Hierdie week se liturgie: 21_oktober_2012 Ek is die laaste week aangegryp deur die verhaal van ʼn 14 jarige meisie in Pakistan wat geskiet is en uiters kritiek om haar lewe veg in ʼn hospitaal omdat sy vir iets staan, naamlik — “I have the right of education, I have the right to play. I have the […]
