Tema-Argief

19/05/2021
Herfs — Tyd om te laat gaan IV

19 Mei 2021 “Nothing real can be threatened. Nothing unreal exists. Herein lies the peace of God.” ― A Course in Miracles — In hierdie openingswoorde van A Course in Miracles lê ʼn enorme waarheid opgesluit, naamlik: waarheid is altyd waar en geen leuen, illusie, of onsin kan dit ooit onwaar maak nie. As iets NIE waar […]

13/05/2021
Herfs — Tyd om te laat gaan III

12 Mei 2021 “Forget what hurt you but never forget what it taught you.” ― Shannon L. Alder — Hierdie maand se gesprek gaan oor HERFS en die les wat hierdie seisoen bring naamlik — om te laat gaan. Ons het Sondag afgesluit met dié aanhaling van Akiroq Brost … “Stop questioning everything. Stop second-guessing yourself. […]

05/05/2021
Herfs — Tyd om te laat gaan II

5 Mei 2021 Autumn is the mellower season, and what we lose in flowers we more than gain in fruits.” ― Samuel Butler — Soos laas week genoem, Herfs is my gunsteling seisoen. Miskien vanweë die feit dat my lewe nog altyd meer Herfs as enige ander seisoen was. Vir die grootste gedeelte meestal ‘tussen-in’ … voortdurend tussen ʼn […]

28/04/2021
Herfs — Tyd om te laat gaan

28 April 2021 Spring passes and one remembers one's innocence. Summer passes and one remembers one's exuberance. Autumn passes and one remembers one's reverence. Winter passes and one remembers one's perseverance.” ―  Yoko Ono — April het soveel vakansiedae dat mens nie weet of dit Dingaansdag, Guy Fawkes, of My Fair Lady is nie. Wat ons wel weet van […]

21/04/2021
Jesus — Opstanding en Lewe IV

21 April 2021 “Your true character is most accurately measured by how you treat those who can do ‘nothing’ for you.” ―  Mother Teresa — Ek het grootgeword in ʼn milieu waar die Christus-boodskap so deel van my bestaan was soos ons spys en drank, ʼn swart fiets en boomhuis in ʼn maroelaboom. Elke oggend […]

14/04/2021
Jesus — Opstanding en Lewe III

14 April 2021 “What death says is: Meet yourself!” ― Martin Versfeld — Daar word gesê dat sedert die eerste homo sapiens (mense soos ons) sowat 70 000 jaar gelede geleef het, is daar reeds 110 biljoen mense op dié planeet gebore. Vandag is daar bykans 8 biljoen mense op Aarde, waarvan 2 biljoen hulself as Christene […]

11/04/2021
Jesus — Opstanding en Lewe II

7 April 2021 “We live and die; Christ died and lived!” ― John Stott — Die ‘opstanding’ van Jesus (i.e. anastasis and awakening of Jesus) is vir elke Christen die hoeksteen van ʼn God- en wêreldbeskouing wat ʼn hele nuwe perspektief bied op wat LEWE beteken. Die simboliese taal van die kruisiging is die dood van […]

31/03/2021
Jesus — Opstanding en Lewe

31 Maart 2021 “Very simply, the resurrection is the overcoming of death. It is a reawakening; a rebirth; a change of mind about the meaning of the world.” ― A Course in Miracles — Laat my begin om dankie te sê vir almal wat die laaste maand ons Sondae Sirkel bygewoon het. Dit is hartverblydend […]

29/03/2021
Jesus — Rabbi en Geneser IV

24 Maart 2021 “We might be wise to follow the insight of the enraptured heart rather than the more cautious reasoning of the theological mind.” ― A. W. Tozer — Ek glo in GOD — nie ʼn Apostoliese God, of Protestantse God, ʼn Joodse of Christen God nie. Daar is nie iets soos ʼn Christen […]

19/03/2021
Jesus — Rabbi en Geneser III

17 Maart 2021 “He who thinks half-heartedly will not believe in God; but he who really thinks has to believe in God.” ― Isaac Newton — Ons sit ons gesprek oor JESUS voort … en het reeds gesels oor die inhoud en invloed van sy lewe. Laas week het ons spesifiek stilgestaan by Matteus se interpretasie […]

11/03/2021
Jesus — Rabbi en Geneser II

10 Maart 2021 “Grace means there is nothing we can do to make God love us more … and grace means there is nothing we can do to make God love us less.” ― Philip Yancey — Ons gesprek hierdie maand gaan oor die Joodse man met die naam JESUS. Die meeste van ons het grootgeword in […]

03/03/2021
Jesus — Rabbi en Geneser

3 Maart 2021 “The wound is the place, where the Light enters you.” ― Rumi — Ons almal, selfs mense buite die Christen-tradisie, weet wie Jesus is. Meeste van ons het hom leer ken toe ons kinders was. Almal het ʼn indruk van Jesus, ʼn soort beeld van hom, hoe vaag of spesifiek dit ook al mag wees. Vir die […]

27/02/2021
Surprised by Joy IV

24 Februarie 2021 “If you carry joy in your heart, you can heal any moment.” ― Carlos Santana — Vir solank as wat ek kan onthou, is ek aangetrokke tot die mistiek. My nuuskierigheid oor die skepping in die algemeen en in besonder ons plek daarin; hoe die liefde sy pad vind tussen twee mense; hoe ʼn embrio […]

18/02/2021
Surprised by Joy III

17 Februarie 2021 “Sometimes your joy is the source of your smile, but sometimes your smile can be the source of your joy.” ― Thich Nhat Hanh — As jy toegang het tot tegnologie om hierdie woorde te kan lees, ʼn dak oor jou kop en iets om te eet in die yskas, ʼn bed om […]

13/02/2021
Surprised by Joy II

10 Februarie 2021 “I never ask God for success, or wisdom, power or fame. I asked for wonder, and he gave it to me.” ― Abraham Joshua Heschel — Dis met vreugde dat ons eerskomende Sondag weer begin met ons Sirkel. Ons begin 10vm en die eerste 50 wat kom, kry ʼn sitplek. Ek sien met […]

03/02/2021
Surprised by Joy

3 Februarie 2021 “There are those who give with joy, and that joy is their reward.” ― Kahlil Gibran ― Die laaste 10 maande is ons blootgestel aan soveel emosies. Daar is skok oor ʼn pandemie en wat daarmee gepaardgaan; daar is ontkenning dat net ‘ander mense’ die virus gaan kry; en meer as ʼn handvol ‘conspiracy theories’ wat die […]

03/02/2021
Geloof, Hoop en Liefde vir 2021 V

27 Januarie 2021 “Loss brings you back to your true self.” ― Bert McCoy — Meestal, nie altyd nie, gaan die eerste helfte van ons lewe oor vorm en die tweede helfte gaan oor inhoud. Die eerste helfte gaan oor storm en drang, kompetisie en bymekaarmaak. Dit gaan oor ambisie en sukses, oor sosiale en materiële status en die […]

20/01/2021
Geloof, Hoop en Liefde vir 2021 IV

20 Januarie 2021 Remember that when you leave this earth, you can take with you nothing that you have received – only what you have given.” ― Francis of Assisi — Mag ek begin met ʼn vreemde stelling — die doel van die lewe gaan nie primêr net om ‘gelukkig’ (happy) te wees nie, maar hoe om ʼn sinvolle lewe […]

13/01/2021
Geloof, Hoop en Liefde vir 2021 III

“We only live once.” says he. “Wrong! We only die once. We live every day!” ― Anonymous — Vandag se ‘Broodjie’ is seker 10x van vooraf begin ... sal ons iets opbouend en bemoedigend sê oor die jaar wat voorlê, of sal ons praat oor God en Christus noem? Wat beplan is om oor te skryf, het verdamp in verdriet. My […]

11/01/2021
Geloof, Hoop en Liefde vir 2021 II

6 Januarie 2021 “One day when you wake up, you will find that you have become a forest. You have grown roots and found strength in them that no one thought you had. You have become stronger and more beautiful, full of life-giving qualities. You have learned to take all the negativity around you and […]

