Tema-Argief

19/08/2026
Vier Vroue — Die Verhaal van Maria Magdalena

Potgooi:   “It is only with the heart that one can see rightly; what is essential is invisible to the eye.” — Antoine de Saint-Exupéry — So kom ons aan die einde van Vrouemaand se gesprekke oor merkwaardige vroue in die Bybel wat Spreuke se ‘Lady Wisdom’ vergestalt. Ons het gesels oor Hagar, die Egiptiese […]

12/08/2026
Vier Vroue — Die Verhaal van Rut

Potgooi:   “Belonging is not about fitting in. It is about being accepted for who you are.” — Brené Brown— In Vrouemaand sit ons ons gesprek voort oor vroue in die Bybel wat Spreuke se ‘Lady Wisdom’ vergestalt. Ons het begin met Hagar, ʼn Egiptiese slavin wat vra: “Sien enige iemand my?”en dan die eerste […]

05/08/2026
Vier Vroue — Die Verhaal van Deborah

Potgooi:   “A woman is the full circle. Within her is the power to create, nurture and transform.” — Diane Mariechild — Ons vier Vrouemaand in Augustus, en onthou hoe meer as twintigduisend vroue op 9 Augustus 1956 na die Uniegebou in Pretoria gestap het. Hulle het nie net teen die paswette geprotesteer nie, hulle het opgestaan vir […]

29/07/2026
Vier Vroue — Die Verhaal van Hagar

Potgooi:   “My mission in life is not merely to survive but to thrive and to do so with some passion, some compassion, some humour, and some style." — Maya Angelou — Elke Augustus vier Suid-Afrika Vrouemaand. Ons onthou die moed van meer as twintigduisend vroue wat op 9 Augustus 1956 na die Uniegebou in Pretoria opgeruk het. […]

22/07/2026
INTROSPEKSIE — Van Wonde na Wysheid IV

Potgooi:   “The soul would have no rainbow had the eyes no tears.” — John Vance Cheney — Ons tema vir hierdie Winter is: Die Seisoen van Introspeksie en Self-Refleksie. Hierdie maand stap ons die pad van Emosionele Wonde na Spirituele Wysheid. Twee woorde wat soos goue drade deur die Joodse wysheidsliteratuur loop, is chokmah en binah. Chokmah beteken WYSHEID — die vermoë om die […]

15/07/2026
INTROSPEKSIE — Van Wonde na Wysheid III

Potgooi:   “Your birthday is not about becoming someone new, but more fully becoming yourself.” — Henri Nouwen — Vandag vier ek nóg 'n rondte om die son. Vir jare reeds dink ek minder aan my ouderdom en meer aan die reis wat my tot hier gebring het. Vandag staan ek op die kruin van 'n […]

08/07/2026
INTROSPEKSIE – Van Wonde na Wysheid II

Potgooi:   “To embrace wisdom means: Choose depth over speed. Presence over distraction. Curiosity over certainty. Compassion over judgement. Participation over control.” — Aldous Huxley — Ons gesels hierdie maand oor hoe ons ons emosionele wonde kan omskep in wysheid. Daardie onsigbare littekens as gevolg van ʼn seer uit ons verlede: gebroke verhoudings tussen ouers en kind, tussen man […]

01/07/2026
INTROSPEKSIE – Van Wonde na Wysheid

Potgooi:   “Die eerste ding is dit: verwerf wysheid, met alles wat jy kan bekom, kry insig.” — Spreuke 4:7 — Twee woorde in Spreuke wat hand aan hand gaan is: Wysheid (wisdom) en Begrip (understanding). Die twee woorde in Hebreeus is: chokmah en binah — albei vroulike woorde, met ʼn ryk betekenis in die Joodse Mistiek. Wysheid is […]

24/06/2026
INTROSPEKSIE – Van Spyt na Insig IV

Potgooi:   “The only calibration that counts is how much heart people invest… the only thing people regret is that they didn't live boldly enough, that they didn't invest enough heart, didn't love enough. Nothing else really counts at all.” — Ted Hughes — Hoe verdrietig is dit as iemand sê: “Ek het nie spyt oor enige iets […]

17/06/2026
INTROSPEKSIE – Van Spyt na Insig III

Potgooi:   “If not now, when? If not here, where? If not me, who?" — Joodse Gesegde — Ons sit ons gesprek voort oor: Spyt bring Insig. Vandag staan ons stil by die boek ‘The Top Five Regrets of the Dying’ geskryf deur Bronnie Ware. Vir meer as ʼn dekade het sy as Palliatiewe Versorger by mense gesit in die […]

10/06/2026
INTROSPEKSIE – Van Spyt na Insig II

Potgooi:   “Being wrong opens us up to the possibility of change. Being wrong brings the opportunity for growth.” — Kathryn Schulz — Ons gesels hierdie maand oor — Spyt bring Insig. Die afgelope Sondag het ek afgesluit met dié gebed, en ek sal graag vandag hiermee wil begin. Liefdevolle God —Gee ons die wysheid om vandag […]

03/06/2026
INTROSPEKSIE – Van Spyt na Insig

Potgooi:   “Regret is… insight that comes a day too late.” — Joseph Campbell — Daar is ʼn stem — ʼn stil fluistering wat jou in die vroeë oggendure laat wakker lê. Dis nie die wind teen die ruit of die kraak van ʼn houtvloer nie, dit is stiller, en aanhoudend. Daardie ‘as-ek-maar-net...’ gedagtes. Daai pad […]

20/05/2026
INTROSPEKSIE – Van Vrees na Vrede IV

Potgooi:   “You cannot heal what you refuse to acknowledge.” — Krista Tippett — Kom ons sluit ons gesprek af oor die rol wat VREES speel in ons lewe. Nou vra ek weer — wat verstaan jy van die vers wat sê: “Waar liefde is, is daar geen vrees nie, want liefde verdryf vrees, want vrees verwag straf, […]

13/05/2026
INTROSPEKSIE – Van Vrees na Vrede III

Potgooi:   “Our spiritual journeys are not about leaving the world behind. They are about finding God in the middle of it — in the dishes, the traffic, the late-night worry.” — Barbara Brown Taylor — Sondagaand het ʼn groot boom omgeval by die huis net buite die kraal van ons kompleks — ʼn groot […]

06/05/2026
INTROSPEKSIE – Van Vrees na Vrede II

Potgooi:   “The primary cause of unhappiness is never the situation but your thoughts about it.” — Eckhart Tolle — Winter leer ons dat Spiritualiteit (ons verhouding met God) nie ʼn ewige Somer en kalm see belowe nie, maar hoe om in die donker en deur storms te vaar. Net die idee van donker nagte en storms […]

29/04/2026
INTROSPEKSIE – Van Vrees na Vrede

Potgooi:   “The most beautiful people we have known are those who have known defeat, suffering, struggle, loss, and have found their way out of those depths.” — Elisabeth Kübler-Ross —   So lees ek weer die vers uit 2 Timoteus 1:7 raak wat sê, “Want God het nie vir ons 'n gees van vrees gegee […]

22/04/2026
PAASFEES — Om LEWE te kies IV

Potgooi:   “You must learn a new way to think before you can master a new way to be.” — Marianne Williamson — Vir ʼn maand lank het ons gesels oor Paasfees wat in die Noordelike Halfrond gepaard gaan met LENTE — nuwe lewe, herlewing, vernuwing, wedergeboorte. By ons val dit saam met HERFS — oorgee, loslaat, verandering, […]

15/04/2026
PAASFEES — Om LEWE te kies III

Potgooi:   “For everything you have missed, you have gained something else.” — Ralph Waldo Emerson — In die Noordelike Halfrond, is Paasfees toegedraai in die taal van Lente: bloeisels, helder kleure, en die ryk simboliek van 'n nuwe begin. Vir die Suidelike Halfrond, het Paasfees ʼn ander betekenis: die sagter lig en koeler lug van Herfs. Dis […]

08/04/2026
PAASFEES — Om LEWE te kies II

Potgooi:   “Nothing ever goes away until it has taught us what we need to know.” — Pema Chödrön — Paasfees is verby, maar die invloed daarvan nog lank nie. Dit is nou amptelik Herfs, wat sy eie bekoring het. As ons oop is daarvoor, het hierdie seisoen ʼn rykdom van lesse. Om te laat […]

01/04/2026
PAASFEES — Om LEWE te kies

Potgooi:   “The resurrection gives my life meaning and direction and the opportunity to start over no matter what my circumstances.” — Robert Flatt — DIT IS PAASFEES 2026! Hoe sal hierdie jaar se Paasfees anders wees en elke aspek van jou lewe ʼn nuwe inhoud en betekenis gee, of is dit net nog ʼn langnaweek? Paasfees […]

