Hierdie week se liturgie: 9_maart_2014 Ons gesels hierdie maand oor HAPPINESS (die gevoel van gelukkig, vreugde, blydskap) want dit is iets wat elke mens, ongeag ons kultuur, geloof, agtergrond, of milieu ingemeen het — we want to be happy! Niemand sal dit ontken dat die gevoel van happy het alles te doen met die manier waarop liefde in ons lewe manifesteer […]
