Hierdie week se liturgie: 11_maart_2012 Dagsê — Sondag sak derduisende fietsryers op Kaapstad toe. Met dissipline hard geoefen vir die Argus. Baie ure, sweet en moeite ingesit om kompeterend die resies te voltooi. Mens kan nie anders as om te wonder hoe die wêreld in die algemeen en ons land in besonder sou lyk as […]
