Potgooi: “The soul would have no rainbow had the eyes no tears.” — John Vance Cheney — Ons tema vir hierdie Winter is: Die Seisoen van Introspeksie en Self-Refleksie. Hierdie maand stap ons die pad van Emosionele Wonde na Spirituele Wysheid. Twee woorde wat soos goue drade deur die Joodse wysheidsliteratuur loop, is chokmah en binah. Chokmah beteken WYSHEID — die vermoë om die […]
