Potgooi: “It is only with the heart that one can see rightly; what is essential is invisible to the eye.” — Antoine de Saint-Exupéry — So kom ons aan die einde van Vrouemaand se gesprekke oor merkwaardige vroue in die Bybel wat Spreuke se ‘Lady Wisdom’ vergestalt. Ons het gesels oor Hagar, die Egiptiese […]
