Die jaar blaai om ... 2016 is voor die deur! Sjampanje is op die ys en ons is reg om af te tel. Elke nuwe jaar bring ʼn stukkie optimisme en dit maak nie saak hoe die afgelope jaar uitgespeel het nie daar is altyd ʼn stukkie hoop dat die jaar wat voorlê, gaan in […]
