27 Januarie 2021 “Loss brings you back to your true self.” ― Bert McCoy — Meestal, nie altyd nie, gaan die eerste helfte van ons lewe oor vorm en die tweede helfte gaan oor inhoud. Die eerste helfte gaan oor storm en drang, kompetisie en bymekaarmaak. Dit gaan oor ambisie en sukses, oor sosiale en materiële status en die […]