18/03/2026
ESSENSIE – Begin by die BEGIN IV

Potgooi:   “Your True Self is who you are in God and who God is in you.” — Richard Rohr — Elke godsdienstradisie vra dié vraag: Wat in ons is EWIG? — daarmee probeer ons sin maak van die lewe ná die dood. Persoonlik dink ek ons brein is gewoon te klein om ‘ewigheid’ te begryp. Ons besef skaars […]

11/03/2026
ESSENSIE – Begin by die BEGIN III

Potgooi:   “Fear is a reaction. Courage is a decision.” ― Winston Churchill — Soos Paasfees nader kom, onthou ons nie net 'n gebeurtenis van lank gelede nie maar dink oor die betekenis daarvan op ons lewe vandag — hier en nou: by die werk en ons gesinne, in ons geestelike lewe, en verhouding met […]

04/03/2026
ESSENSIE – Begin by die BEGIN II

Potgooi:   “It is through the lens of the ego that we interact with the world, but it is with the guidance of the essence (of the soul) that we navigate it with grace and purpose.” ― Kevin L. Michel — Lydenstyd is die heiligste tyd op ons Christenkalender. Tog, soos ek laas week gesê […]

25/02/2026
ESSENSIE – Begin by die BEGIN

Potgooi:   “The unexamined life is not worth living.” ― Socrates ― Dit is die Heiligste maand op ons Christen-kalender. Die seisoen van self-refleksie en introspeksie wat ons vat na Paasfees. In die Katolieke, Ortodokse, en Anglikaanse tradisie is daar veel meer toewyding en dissipline as dit kom by Lydingstyd. Baie van ons sal vir ʼn […]

18/02/2026
Drempels — en die Tussen-In-Tyd III

Potgooi:   “Inner peace is impossible without patience. Wisdom requires patience. Spiritual growth implies the mastery of patience. Patience allows the unfolding of destiny — there's no advantage to hurrying through life.” ― Brian Weiss ― Die lewe gebeur nie alles op een oomblik nie. Dit skuif een sentimeter, een millimeter op ʼn slag, deur keuses […]

11/02/2026
Drempels — en die Tussen-In-Tyd II

Potgooi:   “It is in losing ourselves that we find ourselves.” — Francis of Assisi — Ons gesels hierdie maand oor DREMPELS — daardie tussen-in-tye waar ons van daar na hier, van buite na binne, van toe na nou kom. Elke oomblik van die dag stap ons oor fisiese drempels, maar wat van daardie emosionele drempels wat aan […]

04/02/2026
Drempels — en die Tussen-In-Tyd

  Potgooi:   “A house does not only hold furniture; it holds versions of ourselves we must grieve when we leave.” — Susan Miller — Om te verhuis, is iets wat die lyf doen en in die brein sin maak, maar nie besef dis ʼn eksistensiële skuif in jou hart nie. ʼn Huis is nie net […]

21/01/2026
Geskenke vir 2026 - Keuses vir Verandering IV

Potgooi:   “The quality of our relationships determines the quality of our lives.” — Esther Perel — Dit is die laaste keer wat ek uit Tamboerskloof skryf. Vir 26 jaar was hierdie huis ʼn veilige hawe. Daar was gelag en gehuil, gedans en getreur. Oor meer as twee dekades het letterlik honderde mense op my bank […]

14/01/2026
Geskenke vir 2026 - Keuses vir Verandering III

Potgooi:   “Love is simple. Fear is complex. The spiritual journey is the unlearning of fear and the acceptance of love.” — Marianne Williamson — My woord (mantra) vir die jaar is: Simplisiteit. Simplisiteit is om jou lyf, gedagtes, en siel te belyn sodat dit in balans sal wees met harmonie tussen wat jy voel, glo, […]

07/01/2026
Geskenke vir 2026 - Keuses vir Verandering II

Potgooi:   “Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away.” — Maya Angelou — Soos laas week genoem, is my woord (mantra) vir die jaar: Simplisiteit. Ek gaan my beste doen om ligter te dra, meer eenvoudig en minder gekompliseerd te leef. Ons het […]

01/01/2026
Geskenke vir 2026 - Keuses vir Verandering

Potgooi: “Your life does not get better by chance; it gets better by change.” — Jim Rohn — Elke nuwe jaar kom met opgewondenheid en entoesiasme. Januarie dra ons mooiste drome en wense, ons beste intensies en aspirasies in haar buik. Ons staan met die sleutel van potensiaal in die hand om ʼn nuwe begin […]

