Ons gesels hierdie maand oor die betekenis en inhoud van ʼn BELYDENIS! ʼn Belydenis is ʼn openlike verklaring van geloof, ʼn verklaring van oortuiging. In Engels is daar twee woorde vir ‘geloof’ naamlik FAITH – loyalty and trust in God, sincerity of intentions, strong conviction ... en dan is daar die woord BELIEF – conviction and acceptance of the truth. Vir my is GELOOF nie […]