
Dit is weer tyd vir ons werkswinkel oor die Geskiedenis van die Bybel.
Die eerste Saterdag begin by Abraham (2000BCE) en ons gesels tot en met die geboorte van Jesus. Die tweede Saterdag is die tyd van Jesus tot by Konstantyn (325CE).
Vir eens in jou lewe sal jy dié tydlyn verstaan. Wie het wat en waar vir wie geskryf? Wat was die motivering? Wat is histories-feitlik en wat is histories-metafories?
Die belangrikste is: hoekom is dit steeds relevant vandag?
9 Mei 2026 — Ou Testament
16 Mei 2026 — Nuwe Testament
Van 9 vm tot 1 nm by Rochefort (ons stuur adres en pin later).
R250 per persoon per Saterdag, maar as dit 'n couple is, is dit R200 per persoon per Saterdag.
Bespreek by Terblanche by +27 83 460 4545 of terblanche@neospektrum.co.za en betaal so gou moontlik om jou plek te verseker. Ons kan net 25 mense akkomodeer.
Bankbesonderhede:
Absa: Neo-Spektrum
Rekening: 4083481065
Verwysing: Jou VAN en GvdB (bv: JordaanGvdB) as verwysing.
Hoop dit is gou vol bespreek.