24/12/2025
Kersfees — Die Woord het Vlees geword IV

Potgooi:   “The meaning of life is to find your gift. The purpose of life is to give it away.” — Pablo Picasso — So kom ons by ons laaste skrywe vir 2025. Ons het hierdie maand die vers uit Johannes 1:14 in ons rugsak gepak: “Die Woord het Vlees geword en in ons kom woon,” en met dit […]

17/12/2025
Kersfees — Die Woord het Vlees geword III

Potgooi:   “God does not give us a map; God gives us a direction.” — Frederick Buechner — Die geestelike geskenk aan onsself dié jaar is die refrein van Johannes 1:14 — “Die Woord het Vlees geword en in ons kom woon.” Die geboorte van Jesus was ʼn fisiese manifestasie van die Christus (die Gesalfde) as ʼn ewige herinnering dat […]

10/12/2025
Kersfees — Die Woord het Vlees geword II

Potgooi:   “Bethlehem reminds us that divine glory feels surprisingly like a newborn’s breath.” — Diana Butler Bass — Ons sit ons gesprek voort met ons tema: “Die Woord het Vlees geword en in ons kom woon.” (Joh 1:14) Dit is nou maar eenmaal so dat dit vir ons as mens makliker is om al die slegte goed […]

03/12/2025
Kersfees — Die Woord het Vlees geword

Potgooi:   “God stepped into our mud to teach us how to walk on water.” — Nadia Bolz-Weber — Elke Desember, soos ons nader kom aan Kersfees, hoor ons die bekende vers wat sê, “Die Woord het Vlees geword” (Joh 1:14) wat eggo deur kerke, huise, liedere, en preke. Miskien het ons dit al só baie gehoor dat ons […]

26/11/2025
Vyf Profete - Habakuk

Potgooi:   “Loyalty is tested when circumstances change. Faithfulness is proven when you stay true to your commitment.” — Sonya Parker — Vir ʼn maand lank reis ons met VYF van die ‘Kleiner Profete’ wat elke op hul eie manier deur ʼn transformasie gegaan het van hoe ons God ervaar, en oor God moet dink. Dit was […]

19/11/2025
Vyf Profete — Jona

Potgooi:   “Kindness in words creates confidence. Kindness in thinking creates compassion. Kindness in giving creates love.” — Lao Tzu — Ons staan dié maand stil by VYF van die ‘Kleiner Profete’ wat ons leer ken uit die Nevi’im (profetiese geskrifte) in die Ou Testament. Ons het begin met Hosea wie se Godsbeeld verander na ʼn God van onvoorwaardelike liefde […]

12/11/2025
Vyf Profete — Miga

Potgooi:   “Where kindness, love, and mercy dwell, there God is dwelling too.” — William Blake — Vandag staan ons stil by die derde profeet uit die bundel van ‘Kleiner Profete’ met die naam, Miga. Sy Hebreeuse naam is: Michayahu, wat beteken: “Wie is soos die Here?” Miga kom van ʼn klein dorpie, skaars ʼn kolletjie op ʼn kaart met die naam: Mareshah sowat […]

05/11/2025
Vyf Profete — Amos

Potgooi:   “When you see something that is not right, not fair, not just, you have to speak up. You have to say something; you have to do something.” — John Lewis — Ons gesels hierdie maand oor VYF van die 12 profetiese boeke in die Ou Testament wat bekendstaan as die ‘Kleiner Profete’ bloot op grond […]

29/10/2025
Vyf Profete — Hosea

  Potgooi:   “God and love are synonymous. Love is not an attribute of God, it is God; whatever God is, love is.” — Oswald Chambers — Daar is 16 profetiese boeke in die Ou Testament waarvan 12 bekendstaan as die ‘Kleiner Profete’ bloot op grond van die feit dat die boeke nie baie lank is nie. […]

08/10/2025
Filippense — Vreugde in Aksie

Potgooi:   “There are those who give with joy, and that joy is their reward... and from behind their eyes God smiles upon the earth.” — Kahlil Gibran — Ons staan hierdie maand stil by die roerende brief van Paulus aan Filippense en het begin met wat die Engels vertaal as — The Mind of Christ. […]

01/10/2025
Filippense — Geloof in Aksie

Potgooi:   “Oktobermaand, die mooiste mooiste maand, want al die veld is vol van blom en geur.”  — Louis Leipoldt — Maand na maand is daar ʼn geboorteproses om ʼn tema te vind wat relevant en toepaslik is in ons dag tot dag se lewe. Keer op keer is ek verstom hoe ʼn tema mý […]

24/09/2025
Om weer in Kleur te Leef V

Potgooi:   “When it rains look for rainbows, when it’s dark look for stars.” — Oscar Wilde — So kom ons by ons laaste gesprek oor: Om weer in Kleur te Leef. Ons het gesels oor vernuwing en herlewing en gekyk na ʼn Geestelike GPS – (Geduld, Perspektief, Simplisiteit) om ons veilig deur die landskap van dié seisoen […]

17/09/2025
Om weer in Kleur te Leef IV

Potgooi:   “The way I see it, if you want the rainbow, you gotta put up with the rain.” — Dolly Parton — Ons sit ons maand se tema voort as ons gesels oor — Om weer in Kleur te Leef. Om verantwoordelikheid te vat vir jou kleure, is een van die mees bevrydende en lewensveranderende keuses […]

10/09/2025
Om weer in Kleur te Leef III

Potgooi:   “When you change the way you look at things, the things you look at change.” — Wayne Dyer — Ons het Sondag net tot in die helfte van ons gesprek gekom oor wat dit beteken om met NUWE OË TE SIEN. Kom ons vat waaroor ons gesels het saam en dan maak ons die […]

03/09/2025
Om weer in Kleur te Leef II

  Potgooi:   “No winter lasts forever; no spring skips its turn.” — Hal Borland — Kom ons begin waar ons verlede week opgehou het: ná die Winter kom die Lente, ná elke donker nag breek die son weer oor die horison, ná elke seisoen van hartseer en onsekerheid breek die lewe weer oop — met […]

27/08/2025
Om weer in Kleur te Leef

Potgooi: "There are always flowers for those who want to see them." — Henri Nouwen — Vandag is net ʼn kort gedagte vir waaroor ons gaan gesels in September. Ek was nog altyd meer geïnteresseerd in die verandering van seisoene as die seisoene opsigself. Daardie tussen-in tye van die jaar. Wanneer die natuur haar intermezzo […]

20/08/2025
Spieëls van die Siel IV

Potgooi: “God’s love is not something we earn; it’s something we reflect.” — Max Lucado — So kom ons by die laaste ‘Spieël van die Siel’ en dit is die spieël wat God vir ons ophou. Voor ons enigsins kan praat oor hierdie spieël moet ons net eers weer vir onsself vra: WIE is hierdie God vir jou persoonlik? HOE ervaar […]

13/08/2025
Spieëls van die Siel III

Potgooi:   “A loving person lives in a loving world. A hostile person lives in a hostile world: everyone you meet is your mirror.” — Ken Keyes Jr. — As jy vriendelikheid, deernis, en dankbaarheid reflekteer, sal jy liefde oral om jou sien; maar as jy woede, bitterheid, of wantroue in jou dra, is jy […]

06/08/2025
Spieëls van die Siel II

Potgooi:   Ons gesels hierdie maand oor: Spieëls van die Siel — en het laas week begin met hoe KINDERS vir ons ʼn spieël is wat ons herinner aan wie ons is in ons essensie (Ware Self) — ons identiteit en karakter as beeld en beminde van God. “From the moment we enter the world, we are surrounded by mirrors. […]

30/07/2025
Spieëls van die Siel

Potgooi:   “The mirror triggers two reactions: vanity or vulnerability. Choose the latter—it leads to growth.” — Brené Brown — Ons almal ken dié reël uit Sneeuwitjie, “Spieëltjie, spieëltjie aan die wand, wie is die mooiste in die land?” — wat gaan oor die jaloesie van die koningin, maar eintlik oor ons almal se geneigdheid om onsself […]

23/07/2025
GESEËND om tot SEËN te wees III

Potgooi:   “Success is not the key to happiness. Happiness is the key to success. If you love what you are doing, you will be successful.” — Albert Schweitzer — Dikwels hoor ons mense sê, ‘Hy is so geseënd om so suksesvol te wees,’ of ‘kyk haar mooi huis, haar werk, haar kinders — what a blessing!’ Is dit regtig […]

1 2 3 14

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2026
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights