Potgooi: “You cannot heal what you refuse to acknowledge.” — Krista Tippett — Kom ons sluit ons gesprek af oor die rol wat VREES speel in ons lewe. Nou vra ek weer — wat verstaan jy van die vers wat sê: “Waar liefde is, is daar geen vrees nie, want liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, […]
