Tema-Argief

14/06/2015
14 Junie 2015

Ons gesels hierdie maand oor die betekenis en inhoud van ʼn BELYDENIS! ʼn Belydenis is ʼn openlike verklaring van geloof, ʼn verklaring van oortuiging. In Engels is daar twee woorde vir ‘geloof’ naamlik FAITH – loyalty and trust in God, sincerity of intentions, strong conviction ... en dan is daar die woord BELIEF – conviction and acceptance of the truth. Vir my is GELOOF nie […]

07/06/2015
7 Junie 2015

ʼn Nuwe maand met ʼn nuwe tema vir die maand ... ons gaan Junie gesels oor ʼn BELYDENIS (CREDO) VAN GELOOF! ʼn Belydenis (credo) is ʼn verklaring oor WAT jy glo en HOE jy dit uitleef. Dogma daarteenoor, “is a principle or set of principles laid down by an authority as incontrovertibly true. It serves as part of […]

31/05/2015
31 Mei 2015

Ons gesels hierdie maand oor WYSHEID — en het reeds gekyk na VERTROUE, INTEGRITEIT, KOMMUNIKASIE, ERVARING, en eerskomende Sondag gaan ons afsluit met SPIRITUALITEIT. Daar is by my géén twyfel dat die verband tussen spiritualiteit en wysheid is van onskatbare waarde, om die waarheid te sê, weet ek nie of enige vorm van wysheid moontlik is sonder Spirituele Intelligensie (SQ) nie. Dadi Janki […]

24/05/2015
24 Mei 2015

Ons gesels hierdie maand oor WYSHEID — en het reeds gekyk na VERTROUE, INTEGRITEIT, KOMMUNIKASIE. Eerskomende Sondag gaan ons stilstaan by ONDERVINDING (experience). Ons het gesien dat wysheid gebore word uit kennis, verstaan, ervaring, en toepassing ... om ʼn bepaalde kennis oor iets te hê, beteken nie dat ons dit verstaan nie. Om iets te verstaan beteken nie dat ons die ervaring daarvan het nie en om […]

17/05/2015
17 Mei 2015

Ons leef in ʼn era van information overload ... waar die mens probeer sin maak van homself en die wêreld waarin ons leef ten midde van al die noise levels. Daar word gesê dat binne die volgende 25 jaar sal rekenaars teen dieselfde spoed as ʼn mens se brein kan werk, ons sal organe uit ons eie DNA kan groei […]

10/05/2015
10 Mei 2015

Soos al dikwels gesê, is daar net één belangrike vraag in die lewe — WIE IS EK? In die antwoord op hierdie vraag lê die bedding van ons integriteit want integriteit vra of ons getrou is aan onself en integriteit beskerm hierdie (heilige) bedding. In die (h)erken en ken(nis) van hierdie bedding lê die vrugbare […]

03/05/2015
3 Mei 2015

Tussen al die vakansiedae weet ek nie meer of dit Woensdag, Dingaansdag, My Fair Lady, of Guy Fox is nie. Die weke, dae, ure gaan so vinnig verby dat ʼn mens wil uitroep, “Is dit Mei of My maand?” Ons is so uit voeling met onsself dat die verandering in seisoene meestal gepaardgaan met spanning en twyfel. […]

26/04/2015
26 April 2015

To say that we are living in changing times is to make the understatement of the day! Nêrens is dit meer sigbaar as in die Informasie Era waarin ons leef nie, trouens as die lugvaartkunde teen dieselfde spoed moes verander as Informasie Tegnologie sou ons Londen toe vlieg in 30 sekondes en die vlug sou 5c gekos het. […]

19/04/2015
19 April 2015

“Geloof, hoop, en liefde ...” — Ons tema vir April gaan oor die BRUG tussen geloof en liefde, naamlik ... HOOP! Laas Sondag was daar so eerlike deel van hoop in ons Sirkel. Mense wat vrymoedig hul hoop, maar ook vertwyfeling deel en in die deel daarvan, self hoop skep. Daar is beslis ʼn behoefte om te gesels oor tasbare hoop wat prakties en […]

12/04/2015
12 April 2015

Paasnaweek is verby en die deur is geopen na ʼn nuwe betekenis van Pase. Vir my persoonlik is die blywende boodskap van hierdie jaar se Paasfees: Easter spells out beauty, the rare beauty of NEW LIFE! This New Life gives my life meaning and direction, and the opportunity to start over no matter what my circumstances. Ons […]

05/04/2015
5 April 2015

Eerskomende naweek is Paasfees. Meer invloedryk, met ʼn dieper betekenis, gevul met ʼn ontsag, aanbidding, eerbied, en gelaai met ʼn diepliggende verandering wat in my beskeie mening veel groter is as Kersfees. Tog is dit vir die meeste mense net nog ʼn langnaweek ... Christene ken die verhaal reeds van kleinsaf maar die invloed het […]

29/03/2015
29 Maart 2015

Terwyl ek sit en skryf, sing Neil Diamond in die agtergrond, “The Story of my Life” en die lirieke lui ʼn tere herinnering in my hart. Elke week gee geboorte aan sowat 1000-1500 woorde vir ons weeklikse epos. Soms (nét soms) vloei dit effortless maar die meeste van die tyd is dit diep delf vir inspirasie wat vra om […]

22/03/2015
22 Maart 2015

Om ʼn week siek te wees en in die bed te spandeer, was nou nie eintlik my plan vir my eerste ‘af’-naweek in ses maande nie. Gelukkig was daar ʼn stukkie hemel op Postberg met sy asemrowende natuurskoon en blou seewater wat die siel se dors les en brood vir die gedagtes is, omring deur […]

15/03/2015
15 Maart 2015

Nes mens dink jy ken iemand en weet wat maak hul ‘tiek’, dan ‘tok’ hulle. Een ding is verseker, alles om ons verander die hele tyd! Nie twee dae is dieselfde nie, jy is nie eers dieselfde persoon as gister, laas maand, ʼn jaar gelede nie. Net een nies en ʼn proes en die golf […]

08/03/2015
8 Maart 2015

Apple Inc. het die volgende leuse: “Here's to the crazy ones. The misfits. The rebels. The troublemakers. The round pegs in the square holes. The ones who see things differently. They're not fond of rules. And they have no respect for the status quo. You can quote them, disagree with them, glorify or vilify them. About […]

01/03/2015
1 Maart 2015

Ons MovieClub het gisteraand ons eerste film saam gaan kyk. Doen jouself ʼn guns en gaan kyk BIRDMAN ... en sien hoekom dit die Oscar gewen het vir beste film, beste regisseur, draaiboek, en kinematografie ... die byna onmoontlike lang kamera-skote wat jou vat in die doolhof van ʼn  teater (die lewe). Dit is gelaai met soveel lae dat eers as die […]

22/02/2015
22 Februarie 2015

Dit is altyd lekker om nuwe musiek te vind en die laaste maand is ʼn skatkis van nuwe name ontdek. Soos ek gister in die motor ry en na musiek en lirieke luister, besef ek opnuut — every song is prayer, and every prayer is a song! Daar is sewe note in een oktaaf [agt as jy […]

15/02/2015
15 Februarie 2015

Die laaste paar Sondae is die kapel elke Sondag propvol wat natuurlik my hart baie bly maak ... maar dit is ook ʼn indikasie dat die VRAE EN ANTWOORDE OOR GOD wat ons dié maand behandel, ook vrae is vir baie mense wat graag die skuif wil maak van vertwyfeling na verstaan. Ons soek na sinvolle antwoorde sodat ons tot […]

08/02/2015
8 Februarie 2015

Ons gesels Februarie oor: VRAE EN ANTWOORDE OOR GOD — daar is baie vrae wat ons as (moderne) mens het oor die bestaan en betekenis van God. Neale Donald Walsch gee ʼn pragtige beskrywing van God wat sterk met my hart resoneer — “God is an Essential Essence that permeates everything, the Prime Source of unlimited intelligence and […]

01/02/2015
1 Februarie 2015

So met die nuwe maand gaan ons Februarie toewy aan Q&A -- die maand se tema is: VRAE EN ANTWOORDE OOR GOD — soos Friedrich Nietzsche gesê het, “He who has a WHY to live for can bear almost any HOW.” Dit gaan nie soseer oor die regte antwoorde nie maar om vir eens die moed te hê om eerlike vrae te vra want ons is […]

25/01/2015
25 Januarie 2015

Mens kan dit byna nie glo dat die eerste maand van 2015 trek reeds water nie ... ons gesels hierdie maand oor NUWEJAARSVOORNEMENS en het reeds gesels oor OPTIMISME en toe COMMITMENT en laas week oor DAPPERHEID. Ons sluit die maand se tema af en gaan Sondag praat oor ONTVANKLIKHEID (openness, sensibility, receptivity). Die eerste keer in my lewe wat ek sneeu gesien het, was […]

18/01/2015
18 Januarie 2015

Die meeste mense is terug van hul somervakansie en ons pak die nuwe jaar aan met ʼn opregte intensie om dié jaar die beste jaar ooit te maak! Ons gesels hierdie maand oor ons NUWEJAARSVOORNEMENS en het afgeskop met OPTIMISME en toe gesels oor COMMITMENT en eerskomende Sondag gaan ons praat oor DAPPERHEID (TO BE COURAGEOUS). Wat sê ons as ons praat oor moed (courage), dapper (brave), durf (guts) ...?  Wat se […]

11/01/2015
11 Januarie 2015

Ons skoppelmaai, trippetrappetone, tiekiedraai die nuwe jaar in ... stadig maar seker kom ons in die ritme van die nuwe jaar met ʼn opregte voorneme om dié jaar ʼn ander ritme te hê of ten minste nie te wals as ʼn tango speel nie. Ons gesels juis hierdie maand oor NUWEJAARSVOORNEMENS en het laas week afgeskop met OPTIMISME en […]

04/01/2015
4 Januarie 2015

... en so blaai die jaar om na 2015. Mag dit ʼn mooi en geseënde jaar wees en mag ons wense, drome, en goeie intensies realiseer in ons verantwoordelikheid om die ‘happiness’ te wees/word in “HAPPY New Year!” Ons tema vir dié maand is NUWEJAARSVOORNEMENS en ons skop die jaar af deur te gesels oor die waarde/deug van OPTIMISME (being optimistic). Optimisme staan […]

28/12/2014
28 September 2014 (en Kersdag)

Hierdie week se liturgie: 28_desember_2014 Net weer ʼn herinnering dat ons in Desember ons EMMER-projek het. Kersdag en eerskomende Sondag se ‘pakkies’ gaan na MES-aksie (Metro Evangeliese Sorg) in Bellville ( http://www.mes.org.za/mes-cape-town-0 ). Jy kan kos, toiletries, iets vir ʼn soettand, klere of enige iets gee wat hawelose mense kan gebruik. Kom ons gee met vrymoedigheid in die gees van die feesseisoen.  Môre […]

21/12/2014
21 Desember 2014

Hierdie week se liturgie: 21_desember_2014 Ons het ons EMMER-projek in Desember. Jy kan elke Sondag vir ons ʼn emmer, boks, sak vol benodighede bring wat ons versprei na HUIS JABES (http://www.sostrust.co.za/ — a safe haven for abused women and children) asook na MES-aksie (Metro Evangeliese Sorg) in Bellville (http://www.mes.org.za/mes-cape-town-0). Ons het besluit om ook laasgenoemde te ondersteun met ons Kersdag en laaste Sondag in die […]

