Noordelike voorstede:
Die gespreksgroepe vind elke laaste Donderdagaand van die maand om 19:15 plaas by Kolping Sentrum (Durbanville). A Course in Miracles word tans bespreek. Sien onder vir meer inligting.
Stad:
'n Maandelikse byeenkoms vind by Welgemeend Huis op Jan van Riebeeck Hoërskool se skoolterrein op elke laaste Sondag van die maand om 18:00 plaas. Dit is 'n informele gesprek oor christelike spiritualiteit en hoe ons dit prakties kan uitleef en toepas.
A Course in Miracles is beskikbaar by enige groot boekhandelaar, op Takealot en as 'n veel goedkoper Kindle-weergawe wat op enige iPad, slimfoon of tabletrekenaar gelees kan word via die Kindle App.
Kontak my vir meer inligting en kostes verbonde by terblanche@neospektrum.co.za
.
“Miracles occur naturally as expressions of love.
The real miracle is the love that inspires them.
In this sense everything that comes from love is a miracle.”
- Marianne Williamson, outeur van A Return to Love
.