Potgooi: “When you do things from your soul, you feel a river moving in you, with joy.” — Rumi — Stel jou voor dat ons emosies is soos ʼn rivier — soms kalm, soms wild, met stroomversnellings en watervalle oor skerp rotspunte, dan weer rustig met ʼn breë oewer waar als welig en vrugbaar groei. […]
