Liturgie: 12_februarie_2017 WERKSWINKEL OOR VERHOUDINGE: Saterdag 18 Feb 9am-1pm bespreek asap by lourita@mweb.co.za Elke Sondag om 10 uur, kom ons bymekaar in die Kapel. Ons sit in sirkels, almal dieselfde hoogte ... geen hiërargie en niemand meer belangrik as die ander. Ons begin met stilte en luister na mooi musiek. Ons deel stories; ons verskil soms […]
