Potgooi: “You must learn a new way to think before you can master a new way to be.” — Marianne Williamson — Vir ʼn maand lank het ons gesels oor Paasfees wat in die Noordelike Halfrond gepaard gaan met LENTE — nuwe lewe, herlewing, vernuwing, wedergeboorte. By ons val dit saam met HERFS — oorgee, loslaat, verandering, […]
