Potgooi: “To be whole means to embrace all of who we are — the light and the dark, the beauty and the flaws.” — Debbie Ford — Ons sit ons gesprek voort oor die VIER pilare van Geestelike Groei, en vandag se pilaar is die Gawe van GEÏNTEGREERDHEID en die gawe van GEDULD. Die woord vir emosionele en spirituele ‘WHOLENESS’ is […]
