Tema-Argief

13/05/2026
INTROSPEKSIE – Van Vrees na Vrede III

Potgooi:   “Our spiritual journeys are not about leaving the world behind. They are about finding God in the middle of it — in the dishes, the traffic, the late-night worry.” — Barbara Brown Taylor — Sondagaand het ʼn groot boom omgeval by die huis net buite die kraal van ons kompleks — ʼn groot […]

06/05/2026
INTROSPEKSIE – Van Vrees na Vrede II

Potgooi:   “The primary cause of unhappiness is never the situation but your thoughts about it.” — Eckhart Tolle — Winter leer ons dat Spiritualiteit (ons verhouding met God) nie ʼn ewige Somer en kalm see belowe nie, maar hoe om in die donker en deur storms te vaar. Net die idee van donker nagte en storms […]

29/04/2026
INTROSPEKSIE – Van Vrees na Vrede

Potgooi:   “The most beautiful people we have known are those who have known defeat, suffering, struggle, loss, and have found their way out of those depths.” — Elisabeth Kübler-Ross —   So lees ek weer die vers uit 2 Timoteus 1:7 raak wat sê, “Want God het nie vir ons 'n gees van vrees gegee […]

22/04/2026
PAASFEES — Om LEWE te kies IV

Potgooi:   “You must learn a new way to think before you can master a new way to be.” — Marianne Williamson — Vir ʼn maand lank het ons gesels oor Paasfees wat in die Noordelike Halfrond gepaard gaan met LENTE — nuwe lewe, herlewing, vernuwing, wedergeboorte. By ons val dit saam met HERFS — oorgee, loslaat, verandering, […]

15/04/2026
PAASFEES — Om LEWE te kies III

Potgooi:   “For everything you have missed, you have gained something else.” — Ralph Waldo Emerson — In die Noordelike Halfrond, is Paasfees toegedraai in die taal van Lente: bloeisels, helder kleure, en die ryk simboliek van 'n nuwe begin. Vir die Suidelike Halfrond, het Paasfees ʼn ander betekenis: die sagter lig en koeler lug van Herfs. Dis […]

08/04/2026
PAASFEES — Om LEWE te kies II

Potgooi:   “Nothing ever goes away until it has taught us what we need to know.” — Pema Chödrön — Paasfees is verby, maar die invloed daarvan nog lank nie. Dit is nou amptelik Herfs, wat sy eie bekoring het. As ons oop is daarvoor, het hierdie seisoen ʼn rykdom van lesse. Om te laat […]

01/04/2026
PAASFEES — Om LEWE te kies

Potgooi:   “The resurrection gives my life meaning and direction and the opportunity to start over no matter what my circumstances.” — Robert Flatt — DIT IS PAASFEES 2026! Hoe sal hierdie jaar se Paasfees anders wees en elke aspek van jou lewe ʼn nuwe inhoud en betekenis gee, of is dit net nog ʼn langnaweek? Paasfees […]

18/03/2026
ESSENSIE – Begin by die BEGIN IV

Potgooi:   “Your True Self is who you are in God and who God is in you.” — Richard Rohr — Elke godsdienstradisie vra dié vraag: Wat in ons is EWIG? — daarmee probeer ons sin maak van die lewe ná die dood. Persoonlik dink ek ons brein is gewoon te klein om ‘ewigheid’ te begryp. Ons besef skaars […]

11/03/2026
ESSENSIE – Begin by die BEGIN III

Potgooi:   “Fear is a reaction. Courage is a decision.” ― Winston Churchill — Soos Paasfees nader kom, onthou ons nie net 'n gebeurtenis van lank gelede nie maar dink oor die betekenis daarvan op ons lewe vandag — hier en nou: by die werk en ons gesinne, in ons geestelike lewe, en verhouding met […]

04/03/2026
ESSENSIE – Begin by die BEGIN II

Potgooi:   “It is through the lens of the ego that we interact with the world, but it is with the guidance of the essence (of the soul) that we navigate it with grace and purpose.” ― Kevin L. Michel — Lydenstyd is die heiligste tyd op ons Christenkalender. Tog, soos ek laas week gesê […]

25/02/2026
ESSENSIE – Begin by die BEGIN

Potgooi:   “The unexamined life is not worth living.” ― Socrates ― Dit is die Heiligste maand op ons Christen-kalender. Die seisoen van self-refleksie en introspeksie wat ons vat na Paasfees. In die Katolieke, Ortodokse, en Anglikaanse tradisie is daar veel meer toewyding en dissipline as dit kom by Lydingstyd. Baie van ons sal vir ʼn […]

18/02/2026
Drempels — en die Tussen-In-Tyd III

Potgooi:   “Inner peace is impossible without patience. Wisdom requires patience. Spiritual growth implies the mastery of patience. Patience allows the unfolding of destiny — there's no advantage to hurrying through life.” ― Brian Weiss ― Die lewe gebeur nie alles op een oomblik nie. Dit skuif een sentimeter, een millimeter op ʼn slag, deur keuses […]

11/02/2026
Drempels — en die Tussen-In-Tyd II

Potgooi:   “It is in losing ourselves that we find ourselves.” — Francis of Assisi — Ons gesels hierdie maand oor DREMPELS — daardie tussen-in-tye waar ons van daar na hier, van buite na binne, van toe na nou kom. Elke oomblik van die dag stap ons oor fisiese drempels, maar wat van daardie emosionele drempels wat aan […]

04/02/2026
Drempels — en die Tussen-In-Tyd

  Potgooi:   “A house does not only hold furniture; it holds versions of ourselves we must grieve when we leave.” — Susan Miller — Om te verhuis, is iets wat die lyf doen en in die brein sin maak, maar nie besef dis ʼn eksistensiële skuif in jou hart nie. ʼn Huis is nie net […]

21/01/2026
Geskenke vir 2026 - Keuses vir Verandering IV

Potgooi:   “The quality of our relationships determines the quality of our lives.” — Esther Perel — Dit is die laaste keer wat ek uit Tamboerskloof skryf. Vir 26 jaar was hierdie huis ʼn veilige hawe. Daar was gelag en gehuil, gedans en getreur. Oor meer as twee dekades het letterlik honderde mense op my bank […]

14/01/2026
Geskenke vir 2026 - Keuses vir Verandering III

Potgooi:   “Love is simple. Fear is complex. The spiritual journey is the unlearning of fear and the acceptance of love.” — Marianne Williamson — My woord (mantra) vir die jaar is: Simplisiteit. Simplisiteit is om jou lyf, gedagtes, en siel te belyn sodat dit in balans sal wees met harmonie tussen wat jy voel, glo, […]

07/01/2026
Geskenke vir 2026 - Keuses vir Verandering II

Potgooi:   “Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away.” — Maya Angelou — Soos laas week genoem, is my woord (mantra) vir die jaar: Simplisiteit. Ek gaan my beste doen om ligter te dra, meer eenvoudig en minder gekompliseerd te leef. Ons het […]

01/01/2026
Geskenke vir 2026 - Keuses vir Verandering

Potgooi: “Your life does not get better by chance; it gets better by change.” — Jim Rohn — Elke nuwe jaar kom met opgewondenheid en entoesiasme. Januarie dra ons mooiste drome en wense, ons beste intensies en aspirasies in haar buik. Ons staan met die sleutel van potensiaal in die hand om ʼn nuwe begin […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2026
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights