13 Mei 2020 “Sometimes the questions are complicated and the answers are simple.” — Dr. Seuss — Nog ʼn week is verby. Ons onthou nie meer dae nie, net oomblikke. Alles om ons het ʼn vreemde stilte stil. Ons probeer ons koppe om die idee kry dat wat ons die laaste 50 dae ervaar, is ons […]
