“If only. Those must be the two saddest words in the world.”― Mercedes Lackey — Die laaste 10 dae is ek plat in die bed met COVID. Die wa is deur die drif en ek hoop om binnekort weer 100% myself te wees. Daar is beplan om dié maand te gesels oor SPYT en wat die betekenis van […]