01/01/2021
Geloof, Hoop en Liefde vir 2021

1 Januarie 2021 “My faith demands that I do whatever I can, wherever I am, whenever I can, for as long as I can with whatever I have to try to make a difference.” ― President Jimmy Carter ♦ Laat my begin deur uit die diepte van my hart vir elkeen van julle ʼn Gesonde en […]

24/12/2020
Kersfeesliefde ― Show Up

23 Desember 2020 “The willingness to show up changes us, It makes us a little braver each time.” ― Brené Brown   |NB! Ons Kersdiens is Vrydag 9:00 en daar is GEEN diens eerskomende Sondag (27/12) nie.|   Kersfees 2020 — die jaar het gekom en gegaan, en wat ʼn jaar was dit nie. Verseker is dit ʼn jaar waaroor ons […]

16/12/2020
Kersfeesliefde — Wake Up

16 Desember 2020 “Once the soul awakens, the search begins and you can never go back. From then on, you are inflamed with a special longing that will never again let you linger in the lowlands of complacency and partial fulfillment.” — John O'Donohue Vir die eerste keer in my lewe moes ek ʼn Woensdag-e-pos op […]

09/12/2020
Kersfeesliefde — Grow Up

9 Desember 2020 “Most people don't grow up. Most people age. They find parking spaces, honour their credit cards, get married, have children, and call that maturity. What that is, is aging.” — Maya Angelo Kersfees — waar die ‘KERS’ ons herinner aan die Lig van die wêreld wat in en deur ons skyn (Matt 5:14), en ‘FEES’ is die herdenking […]

03/12/2020
Kersfeesliefde — Clean Up

2 Desember 2020 “The beginning of love is to let those we love be perfectly themselves, and not to twist them to fit our own image. Otherwise, we love only the reflection of ourselves we find in them.” —Thomas Merton Desember — en Boney M blêr (weer) in die winkelsentrums waar plastiek dennebome, met watte wat soos sneeu moet lyk terwyl dit 36°C […]

29/11/2020
The Fountain of Life IV

25 November 2020 "Know it well, Love is its meaning. Who reveals this to you? Love. What does he reveal? Love. Why? For Love." — Lady Julian of Norwich (1343AC-1416AC) Die laaste vier weke gesels ons oor die tema — DIE FONTEIN VAN LEWE — met die mantra uit Psalm 36:8 wat sê, “From the river of your delight […]

19/11/2020
The Fountain of Life III

18 November 2020 “No despair of ours can alter the reality of things, nor stain the joy of the cosmic dance, which is always there.” —Thomas Merton Die laaste paar dae was ek opnuut oorweldig met verwondering oor tegnologie terwyl ek sit en kyk hoe Dragon (SpaceX se ruimtekapsule) anker met die ISS (International Space […]

16/11/2020
The Fountain of Life II

11 November 2020 “Light is not so much what you directly see as that by which you see everything else.” — Richard Rohr, ‘The Universal Christ’ Wat Fr Richard hier sê oor LIG is ook waar van water. Ons is nie elke dag bewus van die FONTEIN nie en tog sal niks om ons bestaan […]

29/10/2020
The Fountain of Life

28 Oktober 2020 As ʼn klein seuntjie het ek my pa gevra, “Hoe weet mens God is daar as jy hom nie kan sien nie?” My pa het my buitentoe gevat en op die gras laat staan en gevra of ek die wind kan voel waai. “Ja, ek kan!” was my antwoord en toe sê hy, “... ons kan die […]

21/10/2020
Wysheid ― Barmhartigheid

21 Oktober 2020 “Empathy is seeing with the eyes of another, listening with the ears of another, and feeling with the heart of another.” ― Anonymous Kan ek begin deur my opregte dank uit te spreek teenoor almal wat met liefde en deernis die laaste paar dae hul innige meegevoel betuig het met my pa se […]

15/10/2020
Wysheid — Medemenslikheid

14 Oktober 2020 “Our knowledge has made us cynical. Our cleverness, hard and unkind. We think too much and feel too little. More than machinery we need humanity.” ― Charlie Chaplin Die oomblik wanneer ons iemand sien, vorm ons ʼn ‘opinie’ van iemand. Ons plaas ʼn ‘label’ om sy of haar nek wat geskryf is met die […]

09/10/2020
Wysheid — Menswaardigheid

7 Oktober 2020 “We are buried beneath the weight of information, which is being confused with knowledge; quantity is being confused with abundance and wealth with happiness. We are monkeys with money and guns.” ― Tom Waits Ons tema vir die maand is: WYSHEID — Divine Understanding and Divine Wisdom. Laas week het ons begin met die eerste […]

01/10/2020
Wysheid ― Nederigheid

30 September 2020 “Educating the mind without educating the heart is no education at all.” ― Aristotle Ons ganse samelewing is daarop gerig om ons van kleinsaf te leer dat ons moet presteer. Ons moet ‘eerste staan’ in die klas om eendag ‘suksesvol’ te kan wees. Eersgenoemde het te doen met ons intellektuele kapasiteit en laasgenoemde met ons finansiële […]

26/09/2020
Peace of Mind — Sufficiency

23 September 2020 “There is a sufficiency in the world for man’s need but not for man’s greed.” — Mohandas Gandhi — Ons tema vir die maand is — PEACE OF MIND — en het reeds gesels oor serenity and simplicity, en toe oor sincerity en eerskomende Sondag sluit ons die tema af met ʼn gesprek oor sufficiency. “Sufficiency isn't two steps up from poverty or […]

19/09/2020
Peace of Mind — Sincerity

16 September 2020 “Sincerity increases willingness to care.” — Toba Beta — Ons tema vir hierdie maand is — PEACE OF MIND — en het reeds gesels oor serenity and simplicity, en eerskomende Sondag gesels ons oor SINCERITY. SINCERITY is altyd die eerste hoofstuk in die boek oor Wysheid. Waarvan praat ons as ons praat van sincerity — honesty, genuineness, truthfulness, integrity, trustworthiness, […]

10/09/2020
Peace of Mind — Simplicity

9 September 2020 “If you can't explain it to a six year old, you don't understand it yourself.” — Albert Einstein — Ons gesels hierdie maand oor die vier pilare van — PEACE OF MIND — en het reeds gesels oor serenity en eerskomende Sondag gesels ons oor SIMPLICITY. Meister Eckhart, ʼn 14de eeu se mystic het gesê, “God is infinite in His […]

02/09/2020
Peace of Mind — Serenity

2 September 2020 “God, give me grace to accept with serenity the things that cannot be changed, Courage to change the things which should be changed, and the Wisdom to distinguish the one from the other.” — Reinhold Niebuhr: Serenity Prayer — Vroeër, in die ou dae, het ons op 1 September gesing, “Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o ... […]

29/08/2020
Know Thyself V

26 Augustus 2020 “When you love who YOU are, your relationships will be healthier and your life will be happier.” — Stephanie Lahart — Wat ʼn wonderlike reis was dit nie die laaste maand om die betekenis van 'KEN JOUSELF' te skil en oop te breek soos ʼn lemoen nie. Ons het begin met ʼn prelude […]

19/08/2020
Know Thyself IV

19 Augustus 2020 “The two most important days in life are the day you are born and the day you discover the reason why.” — Mark Twain — Ons gesels hierdie maand oor die tema — ‘KNOW THYSELF’ en het reeds die volgende onderstreep: om jouself te ken [1] is om die waarheid van jouself vir jouself te kan […]

14/08/2020
Know Thyself III

12 Augustus 2020 “The most beautiful people we have known are those who have known defeat, known suffering, known struggle, known loss, and have found their way out of the depths. These persons have an appreciation, a sensitivity, and an understanding of life that fills them with compassion, gentleness, and a deep loving concern. Beautiful […]

05/08/2020
Know Thyself II

5 Augustus 2020 “To find yourself, think for yourself.” — Socrates — Vir Forrest Gump was die lewe ʼn “boks tjoklits” waar jy nooit weet wat jy kry nie. Vir my is die lewe soos ʼn skaakspel ... om êrens te kom, you have to make a move! Dit kom met ʼn sekere insig wat die reëls […]

