Tema-Argief

22/12/2021
The Christ in Christmas IV

“The sign of Christmas is a star, a light in darkness. See it not outside yourself, but shining in the Heaven within, and accept it as the sign the time of Christ has come.” ― A Course in Miracles — Dis ons laaste e-posbroodjie vir die jaar. Ons Kersdiens is 9:00 Saterdagoggend en daar is GÉÉN diens Sondag […]

15/12/2021
The Christ in Christmas III

“Remember, light is not so much what you directly see as that by which you see everything else.” ― Richard Rohr — Ons sit ons reis voort oor die inhoud en betekenis van KERSFEES, met die tema: put Christ back into Christmas. Ons het begin met die woorde uit Johannes Evangelie wat sê, “En die Woord het vlees geword en onder […]

08/12/2021
The Christ in Christmas II

“Grace means there is nothing we can do to make God love us more… and grace means there is nothing we can do to make God love us less.” ― Philip Yancey — Ons gesels hierdie maand oor die inhoud en betekenis van KERSFEES — en het begin met die woorde uit Johannes Evangelie wat sê, “En die Woord […]

01/12/2021
The Christ in Christmas

“Do all the good you can, By all the means you can, In all the ways you can, In all the places you can, At all the times you can, To all the people you can, As long as ever you can.” ― John Wesley — Dit is Desember en die maand waarin ons Kersfees […]

24/11/2021
Waar Hemel en Aarde aan mekaar raak IV

“Remember that when you leave this earth, you can take with you nothing that you have received — only what you have given.” ― Francis of Assisi — Ek is jonk genoeg om te onthou hoe dit was om water uit ʼn tuinslang te drink, in mamba- en pofadderwêreld ʼn boomhuis te bou, adresse en […]

17/11/2021
Waar Hemel en Aarde aan mekaar raak III

“Our Great Mother does not take sides, She protects the balance of life. The Earth stays in balance, always.” ― Neytriti: in the movie ‘Avatar’ — Ons sit ons gesprek voort oor die tema: HEMEL OP AARDE — en het die laaste twee weke tot die slotsom gekom dat Hemel is nie ʼn geografiese plek êrens in die kosmos […]

10/11/2021
Waar Hemel en Aarde aan mekaar raak II

“People will do anything, no matter how absurd, to avoid facing their own souls.” ― Carl Gustav Jung — Ons gesels hierdie maand oor die tema: Waar HEMEL Aan Die AARDE Raak — en het laas week ʼn paar vrae verken oor WAAR is die hemel, en HOE kom ek daar? Hemel is nie ʼn plek nie, hemel is die teenwoordigheid van […]

03/11/2021
Waar Hemel en Aarde aan mekaar raak

LIFE is like a camera. FOCUS on what’s important. CAPTURE the good times. DEVELOP from the negatives. and if things don’t work out, TAKE another shot! ― Ziad K. Abdelnour — Dis moeilik om te glo dat oor twee maande is dit Nuwe Jaar — maar hier is ons en ons is genadiglik deur hierdie jaar, […]

27/10/2021
Die Koringkorrel moet Sterf V

27 Oktober 2021 “Just for today I will allow my movement to be shaped by my heart. I will not explain or defend, I will not apologize or seek to be understood. Just for today I will walk softly, speak little, offer what I can. Just for today, I will let being what I am, […]

20/10/2021
Die Koringkorrel moet Sterf IV

20 Oktober 2021 “The opposite of love is not hate, it’s indifference. The opposite of art is not ugliness, it’s indifference. The opposite of faith is not heresy, it’s indifference. And the opposite of life is not death, it’s indifference.”  ― Elie Wiesel — Ons sit die reis voort met ons tema oor Jesus se woorde […]

13/10/2021
Die Koringkorrel moet Sterf III

13 Oktober 2021 “What you are is God's gift to you, what you become is your gift to God.” ― Hans von Balthasar — In hierdie enkele sin lê alles wat ek moet weet oor ʼn sinvolle lewe. Dit raak die wese van my geloof, en die omvang van my menswees. Dit is die inhoud […]

06/10/2021
Die Koringkorrel moet Sterf II

6 Oktober 2021 “You are a beautiful creation… perfectly imperfect a work in progress… you have everything you need to fulfil your purpose… don’t dilute yourself for any person or any reason… you are enough… be unapologetically you.” ― Steve Maraboli — Wanneer laas het jy iets vir die eerste keer in jou lewe gedoen? Hoeveel keer […]

29/09/2021
Die Koringkorrel Moet Sterf

29 September 2021 “Each tiny effort builds on the next, so that brick by brick, magnificent things can be created.” ― Robin Sharma — “Dit is die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand” soos Leipoldt daarna verwys. Die Tiende Maand van die jaar 2021 en tradisioneel die maand waarin ons GEE … iets deel vanuit die oorvloed waaruit ons ontvang — omgee uit […]

22/09/2021
Die Pad terug na die Hart IV

22 September 2021 “The best way to find yourself is to lose yourself in the service of others.” ― Mahatma Gandhi — Een ding is verseker: die WAARHEID is altyd waar! Dit is die wetmatigheid waarop die ganse kosmos berus. Ons ervaring en interpretasie van hierdie WAARHEID verander en vernuwe. Dit móét ook, anders leef ons klaaglik […]

15/09/2021
Die Pad terug na die Hart III

15 September 2021 “One reason people resist change is because they focus on what they have to give up, instead of what they have to gain.” ― Anonymous — Vandag se e-pos is geklee in die systof van dankbaarheid en die halssnoer van waardering. In my lewe was die sinchronisiteit van datums nog altyd verstommend. […]

08/09/2021
Die Pad terug na die Hart II

8 September 2021 “Everybody has a destiny, but destiny is God.” ― Andrea Bocelli — Op Litnet skryf Antjie Krog ʼn roerende huldeblyk aan Koos Oosthuysen (1933-2021). “In mý vertalingkop is Koos Oosthuysen die laaste van die heel grotes. Daar bestaan nie meer iemand op aarde wat só na Afrikaans kan vertaal nie. Omdat hy […]

01/09/2021
Die Pad terug na die Hart

1 September 2021 “We are not held back by the love we didn't receive in the past, but by the love we're not extending in the present.” ― Marianne Williamson — Laas maand het gegaan oor ‘Die Pad terug na God’ en dit was ʼn wonderlike bedevaart van insig (waarheid) en uitsig (wysheid). Hierdie maand gaan ons die […]

25/08/2021
Die pad terug na God V

25 Augustus 2021 “Gratitude makes sense of our past, brings peace for today, and creates a vision for tomorrow.” ― Melody Beattie — Met ons Spirituele GPS in die hand het ons dié maand gesels oor: ʼn Pad terug na God. Van OORGAWE na AANVAARDING na VERANTWOORDELIKHEID na VERANDERING, en eerskomende Sondag sluit ons die reis af by die laaste rigtingspunt naamlik: DANKBAARHEID. Op universiteit is […]

22/08/2021
Die pad terug na God IV

22 Augustus 2021 “There are no ‘if's’ in God's world. And no places that are safer than other places. The centre of His will is our only safety. Let us pray that we may always know it” ― Corrie Ten Boom — Met ʼn Spirituele GPS in die hand stap ons dié maand ʼn Pad terug na God. Van oorgawe na […]

11/08/2021
Die pad terug na God III

11 Augustus 2021 “There can be no personal liberty, without personal responsibility.” ― Wolfgang von Goethe — Met die nalees van laas week se brief, en na aanleiding van Sondag se gesprek in ons Sirkel, het ek besef dat die PAD TERUG NA GOD begin met OORGAWE (surrender). Die tweede wegwyser is VERANTWOORDELIKHEID en pas daarna is […]

04/08/2021
Die pad terug na God II

4 Augustus 2021 “The ultimate act of power, is surrender.” ― Ram Dass — Ons reis hierdie maand met ʼn landkaart en kompas wat ons op pad vat na ons Ware Noord. Ons vra weer die oeroue, belangrike vrae: wie is ek; waar kom ek vandaan; waarheen is ek op pad; en wat vat ek saam vir die reis? […]

28/07/2021
Die pad terug na God

28 Julie 2021 “It is possible to be apart, But it is impossible to not be a part.” ― A Course in Miracles — Ná Covid voel dit of my oë met ʼn flinke stap agteruitgegaan het. Die afgelope jaar sukkel ek met brille en was al by verskeie oogkundiges en selfs ʼn oogspesialis. Eers […]

21/07/2021
Die Skoenlapper-effek IV

21 Julie 2021 “If you are not present in the present, then there is no presence.” ― Fr. Richard Rohr — Eerstens wil ek opreg dankie sê vir al die verjaarsdagboodskappe en -wense. Dit is hartverwarmend dat soveel mense die moeite doen om ʼn boodskap te stuur wat ʼn mens oorrompel met almal se liefde […]

14/07/2021
Die Skoenlapper-effek III

14 Julie 2021 “Why do we only REST IN PEACE, why don’t we LIVE IN PEACE too?” ― Graffiti On A Wall — Ons gesels hierdie maand oor: Die Skoenlapper Effek. Op 26 Desember 2004 was daar ʼn aardbewing aan die Weskus van Sumatra Indonesië … 230,000 mense, in 14 lande, sou hul lewe verloor deur […]

07/07/2021
Die Skoenlapper-Effek II

“In the end what matters is not how good we are but how good God is. Not how much we love Him but how much He loves us. And God loves us whoever we are, whatever we’ve done or failed to do, whatever we believe or can’t.” — Desmond Tutu — Iemand wat ek glad […]

30/06/2021
Die Skoenlapper-effek

30 Junie 2021 “Small shifts in your thinking, and small changes in your energy, can lead to massive alterations of the end result.” ― Kevin Michel — Op Netflix is ʼn reeks, Queen of the South, waar die hoofkarakter se ‘Guardian’ vir haar dié interessante feit vertel — “There's a flower that grows in the darkness. […]

16/06/2021
Liefde — Vuur is Lewe III

16 Junie 2021 “What matters most is how well you walk through fire.” ― Charles Bukowski — Die vroegoggend winterson kleur eers die kruin van Tafelberg in en dan stadig sak die lig af tot die stad gulsig drink van die son se vuur. Met ʼn koppie koffie in die hand verlustig ek my aan […]

08/06/2021
Liefde — Vuur is Lewe II

8 Junie 2021 “Know it well, love is its meaning. Who reveals this to you? Love. What does he reveal? Love. Why? For Love.” ― Lady Julian of Norwich — Van kleinsaf is ons geleer om ‘nie met vuur te speel nie…’ letterlik omdat dit die huis kan afbrand, maar figuurlik omdat dit ly tot teenspoed en […]

02/06/2021
Liefde — Vuur is Lewe I

2 Junie 2021 “The mind is not a vessel to be filled, But a fire to be kindled.” ― Plutarch — ʼn Nuwe maand en moeilik om te glo ons is in die helfte van die jaar. Die Winter is hier en dis tyd vir warmkomberse, serpe, en ʼn mus. Dit is ook die mooiste […]

26/05/2021
Herfs — Tyd om te laat gaan V

26 Mei 2021 “You never change your life until you step out of your comfort zone; change begins at the end of your comfort zone.” ― Roy T. Bennett — Vir ʼn maand lank gesels ons oor HERFS as die seisoen wat ons leer om TE LAAT GAAN … en eerskomende Sondag sluit ons hierdie gesprek af met: HERFS weet iets […]

19/05/2021
Herfs — Tyd om te laat gaan IV

19 Mei 2021 “Nothing real can be threatened. Nothing unreal exists. Herein lies the peace of God.” ― A Course in Miracles — In hierdie openingswoorde van A Course in Miracles lê ʼn enorme waarheid opgesluit, naamlik: waarheid is altyd waar en geen leuen, illusie, of onsin kan dit ooit onwaar maak nie. As iets NIE waar […]

13/05/2021
Herfs — Tyd om te laat gaan III

12 Mei 2021 “Forget what hurt you but never forget what it taught you.” ― Shannon L. Alder — Hierdie maand se gesprek gaan oor HERFS en die les wat hierdie seisoen bring naamlik — om te laat gaan. Ons het Sondag afgesluit met dié aanhaling van Akiroq Brost … “Stop questioning everything. Stop second-guessing yourself. […]

05/05/2021
Herfs — Tyd om te laat gaan II

5 Mei 2021 Autumn is the mellower season, and what we lose in flowers we more than gain in fruits.” ― Samuel Butler — Soos laas week genoem, Herfs is my gunsteling seisoen. Miskien vanweë die feit dat my lewe nog altyd meer Herfs as enige ander seisoen was. Vir die grootste gedeelte meestal ‘tussen-in’ … voortdurend tussen ʼn […]

28/04/2021
Herfs — Tyd om te laat gaan

28 April 2021 Spring passes and one remembers one's innocence. Summer passes and one remembers one's exuberance. Autumn passes and one remembers one's reverence. Winter passes and one remembers one's perseverance.” ―  Yoko Ono — April het soveel vakansiedae dat mens nie weet of dit Dingaansdag, Guy Fawkes, of My Fair Lady is nie. Wat ons wel weet van […]

21/04/2021
Jesus — Opstanding en Lewe IV

21 April 2021 “Your true character is most accurately measured by how you treat those who can do ‘nothing’ for you.” ―  Mother Teresa — Ek het grootgeword in ʼn milieu waar die Christus-boodskap so deel van my bestaan was soos ons spys en drank, ʼn swart fiets en boomhuis in ʼn maroelaboom. Elke oggend […]

14/04/2021
Jesus — Opstanding en Lewe III

14 April 2021 “What death says is: Meet yourself!” ― Martin Versfeld — Daar word gesê dat sedert die eerste homo sapiens (mense soos ons) sowat 70 000 jaar gelede geleef het, is daar reeds 110 biljoen mense op dié planeet gebore. Vandag is daar bykans 8 biljoen mense op Aarde, waarvan 2 biljoen hulself as Christene […]

11/04/2021
Jesus — Opstanding en Lewe II

7 April 2021 “We live and die; Christ died and lived!” ― John Stott — Die ‘opstanding’ van Jesus (i.e. anastasis and awakening of Jesus) is vir elke Christen die hoeksteen van ʼn God- en wêreldbeskouing wat ʼn hele nuwe perspektief bied op wat LEWE beteken. Die simboliese taal van die kruisiging is die dood van […]

31/03/2021
Jesus — Opstanding en Lewe

31 Maart 2021 “Very simply, the resurrection is the overcoming of death. It is a reawakening; a rebirth; a change of mind about the meaning of the world.” ― A Course in Miracles — Laat my begin om dankie te sê vir almal wat die laaste maand ons Sondae Sirkel bygewoon het. Dit is hartverblydend […]

29/03/2021
Jesus — Rabbi en Geneser IV

24 Maart 2021 “We might be wise to follow the insight of the enraptured heart rather than the more cautious reasoning of the theological mind.” ― A. W. Tozer — Ek glo in GOD — nie ʼn Apostoliese God, of Protestantse God, ʼn Joodse of Christen God nie. Daar is nie iets soos ʼn Christen […]

19/03/2021
Jesus — Rabbi en Geneser III

17 Maart 2021 “He who thinks half-heartedly will not believe in God; but he who really thinks has to believe in God.” ― Isaac Newton — Ons sit ons gesprek oor JESUS voort … en het reeds gesels oor die inhoud en invloed van sy lewe. Laas week het ons spesifiek stilgestaan by Matteus se interpretasie […]

11/03/2021
Jesus — Rabbi en Geneser II

10 Maart 2021 “Grace means there is nothing we can do to make God love us more … and grace means there is nothing we can do to make God love us less.” ― Philip Yancey — Ons gesprek hierdie maand gaan oor die Joodse man met die naam JESUS. Die meeste van ons het grootgeword in […]

03/03/2021
Jesus — Rabbi en Geneser

3 Maart 2021 “The wound is the place, where the Light enters you.” ― Rumi — Ons almal, selfs mense buite die Christen-tradisie, weet wie Jesus is. Meeste van ons het hom leer ken toe ons kinders was. Almal het ʼn indruk van Jesus, ʼn soort beeld van hom, hoe vaag of spesifiek dit ook al mag wees. Vir die […]

27/02/2021
Surprised by Joy IV

24 Februarie 2021 “If you carry joy in your heart, you can heal any moment.” ― Carlos Santana — Vir solank as wat ek kan onthou, is ek aangetrokke tot die mistiek. My nuuskierigheid oor die skepping in die algemeen en in besonder ons plek daarin; hoe die liefde sy pad vind tussen twee mense; hoe ʼn embrio […]

18/02/2021
Surprised by Joy III

17 Februarie 2021 “Sometimes your joy is the source of your smile, but sometimes your smile can be the source of your joy.” ― Thich Nhat Hanh — As jy toegang het tot tegnologie om hierdie woorde te kan lees, ʼn dak oor jou kop en iets om te eet in die yskas, ʼn bed om […]

13/02/2021
Surprised by Joy II

10 Februarie 2021 “I never ask God for success, or wisdom, power or fame. I asked for wonder, and he gave it to me.” ― Abraham Joshua Heschel — Dis met vreugde dat ons eerskomende Sondag weer begin met ons Sirkel. Ons begin 10vm en die eerste 50 wat kom, kry ʼn sitplek. Ek sien met […]

03/02/2021
Surprised by Joy

3 Februarie 2021 “There are those who give with joy, and that joy is their reward.” ― Kahlil Gibran ― Die laaste 10 maande is ons blootgestel aan soveel emosies. Daar is skok oor ʼn pandemie en wat daarmee gepaardgaan; daar is ontkenning dat net ‘ander mense’ die virus gaan kry; en meer as ʼn handvol ‘conspiracy theories’ wat die […]

03/02/2021
Geloof, Hoop en Liefde vir 2021 V

27 Januarie 2021 “Loss brings you back to your true self.” ― Bert McCoy — Meestal, nie altyd nie, gaan die eerste helfte van ons lewe oor vorm en die tweede helfte gaan oor inhoud. Die eerste helfte gaan oor storm en drang, kompetisie en bymekaarmaak. Dit gaan oor ambisie en sukses, oor sosiale en materiële status en die […]

20/01/2021
Geloof, Hoop en Liefde vir 2021 IV

20 Januarie 2021 Remember that when you leave this earth, you can take with you nothing that you have received – only what you have given.” ― Francis of Assisi — Mag ek begin met ʼn vreemde stelling — die doel van die lewe gaan nie primêr net om ‘gelukkig’ (happy) te wees nie, maar hoe om ʼn sinvolle lewe […]

13/01/2021
Geloof, Hoop en Liefde vir 2021 III

“We only live once.” says he. “Wrong! We only die once. We live every day!” ― Anonymous — Vandag se ‘Broodjie’ is seker 10x van vooraf begin ... sal ons iets opbouend en bemoedigend sê oor die jaar wat voorlê, of sal ons praat oor God en Christus noem? Wat beplan is om oor te skryf, het verdamp in verdriet. My […]

11/01/2021
Geloof, Hoop en Liefde vir 2021 II

6 Januarie 2021 “One day when you wake up, you will find that you have become a forest. You have grown roots and found strength in them that no one thought you had. You have become stronger and more beautiful, full of life-giving qualities. You have learned to take all the negativity around you and […]

01/01/2021
Geloof, Hoop en Liefde vir 2021

1 Januarie 2021 “My faith demands that I do whatever I can, wherever I am, whenever I can, for as long as I can with whatever I have to try to make a difference.” ― President Jimmy Carter ♦ Laat my begin deur uit die diepte van my hart vir elkeen van julle ʼn Gesonde en […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights