Hierdie week se liturgie: 28_desember_2014 Net weer ʼn herinnering dat ons in Desember ons EMMER-projek het. Kersdag en eerskomende Sondag se ‘pakkies’ gaan na MES-aksie (Metro Evangeliese Sorg) in Bellville ( http://www.mes.org.za/mes-cape-town-0 ). Jy kan kos, toiletries, iets vir ʼn soettand, klere of enige iets gee wat hawelose mense kan gebruik. Kom ons gee met vrymoedigheid in die gees van die feesseisoen. Môre […]