Potgooi: “Don’t judge each day by the harvest you reap but by the seeds that you plant.” — Robert Louis Stevenson— Voor enige iets groei, moet daar eers geplant word. Vir die grootste gedeelte van my lewe was ek byna behep met GROEI. Trouens, dit was die allesoorheersende behoefte. Alles in my lewe het gegaan […]
