Liturgie: 21_februarie_2016 Vir die laaste paar weke vra ons vir onsself — wat staan geskryf op die padtekens wat jy los; waarheen lei ons voetstappe; hoe sal ons onthou word vir ons voetspore? As ek terugkyk op my lewe in al sy fasette en dimensies en waar ek nou is in my lewe en iemand sou my […]
