5 Augustus 2020 “To find yourself, think for yourself.” — Socrates — Vir Forrest Gump was die lewe ʼn “boks tjoklits” waar jy nooit weet wat jy kry nie. Vir my is die lewe soos ʼn skaakspel ... om êrens te kom, you have to make a move! Dit kom met ʼn sekere insig wat die reëls […]
