25 Oktober 2015

Ons gesels die maand oor — GOD USES ORDINARY PEOPLE IN EXTRAORDINARY WAYS — die wêreld is geskadu tussen wat gewoon en dit wat besonder/buitgewoon is en dit is ons keuse om te besluit watter een van die twee gaan ons kies. Shankar Vedanta verwoord dit mooi ... “Good people are not those who lack flaws, the brave are not those who feel no fear, and the generous are not those who never feel selfish. Extraordinary people are not extraordinary because they are invulnerable to unconscious biases. They are extraordinary because they choose to do something about it.”
Marianne Williamson het ʼn paragraaf in haar boek ‘Return to Love’ wat jare later deur Nelson Mandela aangehaal sou word in sy boek ‘Long Walk to Freedom’ — “Our deepest fear is not that we are inadequate. Our deepest fear is that we are powerful beyond measure. It is our light, not our darkness that most frightens us. We ask ourselves, 'Who am I to be brilliant, gorgeous, talented, fabulous?' Actually, who are you not to be? You are a child of God. You’re playing small does not serve the world. There is nothing enlightened about shrinking so that other people won't feel insecure around you. We are all meant to shine, as children do. We were born to make manifest the glory of God that is within us. It's not just in some of us; it's in everyone. And as we let our own light shine, we unconsciously give other people permission to do the same. As we are liberated from our own fear, our presence automatically liberates others.”
Dit lyk vir my na ʼn waarheid wat die moeite werd is om te memoriseer en eerskomende Sondag in meer detail te bespreek. Ons word besiel en gemotiveer deur mense se verhale wat against all odds uitstyg bo hul omstandighede as ʼn herinnering aan ons eie potensiaal. Kom ons dink aan ʼn paar voorbeelde: sy het haar gehoor en sig verloor op 18 maande — Helen Keller (skrywer/humanitarian); sy familie het gesê hy sal nooit geld maak met ʼn kitaar nie — John Lennon (musikant/komponis); ʼn enkelma op welsyn met geen vooruitsig op enige iets nie het ʼn pen opgetel en begin skryf — J.K Rowling (skrywer: Harry Potter); hy wou graag ʼn horlosiemaker gewees het maar was nie goed genoeg nie -- Henry Ford (motorvervaardiger); hy het nie gepraat tot hy 3 jaar oud was nie en onderwysers het gesê hy is verstandelik gestrem — Albert Einstein (E=mc2); hy het ʼn movie company begin met $750 wat hy geleen het en 32 Oscars gewen — Walt Disney; afrigters het gesê sy het geen fokus of talent nie — Michelle Kwan (wenner van 5 wêreldkampioenskappe in ysskaats); hy was nie goed genoeg vir sy skool se eerstespan basketbal nie — Michael Jordan (7 wêreldkampioenskappe gewen vir die Chicago Bulls).

Wat is dit in hierdie manne en vroue se verhale wat ons inspireer? Sekerlik is dit die bemoediging dat elkeen van ons op ʼn besonderste wyse ʼn verskil maak aan die wêreld om ons. Om een of ander rede glo ons dit net nie van onsself nie — ons hak vas in die idee dat ons gewone mense is wat gewone goed doen op ʼn gewone manier en nooit enige iets meer as net ‘gewoon’ sal wees nie. So verval ons in middelmatigheid ... nie warm nie en ook nie koud nie ... en soos hulle sê: mediocrity breads mediocrity! Die redes wat ons gebruik om verskoning te maak dat ons nie extraordinary is nie lê gewoonlik in ons pynpunte — daar waar ons seergekry het; teleurstellings ervaar het; die gevoel dat ek nie die moeite werd is nie. Debbie Ford skryf in haar boek ‘Spiritual Divorce’ die volgende — “Pain is a spiritual wake-up call showing you that there are oceans you have not yet explored. Step beyond the world you know. Reach for heights that you never thought possible. Go to places you have deemed off limits. This is the time to take off the shell of your past and step into the rich possibilities of your future. God does not give us dreams that we cannot fulfill. If you want to do something great with your life-whether it's to fall madly in love, become a teacher, be a great parent-if you aspire to do something beyond what you are doing now, this is the time to begin. Trust yourself.”
Selfs die kleinste verandering in jou daaglikse roetine het ʼn rimpeleffek wat jou uitsig verbreed en insig verdiep in alles wat moontlik is om ʼn extraordinary lewe te hê. Why settle for less if you could have the best!? Slaap 30 minute langer saans; staan aan die anderkant van die bed op; trek een blou en een groen sokkie aan; vat ʼn ander pad werk toe; eet vir ʼn daglank net vrugte; bel iemand met wie jy lanklaas gepraat het; maak êrens vandag tyd vir 15 minute net stil wees en op jou eie sonder skerms of geraas – en kyk wat se verskil maak dit aan jou dag om te ‘onthou wie jy werklik is’ en wat ‘regtig belangrik is’ in jou lewe. En as jy vandag swaar-dra aan spanning of bekommernis, onthou dié woorde — don’t confuse your path with your destination, just because it’s stormy now doesn’t mean you aren’t heading for sunshine. Kom ons verken eerskomende Sondag TIEN KWALITEITE wat ons lewe kan stuur van mediocrity to extraordinary --

  1. Define aim, vision, and purpose — soek gedurig, aanhoudend na helderheid in jou lewe ... vague desires and beliefs lead to vague outcomes, stick to your goals.
  2. Focused — mense wat uitstyg en suksesvol is, weet wat dit is om te fokus / konsentreer op een ding op ʼn slag met die groter doel voor oë.
  3. Positive attitude and perseverance — gesindheid en geduld is die vlerke wat jou hoër laat vlieg as ‘gewoon’lik.
  4. Be brave and have more courage — van uitstel kom afstel, sê die gesegde en daarom kan ons iets by NIKE leer – just do it!
  5. High self-esteem and confident — wat nie gebore word uit ego-denke nie maar uit siel-denke wat onthou/weet wat jou waarde is.
  6. Read more and embrace curiosity — maak vuur met koerante en ontwikkel ʼn ontvanklikheid om te leer en te groei.
  7. Enthusiasm and gratitude — ʼn duidelike teken van extraordinary is die passie, entoesiasme, waardering waarmee die lewe aangepak word.
  8. Surround yourself with swimmers — ons gee mense wat geen bydrae maak nie hopeloos te veel tyd en energie.
  9. Choice, chance, change — die eerste stap na ʼn beter / buitegewone lewe is ʼn besluit ... dit is keuse wat ons maak.
  10.  Spiritual values — “Ordinary people who walk with an extraordinary God of grace and power, really can make a difference in other as yet unreached lives.” (Ross Paterson)

My uitnodiging aan jou vandag is om elke oomblik van die dag te begin leef van uit die verwondering (miracle) dat jy in elke opsig ʼn extraordinary lewe verdien. Ons vat mekaar se hande en sê vir onsself, “I will not allow my mistakes of the past compromise my hope for the future!” Ek hoop om Sondag die kapel weer so vol te sien soos laas Sondag — kom deel in ons gesprek en bring vriende en familie saam vir ʼn buitegewone ervaring wat enersyds lewensverrykend is en andersyds padkos gee vir ons week vorentoe.

ACIM: Kolping: 29 Oktober 19h00. Stad: 2 November 19h30 — Chapter 6: The Lessons of Love — P91 Hardeband Boek
Besoek ons webblad www.neo-spektrum.com waar jy ook elke vorige week se gesprek en liturgie kan aflaai onder TEMA ARGIEF. Daar is ook ʼn kaart hoe om by ons uit te kom 10h00 Sondae by Kolping Sentrum, Biccard Straat, Durbanville.

Gedagte vir die Week:
“Thoughts lead on to purposes; purposes go forth in action; actions form habits; habits decide character; and character determines our destiny.” – Tryon Edwards  

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights