Ons gesels Februarie oor: VRAE EN ANTWOORDE OOR GOD — daar is baie vrae wat ons as (moderne) mens het oor die bestaan en betekenis van God. Neale Donald Walsch gee ʼn pragtige beskrywing van God wat sterk met my hart resoneer — “God is an Essential Essence that permeates everything, the Prime Source of unlimited intelligence and […]