14/12/2014
14 Desember 2014

Hierdie week se liturgie:14_desember_2014 Ons EMMER-projek het laas Sondag afgeskop. Jy kan elke Sondag vir ons ʼn emmer, boks, sak vol benodighede bring wat ons versprei na HUIS JABES (http://www.sostrust.co.za/ — a safe haven for abused women and children). Dit is deel van Neo-Spektrum as NPO se uitreik-aksie om ʼn tasbare verskil te maak aan mense se lewe. Wat hulle graag […]

07/12/2014
7 Desember 2014

Hierdie week se liturgie: 30_november_2014 Elke Desember het ons ons EMMER-projek en wat dit behels is dat jy vir ons Sondae ʼn emmer, boks, sak vol benodighede bring wat ons versprei na HUIS JABES (http://www.sostrust.co.za/ — a safe haven for abused women and children). Dit is deel van Neo-Spektrum as NPO se uitreik-aksie om ʼn tasbare verskil te maak aan mense […]

30/11/2014
30 November 2014

Hierdie week se liturgie: 30_november_2014 Die laaste vier weke het ons verskillende aspekte van ons Spiritualiteit bespreek. Saam met die heerlike konferensie wat ons aangebied het, is verskillende temas oor ons Spiritualiteit verken. Dit was ʼn verrykkende reis wat so in beseringstyd van die jaar ons weer inspireer en motiveer om die laaste maand van […]

23/11/2014
23 November 2014

Hierdie week se liturgie: 23_november_2014 ʼn Groot DANKIE vir almal wat laas Saterdag ons Konferensie oor Spiritualiteit bygewoon het. Dit was ʼn wonderlike reis saam met ons sprekers en dit sal beslis ʼn jaarlikse instelling word met nog vele temas wat verken gaan word. Dié maand se onderwerpe sluit aan ons afgelope konferensie naamlik — Spiritualiteit […]

16/11/2014
16 November 2014

Hierdie week se liturgie: 16_november_2014 SPIRITUALITEIT KONFERENSIE: Eerskomende Saterdag 15 November van 9h00 tot 13h00 bied ons ʼn konferensie aan onder die tema: Spiritualiteit in Praktyk en saam met sprekers soos Prof Lina Spies, Dr Lynette Steele, en Luthando Prinsloo gaan ons verskillende aspekte van Spiritualiteit verken. Daar is nog ʼn paar sitplekke oop — […]

09/11/2014
9 November 2014

Hierdie week se liturgie: 9_november_2014 TWEE BELANGRIKE DATUMS: Eerskomende Sondag 9 November direk na die diens is ons Algemene Jaarvergadering (AJV) en ons doen ʼn beroep op al ons lede om dit by te woon groot asseblief. Saterdag 15 November van 9h00 tot 13h00 bied ons ʼn konferensie aan onder die tema: Spiritualiteit in Praktyk saam met sprekers soos Prof Lina Spies, […]

02/11/2014
2 November 2014

Hierdie week se liturgie: 2_november_2014 Met die oog op ons oggend konferensie, met wonderlike sprekers, oor “Spiritualiteit as ‘A WAY OF LIFE’”op 15 November, kan ons die volgende paar Sondae dié onderwerp verken en na die konferensie van die sprekers se temas inkorporeer in ons gesprekke Sondae. Natuurlik is een van die eerste vrae wat […]

26/10/2014
26 Oktober 2014

Hierdie week se liturgie: 26_oktober_2014 Ons almal is bewus van Regter Masipa se uitspraak gister in die Oscar Pistorius saak. Gun my om vandag se epos te begin met ʼn enkele opmerking daaroor — Nou is die tyd vir vergifnis. Vergifnis beteken nie iemand wen nie en beteken ook nie wat iemand gedoen het is reg […]

19/10/2014
19 Oktober 2014

In die maand waar al die Nobel Prys Toekennings gemaak word, is ek elke jaar in verwondering oor die genomineerdes in die algemeen en die pryswenners in besonder. Die bydrae wat die individue maak, nie net in hul vakgebied nie maar ook aan die mensdom, is verstommend selfs al verstaan ek nie eers altyd wat beteken alles […]

12/10/2014
12 Oktober 2014

Hierdie week se liturgie: 12_oktober_2014 Een van die wonderlike goed van skoolvakansie is om tyd saam my seun te spandeer en oor alles en nog wat te gesels. Keer op keer verras hy my met sy insig (én uitsig) vir ʼn sestienjarige. Ons gesels oor alles en nog wat — van Vettel wat nou vir […]

05/10/2014
5 Oktober 2014

Hierdie week se liturgie: 5_oktober_2014 >>> Eerskomende Sondag sê ons DANKIE vir drie jaar se seëninge by Neo-Spektrum! Bring ʼn bottel wyn of champagne en ʼn bordjie eetgoed of koek saam en dan kuier ons na die tyd lekker saam en deel ons met mekaar ons dankbaarheid en waardering. Anders as ander ‘dominees’ wat iets rêrig […]

31/08/2014
31 Augustus 2014

Hierdie week se liturgie: 31_augustus_2014 Ons is nog nie eers by die nuwe van nuwejaarsvoorneme nie en die jaar kantel nog ʼn maand in. Voor ons te opgewonde begin raak oor Kersgeskenke is die goeie nuus dat daar nog ʼn hele seisoen voorlê voor die einde van die jaar. Die Seisoen van Lente waar die aarde geboorte gee aan […]

24/08/2014
24 Augustus 2014

Hierdie week se liturgie: 24_augustus_2014 Soos die meeste van ons, het ek grootgeword tussen mense in skole en kerke wat ‘geweet’ het – en seker was daarvan. Daar was geen rede om te redeneer of te ondersoek nie. Hulle het geen twyfel gehad wat die ‘waarheid’ is nie. Geen ruimte vir ‘vermoede’ of ‘miskien’ nie. […]

17/08/2014
17 Augustus 2014

Hierdie week se liturgie: 17_augustus_2014 [Opgedra aan Robin Williams vir die vuur wat hy laat brand het met die kole van die karakters wat hy vertolk het ... R.I.P oh Captain my Captain!]  Eendag lank, lank gelede was daar vuur, en die vuur was daar lank voor die water en uit die water is die mens gebore — die […]

10/08/2014
10 Augustus 2014

Hierdie week se liturgie: 10_augustus_2014 27 Augustus 2014 om 8pm by Barnyard — “The Best Days of our Lives” gaan ons lekker saamkuier met musiek oor vier dekades ... bespreek asseblief jou kaartjie by Norma Moller (norma.moller@telkomsa.net) of Diana Ritson (diane@siriti.co.za) of kom kry dit Sondag na die diens. Jy kan sommer jou eie tafel van vriende en […]

03/08/2014
3 Augustus 2014

Hierdie week se liturgie: 3_augustus_2014 So teen die laaste week van elke maand word die teleskoop, stetoskoop, mikroskoop uitgehaal opsoek na ʼn tema vir die volgende maand. Daar word gelees en onderstreep, geluister en notas gemaak, opsoek na inspirasie ... en dan staan ʼn mens vroegoggend en kyk deur die ruit oor die stad en […]

27/07/2014
27 Julie 2014

Hierdie week se liturgie: 27_julie_2014 Die laaste week was nie ʼn goeie week as dit kom by die getuienis van die mensdom nie. Die afskiet van MH17; die oorlog in Gaza; die stomme regerings van elke sogenaamde gesofistikeerde land wat al hoe meer in die dryfsand van mag en politiek verdrink, maak dat ʼn mens […]

20/07/2014
20 Julie 2014

Hierdie week se liturgie: 20_julie_2014 Uit die diepte van my hart ʼn groot dankie vir al die goeie wense wat ek gister ontvang het vir my ‘Nuwe Jaar’ – ek was oorweldig deur die blomme van liefde van soveel mense ... wens dit was moontlik om elkeen persoonlik te bedank. My opregte dank en waardering. […]

13/07/2014
13 Julie 2020

Hierdie week se liturgie: 13_julie_2014 ʼn Hartlike goeiemore van onder die berg wat se kurwes glimlag in die eerste sonlig asof sy jou uitdaag om te dans onder die hemelblou wat jou paljas om vandag anders in te kleur as gister. Ons tema vir Julie is — ‘THE ART OF LIVING LIFE BEAUTIFULLY’ en begin vandag se […]

06/07/2014
6 Julie 2014

Hierdie week se liturgie: 6_julie_2014 In Junie het ons oor vyf Sondae gesels oor ‘DIVINE APPOINTMENTS’ in (i) Restoration & Transformation; (ii) Intuition & Sacred Journeys; (iii) Possibilities & Opportunities; (iv) Divine Appointments in times of adversity; (v) Divine Appointments in times of abundance! Dit was ʼn wonderlike reis om ons te herinner aan God se everywhere-ness in […]

29/06/2014
29 Junie 2014

Hierdie week se liturgie: 29_junie_2014 Dit is ʼn groot WOW! vir die wonderlike reaksie die laaste twee Sondae met al die warmgoed wat ons ontvang het vir ons WOW-projek. (Warm an Other’s Winter). Jy kan eerskomende Sondag nog bring en ons besorg dit aan hulle wat ʼn behoefte het. Eerskomende Sondag gaan ons gesels oor DIVINE APPOINTMENTS IN OUR ABUNDANCE … ons […]

22/06/2014
22 Junie 2014

Hierdie week se liturgie: 22_junie_2014 Dankie vir die wonderlike reaksie laas Sondag met al die warmgoed wat vir ons WOW-projek gebring is. Onthou jy kan dit nog die volgende twee Sondae ook doen. Ons sal dit plekke besorg waar daar ʼn behoefte is.Ons tema vir dié maand is — DIVINE APPOINTMENTS — en eerskomende Sondag gaan ons […]

15/06/2014
15 Junie 2014

Hierdie week se liturgie: 15_junie_2014 Goeie(koue)more — ons het in Desember ons eerste EMMER-projek geloots waar ons emmers vol noodsaaklikhede bymekaar gemaak het vir welsynsorganisasies en dit was ʼn reuse sukses. Vir die winter het ons besluit om hierdie jaar met ons WOW-projek (Warm anOther’s Winter) te begin. Ons vra van almal om warmgoed saam te bring die volgende paar […]

08/06/2014
8 Junie 2014

Hierdie week se liturgie: 8_junie_2014 ʼn Dag later as gewoonlik omrede ek gisteraand eers van Johannesburg teruggekom het. Op die vliegtuig sit ʼn vrou langs my met haar hande in wit vuiste gepers van spanning toe die vliegtuig geruk en gepluk word deur die turbulensie soos ons deur die wolke daal om te kom land. […]

01/06/2014
1 Junie 2014

Hierdie week se liturgie: 1_junie_2014 ʼn Nuwe maand kom lê in ons skoot en dis geen geheim hoe lief ek is vir winter nie ... die knus aantrek; reën teen die vensters en die groenste groen van die Kaap; bredies en rooiwyn; die sagte lig en elke oggend se laat sonsopkoms. So lees ek vroegoggend […]

25/05/2014
25 Mei 2014

Hierdie week se liturgie: 25_mei_2014 Ons het dié maand geblaai deur van die mooiste Psalms... ons het uit elkeen woorde van bemoediging en die inspirasie het inhoud en betekenis gegee aan ons lewe as mens in die 21ste eeu. Dit was ʼn heerlike reis van poësie en beeldspraak, geweef in die kleurryke tempeltaal van digters […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights