Tema-Argief

22/05/2019
22 Mei 2016

SATERDAG bespreek ons die ‘Nuwe Testament’ in ons Geskiedenis van die Bybel werkswinkel en SONDAG eet ons almal saam na die diens by Kolping. Bespreek asseblief voor Vrydagoggend. “What are heavy? Sea-sand and sorrow. What are brief? Today and tomorrow. What are frail? Spring blossoms and youth. What are deep? The ocean and truth.” (Christina Rossetti) Ek sit gister met […]

15/05/2019
Reboot your life - Roete, Nee, Werk

Sondagdiens 19 Mei 2019 Die doel van jou lewe is om jouself weer en weer en nog ʼn keer opnuut te skep en herskep. Noem dit bekering of wedergeboorte, noem dit herlaai of herstel, noem dit restourasie of rehabilitasie ... dit is ʼn voortdurende proses en die dag as dit stop, is jy dood en […]

08/05/2019
Reboot your life - Begroting, Verantwoordelikheid, Huil

Sondagdiens 12 Mei 2019 Op hierdie verkiesingsdag in 2019 gesels ons verder oor ons tema vir Mei-maand — HOW TO REBOOT MY LIFE — en het laas week afgeskop met (i) besluit wat belangrik is en wat nie, (ii) kom uit die loopgraaf van jou geut, en (iii) begin by die begin. Met verjaarsdae of die begin […]

02/05/2019
Reboot your life

Sondagdiens 5 Mei 2019 Na ʼn intense tema in April rondom die laaste 24 uur in Jesus se lewe, gaan ons Mei-maand so ietwat ligter hou en gesels oor die vraag: HOW TO REBOOT YOUR LIFE. Alle rekenaars en fone raak oor tyd geblok met soveel files & stuff dat als stadig word. Jy weet nie meer waar jy […]

25/04/2019
Die Evangelie van Johannes

Sondagdiens 28 April 2019 Paasfees het gekom en gegaan, die ‘langnaweek’ is verby ... maar die invloed nog lank nie. Hierdie maand se tema gaan oor die laaste 24 uur in Jesus se lewe. Elke Sondag verken ons die verhaal van vier evangelieskrywers se unieke invalshoeke. Eerskomende Sondag staan ons stil by die laaste van […]

17/04/2019
Paasfees: Opstanding

Sondagdiens 21 April 2019 Ons is in die Heiligste week van ons Christen kalender. Die week in die lewe van Jesus waaraan die Evangelies tussen 30 en 40% van hul inhoud afstaan. Dit is ʼn week van ‘stilte’ — ʼn week van minder praat, minder besig wees met dit waaraan ons ons energie die meeste […]

10/04/2019
Paasfees: Wat is die Waarheid?

Sondagdiens 14 April 2019 Ons het laas Sondag afgeskop met ʼn tour-de-force oor die laaste 24 uur in Jesus se lewe. Ons het gesels oor Judas Iskariot (assassin) en hoe dit ʼn baie later toevoeging tot die Jesus-verhaal was dat dit een van sy dissipels was wat hom sou verraai. Paulus, in al sy briewe, maak geen melding daarvan […]

03/04/2019
Paasfees: Belief, Behaviour, Belonging

Sondagdiens 7 April 2019 ... en hier is ons in April — met Herfs in die lig en in die lug is die jaar besig om te tiekiedraai om ons skoppelmaai. Dit is ook die maand waarin die Christendom die lyding en dood van Jesus herdenk, sodat ons saam met die kerk van alle eeue […]

27/03/2019
Mededelinge

Sondagdiens 31 Maart 2019 Vandag se boodskap is net ʼn kort ‘DANKIE’ en een of twee mededelinge want ek vat eerskomende naweek ʼn welverdiende af-naweek. Ds. Louis van der Riet sal vir ons Sondag se diens lei en ALMAL is welkom om vir ʼn uur by ons aan te sluit om saam met hom die […]

25/03/2019
Winde van Verandering: Oorvloed

Sondagdiens 24 Maart 2019 Ons tema vir die maand is — WINDE VAN VERANDERING — en het reeds gesels oor ‘ontvanklik’ (openminded); ‘openhartig’ (openhearted); en laas Sondag oor ‘onbegrens’(openended). Eerskomende Sondag gaan ons stilstaan by ‘OORVLOED’ (openhanded). WATER — daar is water in sy vloeibare vorm, water as ys in sy soliede vorm, en dan is daar water as gas in sy damp vorm. Al drie is WATER. […]

17/03/2019
Winde van Verandering: Onbegrens

Sondagdiens 17 Maart 2019 “But would you kindly ponder this question: What would your good do if evil didn't exist, and what would the earth look like if all the shadows disappeared? After all, shadows are cast by things and people. Here is the shadow of my sword. But shadows also come from trees and […]

10/03/2019
Winde van Verandering: An Open Heart

Sondagdiens 10 Maart 2019 Woordfees, FirstThursdays, Argus ... net in dié week — en dan is daar ons eie Neo-Spektrum besoek aan die Planetarium op Woensdag 20 Maart @ 18:00 (6pm) — so much to do, so little time! Dis net die goed op dié week se spyskaart saam met vele ander sosiale verpligtinge: ʼn ete […]

03/03/2019
Winde van verandering: God is an Open Mind

Sondagdiens 3 Maart 2019 ʼn Week gelede in ons ACIM groep by Kolping, waar ons Rob Bell lees, het ons gevra, “Wie/Wat is God vir jou?” Verskillende antwoorde is gegee vanuit elkeen se ervaring van dit wat ons beskryf as ‘God’. Hier is ʼn paar beskrywings wat ons op die bord geskryf het: allesinsluitende Liefde, Lig, Energie, dit […]

24/02/2019
Abide in Me: Teenwoordigheid van God

Sondagdiens 24 Februarie 2019 Ons tema vir die maand is — ABIDE IN ME — en het die maand se gesprek afgeskop met die eerste vraag wat aan Jesus gevra word in die Johannes Evangelie naamlik, “Where do you abide?” Dit is nie ʼn vraag oor ‘location’ (plek) nie maar oor ‘vocation’ (roeping) ... dit is ʼn vraag wat gaan oor ons: ‘Beingness and Belonging in […]

17/02/2019
Abide in Me: Leiding in Lyding

Sondagdiens 17 Februarie 2019 Nog nooit in die geskiedenis van die mensdom het ons soveel kennis, soveel geleerdheid oor die kompleksiteit van die lewe in die algemeen en ons lewe spesifiek gehad nie. Ons leef in ʼn era met enorme insig en wysheid danksy die wetenskap en tegnologiese vooruitgang en tog (of sal ons sê, […]

10/02/2019
Abide in Me: Die Vreugde van Behoort

Sondagdiens 10 Februarie 2019 Somer in die Kaap het ʼn mondgevoel as die wingerde ryp en volrond staan, gereed vir pluk en pars. “Oestyd is woestyd” word gesê, want wie dit al meegemaak het, sal weet — daar word GEWERK! en slaap is vir wanneer jy omval. Die eerste keer (moet bysê, ook die laaste keer) wat ek help […]

03/02/2019
Abide in Me: Ware Identiteit

Sondagdiens 3 Februarie 2019 “The two most important days in your life are the day you are born and the day you find out why.” – Mark Twain. Hoe dikwels in ʼn gesprek sal iemand vra: waarom is ek hier; waarheen is ek op pad; wat is die doel van die lewe in die algemeen en my […]

27/01/2019
Van Steenkool na Diamante: Potensiaal

Sondagdiens 27 Januarie 2019 Ek staar na ʼn foto van ʼn jong seun wat gehurk sit met ʼn sny waatlemoen in sy hande, oë op ʼn skrefie en reg vir een groot hap. Ek kyk na hom met sy kortbroek en pee-pot ‘square cut’ weg van die ore geknipte hare, en ek onthou ... daardie kind is […]

20/01/2019
Van Steenkool na Diamante: Vordering

Sondagdiens 20 Januarie 2019 Die wonder van Kindle is dat ʼn mens gemaklik twee boeke gelyk kan lees en op die oomblik lees ek Steven Pinker se formidabele boek, “The Sense of Style: The Thinking Person's Guide to Writing in the 21st Century” — asook sy nuutste, “Enlightenment Now: The Case for Reason, Science, Humanism, and Progress” Beide boeke is […]

13/01/2019
Van Steenkool na Diamante: Optimisme

Sondagdiens 13 Januarie 2019 Ons galop die nuwe jaar in. Seun is veilig by die huis en die nuwe jaar puls sy ritme en dis tyd om die dans te begin. Daar is ʼn optimisme in die lug met die jaar se kalender wat soos ʼn verfdoek voor ons lê ... die maande is ons kwaste en […]

06/01/2019
Van Steenkool na Diamante

Sondagdiens 6 Januarie 2019 ʼn Nuwe Jaar — met die geleentheid om nuut te begin en wat ook al laas jaar gehakkel en geskaaf het op ʼn andermanier te doen en anders te reageer op die uitdagings van ʼn nuwe jaar sodat 2019 vir ons die beste en mooiste sal bring! Gister word ek wakker op ʼn wynplaas […]

09/12/2018
Die Dans van die Lewe II

SONDAG 9 DESEMBER “You dance love, and you dance joy, and you dance dreams. And I know if I can make you smile by jumping over a couple of couches or running through a rainstorm, then I’ll be very glad to be a song and dance man.” — Gene Kelly Kyk na dié video en sien […]

02/12/2018
Die Dans van die Lewe I

SONDAG 2 DESEMBER Liturgie: 2_desember_2018 ... en hier is ons — die laaste maand van 2018 in ʼn jaar wat soos ʼn jive op ʼn wals verby is. Ons sê dit seker elke jaar, maar veel meer het die afgelope 12 maande gebeur as wat ons ooit op Nuwejaarsdag sou kon antisipeer. Ons het gewen en verloor, ons […]

25/11/2018
Die Pad Huis Toe II

SONDAG 25 NOVEMBER LITURGIE: 25_november_2018 In ons gesprekke oor die laaste paar weke weet ons dat ‘HOME’ nie ʼn plek is nie ... dit het die bakstene of ʼn dak, deure of ʼn adres nie. Soos reeds gesê, ‘HOME’ is a safe space of renewal, blossoming, expansion, love, and joy! Waar ʼn mens se broosheid en kwesbaarheid […]

04/11/2018
Die Pad Huis Toe I

SONDAG 4 NOVEMBER LITURGIE: 4_november_2018 Altyd Soekend — in die ‘Groen Koringvelde’ van Van Gogh; in die Adagio van Beethoven se Vyfde Klavierkonsert; bladsy na bladsy in Dostoyevsky se ‘Brothers Karamazov” ... en dan Tuis Kom in die strofes van Antjie Krog en Breytenbach; ʼn Philadelphia landskap van Pieter van der Westhuizen of die ‘Lang Mars’ van Kentridge […]

30/09/2018
Die Lewe voor die Dood V

30 September 2018 Liturgie: 30_september_2018 September 2018 en ʼn maand se gesprekke oor ʼn sinvolle lewe voor die dood. ʼn Maand se uitsig en insig oor die intellektuele, emosionele en spirituele relevansie van Lente as die seisoen waarin ons méér oop, meer ontvanklik, meer gereed is om geboorte te gee aan ʼn transformasie van gedagtes, gemoed, gebeure, […]

23/09/2018
Die Lewe voor die Dood IV

23 September 2018 LITURGIE: 23_september_2018 Dit is die jaar 303 na Christus -- ʼn jong Romeinse offisier, van Griekse herkoms, met die naam Georgius, word tereggestel voor die stadsmuur van Nicodemia omrede hy geweier het om sy Christen geloof te verloën. In die annale van die Christen geskiedenis staan hy bekend as George the Martyr en in volkslegende staan […]

