“Kindness is a languagewhich the deaf can hearand the blind can see.”― Mark Twain — In Afrikaans vertaal ons die woord ‘KINDNESS’ met ‘vriendelikheid’ — maar kindness is meer as ‘friendliness’ alhoewel dit daarby ingesluit word. Woorde wat by my opkom as ek aan kindness dink, is: hartlikheid, goedhartigheid, welwillendheid, en sagmoedigheid. Die woord vir genade in Hebreeus is hesed wat die beste vertaal kan word met ‘loving-kindness’ — in Judaïsme […]