01/08/2020
Know Thyself

29 Julie 2020 “Jesus het gesê: Hy wat alles weet maar homself nie ken nie, weet niks.” — Evangelie van Thomas (67) — Kom ons begin met so stukkie filosofie. In antieke Griekeland was daar ʼn maxim wat gesê het: “KNOW THYSELF” — alle waarheid, alle wysheid, alle insig, alle kennis, alle verstaan begin met: “om jouself te […]

22/07/2020
Hoe God na ons Kyk

22 Julie 2020 “U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op 'n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker: geen been van my was vir U verborge toe ek gevorm is waar niemand dit […]

19/07/2020
Dankbaarheid en Waardering

15 Julie 2020 Vandag is my verjaarsdag ... en op meer as een manier is dit ʼn verjaarsdag soos geen ander jaar nie. In hierdie bisarre seisoen groet ons mekaar agter maskers; hou ons ons afstand; moet ons saans voor 9 tuis wees en as jy êrens anders is, moet jy daar bly tot 4am; […]

08/07/2020
In Search of a New Humanity

8 Julie 2020 Kom ons begin eers met ʼn aankondiging: Ons open eerskomende Sondag weer met ons Sirkel — daar is baie reëls en regulasies aan verbonde wat Kolping van ons verwag waarvan die belangrikste is om almal se gesondheid as hoogste prioriteit te sien. Daar kan maksimum 40 mense in Kapel met die afstand […]

01/07/2020
Isolasie en Transformasie XII

1 Julie 2020 • • • “You can talk with someone for years, everyday, and still, it won't mean as much as what you can have when you sit in front of someone, not saying a word, yet you feel that person with your heart, you feel like you have known the person for forever.... connections […]

27/06/2020
Isolasie en Transformasie XI

24 Junie 2020 “A truth that’s told with bad intent Beats all the lies you can invent.” — William Blake, ‘Auguries of Innocence’ — In die Brief van Jakobus word baie gepraat oor die tong en hoe die enigste spier wat nie aan been verbind is nie ook die oorsaak is van ons grootste swakheid ... disinformasie en […]

19/06/2020
Isolasie en Transformasie X

17 Junie 2020 “When joy is a habit, love is a reflex.” — Bob Goff — ‘Joy’ and ‘happiness’ are not the same thing ... dit kan gelyktydig plaasvind, maar is nie dieselfde ding nie. Die een kom van binne en die ander een van buite. ‘Happiness’ hang af van ons omstandighede en word gelaai deur die goed wat […]

14/06/2020
Isolasie en Transformasie IX

14 Junie 2020 Een ding wat opvallend is in hierdie buitengewone tyd waarin ons leef, is om bewus te wees van hoeveel mense ons voor dagsê. Oral waar jy kom, agter maskers, is daar ʼn “Good morning” en, “Stay safe”. Ons groet mekaar op sypaadjies, in hysbakke, in winkels, en op ʼn promenade met wedersydse vriendelikheid. There […]

03/06/2020
Isolasie en Transformasie VIII

3 Junie 2020 ʼn Nuwe maand is voor ons deur. Só baie het in die 'nêrens en niks' van die laaste 2+ maande gebeur. Soos alles ontdooi en weer stadig na normaal terugkeer, is daar by ons ʼn tweestryd tussen: ons wil weer die bekende terug hê maar ons wil dit anders hê. Ons het geleer wat […]

28/05/2020
Isolasie en Transformasie VII

27 Mei 2020 So met die eerste winterstorms en koue soek ek na ʼn mus in een van my laaie en kom op ʼn liturgie van 2015 af met ʼn aanhaling van Christian D. Larson uit ‘Your Forces and How to Use Them’ — “Promise yourself to be so strong that nothing can disturb your peace of […]

23/05/2020
Isolasie en Transformasie VI

20 Mei 2020 “It was the best of times, it was the worst of times, it was the age of wisdom, it was the age of foolishness, it was the epoch of belief, it was the epoch of incredulity, it was the season of light, it was the season of darkness, it was the spring […]

1 3 4 5 6 7 13

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2026
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights