Hierdie week se liturgie: 13_januarie_2013 Die week wat verby is, was gelaai met uiteenlopende emosies om my seun te gaan aflaai. Daar was die spanning oor die rit vanaf Kaapstad na Bloemfontein en terug omdat ons paaie hierdie vakansie weereens bewys het hoe uiters gevaarlik dit op ons paaie is. Daar was die onsekerheid oor […]
