Hierdie week se liturgie: 1_desember_2013 Die jaar loop in sy laaste maand ... oral is Kersversierings en kan jy “bargains” koop teen ʼn 300% profyt. Miskien is dit juis vanweë hierdie jaarlikse retoriek dat die mens sy passie vir ʼn seisoen van welwillendheid verloor het. Wat beteken Kersfees vir jou? Wat maak hierdie jaar se Kersfees anders as […]
