Potgooi: “Pride makes us artificial; humility makes us real.” — Thomas Merton — Toe ons ons pelgrimsreis begin het die maand oor die Vier Pilare van Geestelike Groei, het ons Liefde die fondasie gemaak waarop ons kan bou. Niks anders in ons lewe maak sin as daar nie Liefde is nie. Al wat ons dan het, is behoeftes en verwagtinge wat […]