16/09/2018
Die Lewe voor die Dood III

16 September 2018 LITURGIE: 16_september_2018 Ons is op reis met die tema — DIE LEWE VOOR DIE DOOD -- wat saamval met die seisoen van Lente wat altyd ʼn herinnering is van Nuwe Lewe. Soos reeds genoem, is dit die seisoen van herlewing, die gety van transformasie, ʼn kans om opnuut te begin, ʼn geleentheid om te groei en […]

09/09/2018
Die Lewe voor die Dood II

9 September 2018 LITURGIE: 9_september_2018 Op 9 September 1890 (eerskomende Sondag, 128 jaar gelede) is ʼn seuntjie gebore in Indiana (VSA). Op 5 jarige leeftyd is sy pa oorlede, op 16 is hy uit die skool uit, en op 17 het hy reeds vier verskillende werke gehad. Op 18 is hy getroud en ʼn jaar later was hy […]

02/09/2018
Die Lewe voor die Dood I

2 SEPTEMBER 2018 Tradisioneel is September die begin van Lente. Deesdae is dit steeds winter met verspreide Lente-buie. Die Kaap kan maklik nog sneeu kry tot einde Oktober. Een ding is wel waar van September en dit is die feit dat wanneer die maande wat eindig met -ber aanbreek, is die jaar verby. In die Kaap is […]

26/08/2018
God Moves in Mysterious Ways IV

26 Augustus 2018 LITURGIE: 26_augustus_2018 Dis ʼn week met soveel uiteenlopende emosies — iemand probeer met my kredietkaartnommer ʼn vliegtuigkaartjie en later klere koop in die UK en kaart word gekanselleer terwyl nog en nóg ʼn ‘transaction declined’ op my foon flikker; vriende wat ek goed ken besluit om na 20 jaar se huwelik te skei en […]

19/08/2018
God Moves in Mysterious Ways III

19 AUGUSTUS 2018 Met laas week se langnaweek en ʼn koue Sondag was daar min mense in ons Sirkel gewees en dan, na die tyd, kom die versoeke wat vra vir ʼn afskrif van my ‘preek’ ... Vir die wat gereeld Sondae daar is, sal weet dat ek net die Liturgie blaadjie in my hande het. Die […]

12/08/2018
God Moves in Mysterious Ways II

12 Augustus 2018 LITURGIE: 12_augustus_2018 Desmond Tutu praat van God as, “A God of Surprises” wat mooi aansluit by ons maand se tema — GOD MOVES IN MYSTERIOUS WAYS. Wanneer ons die woord ‘misterieus’ hoor in Afrikaans dan dink ons aan geheimsinnig, donker, verborge, vreemd, onverklaarbaar. Vir my beteken die woord: verwondering, verrassing, verbystering ... daardie oomblikke wat jou verstom laat […]

05/08/2018
God Moves in Mysterious Ways I

5 Augustus 2018 LITURGIE: 5_augustus_2018 ʼn Nuwe maand ... waar is die jaar so haastig heen op pad? Hoeveel nuwejaarsvoornemens kan ons aftik of hou net tot die skottelgoed van Oujaarsaand afgewas is? Hier is ons, vyf maande voor dié jaar omblaai en miskien wel tyd om vir ʼn oomblik stil te staan en te […]

29/07/2018
Die Skoenlapper-Effek V

29 JULIE 2018 Ons sluit Sondag ons maand se tema af oor — THE BUTTERFLY EFFECT — en gaan gesels oor ʼn klein woordjie wat ʼn enorme invloed kan hê op ons ganse lewe naamlik: ‘JOY’ — die bron van vreugde en blydskap. Ons het vreugde en blydskap as gevolg van JOY wat nie dieselfde is as HAPPINESS nie. Ons kan ongelukkig wees in sekere omstandighede of […]

22/07/2018
Die Skoenlapper-Effek IV

22 Julie 2018 LITURGIE: 22_julie_2018 Vir meer as twee weke reis ons met die tema — THE BUTTERFLY EFFECT -- en het reeds intensies en die tongverken as klein, onbewuste gedeeltes van ons menswees met ʼn enorme invloed om ons lewe te stuur in ʼn positiewe of negatiewe rigting. Vandag, 100 gelede is Nelson Rolihlahla Mandela gebore in Mvezo, in die Oos Kaap! Daar is […]

15/07/2018
Die Skoenlapper-Effek III

15 Julie 2018 LITURGIE: 15_julie_2018 Ek is nie meer bang om te verdwaal nie. Dit het my nog altyd op plekke uitgebring waar ek nooit sou gewees het as dit nie was dat ek verdwaal het nie. In elk geval is ‘verdwaal’ ʼn groter ontdekkingsreis as die same-old-same van uitgetrapte paaie, en het die verdwaal-voetpaaie baie meer […]

08/07/2018
Die Skoenlapper-Effek II

8 JULIE 2018 Ons gesels dié maand oor: THE BUTTERFLY EFFECT — wat ʼn verwysing is na die fenomeen waar ʼn klein dingetjie aanleiding kan gee tot iets GROOT ... positief óf negatief. So word daar gesê dat ʼn skoenlapper wat sy vlerke klap in China veroorsaak ʼn sandstorm in die Sahara. Ons het laas week ʼn […]

01/07/2018
Die Skoenlapper-Effek I

1 Julie 2018 LITURGIE: 1_julie_2018 Ons het elke jaar ons WINTER-HOOP projek waar ons vir ʼn maand lank vir MES ondersteun in die insameling van noodsaaklike behoeftes. Dit word elke jaar ruim ondersteun maar om een of ander rede is daar 70 sakke wat gevat is steeds uitstaande. Kan ons ASSEBLIEF ʼn beroep doen om dit eerskomende Sondag vir ons te […]

24/06/2018
Gesprekke met God III

24 Junie 2018 LITURGIE: 24_junie_2018 Ons jaag en word opgejaag ... van bakboord na stuurpoort, van een busyness na die ander. Nog ʼn afspraak, nog ʼn vergadering, nog ʼn ‘iets’ om te móét-doen en ʼn ‘êrens’ om te móét-wees; nog ʼn ‘iemand’ wat my moet laat beter voel dat al die gejaag wel ʼn doel het. Hoe […]

10/06/2018
Gesprekke met God II

10 Junie 2018 LITURGIE: 10_junie_2018 Ons sit ons reis voort met ons tema: GESPREKKE MET GOD. Laas week het ons begin met — GOD SE STEM IS ‘N FLUISTERING, en hierdie week gaan ons gesels oor — GOD SE STEM IS ‘N LIGSTRAAL. Dit is nie ʼn Ligstraal vir net hulle wat aan die regte geloof, regte kerk behoort […]

03/06/2018
Gesprekke met God I

3 Junie 2018 LITURGIE: 3_junie_2018 In die proses om so bietjie skoon te maak in my studeerkamer kom ek op ʼn pak fotostate af. Dit is Neale Donald Walsch se boek, ‘Conversations With God’ wat ʼn vriendin van my in Engeland vir my gestuur het omdat die boek toe nog nie in Suid Afrika beskikbaar was nie. […]

27/05/2018
Spore van Hoop IV

20 Mei 2018 LITURGIE: 20_mei_2018 Ons beweeg na die volgende fase van ons maand se tema: SPORE VAN HOOP — wat begin het met VOETE-OP-DIE-GROND na EEN-TREE-VORENTOE en eerskomende Sondag MAAK-JOU-VLERKE-OOP. Al ooit gewonder waarom ‘engele’ (as simbole van hoop) geskilder word met vlerke? In die Joodse Mistiek (Kabbalah) is die betekenis van die twee vlerke: ‘wisdom and understanding’ waarvan beide die fondasie van HOOP […]

27/05/2018
Spore van Hoop III

27 Mei 2018 LITURGIE: 27_mei_2018 Vir ʼn maand lank gesels ons oor: SPORE VAN HOOP — van wat die begrip ‘HOOP’ beteken. Ons het begin met VOETE-OP-DIE-GROND en daarna gesels oor EEN-TREE-VORENTOE en toe, MAAK-JOU-VLERKE-OOP en eerskomende Sondag sluit ons af met, VLIEG! Die Vier V’s van VOETE, VORENTOE, VLERKE en VLIEG! Ons het gepraat oor HOOP wat meer as behoeftes, drome, wense, en optimisme is. Hoop is meer verwagtend as ʼn verwagting. Hoop is […]

13/05/2018
Spore van Hoop II

13 Mei 2018 LITURGIE: 13_mei_2018 NB! ONTHOU — ons bied weer ons Geskiedenis van die Bybel werkswinkels aan op 12 en 19 Mei (van 9am tot 1pm) waar ons oor twee Saterdae die Ou en Nuwe Testament behandel om vir eens en vir altyd die agtergrond, onstaan, invloede, outeurs, tydlyn, en betekenis van die Bybelboeke in konteks te sien met […]

06/05/2018
Spore van Hoop I

6 Mei 2018 LITURGIE: 6_mei_2018 Mei 2018 — met herfs in ʼn nuwe maand maak ons seker ons leivore is oop vir die geestelikewinterreën wat voorlê, met die hoop dat dit vir 40 dae en 40 nagte fisies sal reën tot elke dam oorloop! Die laaste twee maande was ʼn intense gesprek elke Sondag. Die inhoud en betekenis van ‘transformasie’ (dood […]

29/04/2018
Die Lewe is ʼn Reis V

29 April 2018 LITURGIE: 29_april_2018 Daar is ʼn lied van Joan Osborne wat almal seker ken, ‘What If God Was One Of Us’ wat onder andere deur Alanis Morissette en deur Prince gesing word. Die eerste vers vra, “If God had a name what would it be? And would you call it to his face? If you were faced with […]

22/04/2018
Die Lewe is ʼn Reis IV

22 April 2018 LITURGIE: 22_april_2018 Ons sit ons gesprek voort oor — LIFE IS A JOURNEY -- en het begin met die stelling: to have an experience and to give an explanation of the experience are not the same thing. Byvoorbeeld: jy staan onder die Eiffel toring in Parys, jy kyk op na die spits en skielik begin dit sneeu asof die […]

15/04/2018
Die Lewe is ʼn Reis III

15 April 2018 LITURGIE: 15_april_2018 Ek is nie meer bang om te verdwaal nie. Dit het my nog altyd op plekke uitgebring waar ek nooit sou gewees het as dit nie was dat ek verdwaal het nie. In elk geval is ‘verdwaal’ ʼn groter ontdekkingsreis as die same-old-same van uitgetrapte paaie, en het die verdwaal-voetpaaie baie meer […]

08/04/2018
Die Lewe is ʼn Reis II

8 April 2018 LITURGIE: 8_april_2018 Na afgelope Sondag se ‘CELEBRATION OF LIFE’ met brood en wyn en ʼn gesprek oor TRANSFORMASIE, vat ʼn pad my na Misty Cliffs. ʼn Klein strandjie tussen Kommetjie en Scarborough wat die plek is waar ek tot in ewigheid sal rus omdat dit my wens is dat my ‘stof’ eendag daar in ʼn […]

03/04/2018
3 April 2016

Liturgie: 3_april_2016 “Out beyond ideas of wrongdoing and rightdoing there is a field. I'll meet you there” het Rumi gesê. Êrens tussen wat ons ervaar as goed en sleg, reg en verkeerd, lê daar ʼn veld waar mense mekaar ontmoet. In die wêreld van die krygskunde is daar ʼn beginsel wat genoem word, RULES OF ENGAGEMENT — dit […]

01/04/2018
Die Lewe is ʼn Reis I

1 April 2018 LITURGIE: 1_april_2018 ... en so breek Paasnaweek aan, die hoogtepunt van elke Christen se geloof en godsdiens ... as die kerk van alle eeue eerskomende Sondag die Opstandingsdag van Jesus vier! In hierdie één sin lê 2000 jaar se dogma, teologie, geloofsoortuiging, geskiedenis, belydenis, en tradisie opgesluit. Vra ʼn mens wat dit beteken, is […]

1 5 6 7 8 9 14

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2026
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights