Hierdie week se liturgie: 10_maart_2013 Soms lees mens ʼn vers wat al ʼn duisend keer gelees is en dan, op ʼn dag, lees mens dit weer en die lig gaan aan: Matteus 5:14-16 — “Julle is die lig vir die wêreld. ’n Stad wat op ’n berg lê, kan nie weggesteek word nie; ook steek ’n […]
