9 September 2018 LITURGIE: 9_september_2018 Op 9 September 1890 (eerskomende Sondag, 128 jaar gelede) is ʼn seuntjie gebore in Indiana (VSA). Op 5 jarige leeftyd is sy pa oorlede, op 16 is hy uit die skool uit, en op 17 het hy reeds vier verskillende werke gehad. Op 18 is hy getroud en ʼn jaar later was hy […]