Tema-Argief

22/07/2020
Hoe God na ons Kyk

22 Julie 2020 “U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op 'n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker: geen been van my was vir U verborge toe ek gevorm is waar niemand dit […]

19/07/2020
Dankbaarheid en Waardering

15 Julie 2020 Vandag is my verjaarsdag ... en op meer as een manier is dit ʼn verjaarsdag soos geen ander jaar nie. In hierdie bisarre seisoen groet ons mekaar agter maskers; hou ons ons afstand; moet ons saans voor 9 tuis wees en as jy êrens anders is, moet jy daar bly tot 4am; […]

08/07/2020
In Search of a New Humanity

8 Julie 2020 Kom ons begin eers met ʼn aankondiging: Ons open eerskomende Sondag weer met ons Sirkel — daar is baie reëls en regulasies aan verbonde wat Kolping van ons verwag waarvan die belangrikste is om almal se gesondheid as hoogste prioriteit te sien. Daar kan maksimum 40 mense in Kapel met die afstand […]

01/07/2020
Isolasie en Transformasie XII

1 Julie 2020 • • • “You can talk with someone for years, everyday, and still, it won't mean as much as what you can have when you sit in front of someone, not saying a word, yet you feel that person with your heart, you feel like you have known the person for forever.... connections […]

27/06/2020
Isolasie en Transformasie XI

24 Junie 2020 “A truth that’s told with bad intent Beats all the lies you can invent.” — William Blake, ‘Auguries of Innocence’ — In die Brief van Jakobus word baie gepraat oor die tong en hoe die enigste spier wat nie aan been verbind is nie ook die oorsaak is van ons grootste swakheid ... disinformasie en […]

19/06/2020
Isolasie en Transformasie X

17 Junie 2020 “When joy is a habit, love is a reflex.” — Bob Goff — ‘Joy’ and ‘happiness’ are not the same thing ... dit kan gelyktydig plaasvind, maar is nie dieselfde ding nie. Die een kom van binne en die ander een van buite. ‘Happiness’ hang af van ons omstandighede en word gelaai deur die goed wat […]

14/06/2020
Isolasie en Transformasie IX

14 Junie 2020 Een ding wat opvallend is in hierdie buitengewone tyd waarin ons leef, is om bewus te wees van hoeveel mense ons voor dagsê. Oral waar jy kom, agter maskers, is daar ʼn “Good morning” en, “Stay safe”. Ons groet mekaar op sypaadjies, in hysbakke, in winkels, en op ʼn promenade met wedersydse vriendelikheid. There […]

03/06/2020
Isolasie en Transformasie VIII

3 Junie 2020 ʼn Nuwe maand is voor ons deur. Só baie het in die 'nêrens en niks' van die laaste 2+ maande gebeur. Soos alles ontdooi en weer stadig na normaal terugkeer, is daar by ons ʼn tweestryd tussen: ons wil weer die bekende terug hê maar ons wil dit anders hê. Ons het geleer wat […]

28/05/2020
Isolasie en Transformasie VII

27 Mei 2020 So met die eerste winterstorms en koue soek ek na ʼn mus in een van my laaie en kom op ʼn liturgie van 2015 af met ʼn aanhaling van Christian D. Larson uit ‘Your Forces and How to Use Them’ — “Promise yourself to be so strong that nothing can disturb your peace of […]

23/05/2020
Isolasie en Transformasie VI

20 Mei 2020 “It was the best of times, it was the worst of times, it was the age of wisdom, it was the age of foolishness, it was the epoch of belief, it was the epoch of incredulity, it was the season of light, it was the season of darkness, it was the spring […]

15/05/2020
Isolasie en Transformasie V

13 Mei 2020 “Sometimes the questions are complicated and the answers are simple.” — Dr. Seuss — Nog ʼn week is verby. Ons onthou nie meer dae nie, net oomblikke. Alles om ons het ʼn vreemde stilte stil. Ons probeer ons koppe om die idee kry dat wat ons die laaste 50 dae ervaar, is ons […]

08/05/2020
Isolasie en Transformasie IV

6 Mei 2020 No place looks like itself, loss of outline Makes everything look strangely in-between, Unsure of what has been, or what might come. — John O’Donohue, ‘For the Interim Time’ Dit is VEERTIG dae en veertig nagte later. Dit voel soos gister toe ons President gesê het, “Bly tuis!” ... en hier is ons […]

23/04/2020
Isolasie en Transformasie II

22 April “What day is it?” “It’s today,” squeaked Piglet. “My favourite day,” said Pooh. — A.A. Milne — Dit is Woensdag 22 April 2020 ... 26 dae reeds op grot-slot — net vir ingeval jy tred verloor het met waar ons is. Dit moet die eerste keer wees sedert ek tien jaar gelede begin het met Woensdae se ‘Broodjie […]

16/04/2020
Isolasie en Transformasie

15 April “No man is an island, entire of itself; every man is a piece of the continent, a part of the main.” — John Donne — Ons heel eerste sin van ons eerste e-pos in die begin van 2020 was: “ʼn Nuwe jaar, ʼn nuwe dekade, met 366 dae van ʼn skrikkeljaar. Mag dit […]

09/04/2020
Paasfees in Isolasie

8 April 2020 “What you're supposed to do when you don't like a thing is change it. If you can't change it, change the way you think about it.” — Maya Angelou — ʼn Paasfees in isolasie. Grot-geslot tussen die mure van ons huis. Wie sou kon dink dat, teen die skryf van dié e-pos […]

02/04/2020
Om God se Stem te hoor in die Stilte

1 April 2020 “Pain that is not transformed will always be transmitted.” — Fr Richard Rohr — Ons is blare van dieselfde boom! Meer as ooit is hierdie stelling waar ... hierdie pandemie het alle mense bymekaar gebring onder dieselfde Boom van Lewe: maak nie saak wat jou agtergrond of kultuur, jou ras of geslag, […]

27/03/2020
Woorde van Hoop en Bemoediging — Nuus en Inligting

27 Maart 2020 ... en toe word ons stad en ons land stil, toe ek vanoggend op my stoep in Tamboerskloof staan, kon ek sweer ek hoor 'n hond in Vredehoek blaf. Kom ons beskou die volgende 21 dae as 'n tyd van konneksie — eerstens met onsself deur tyd te maak sodat kop, lyf, […]

25/03/2020
'n Woord van Hoop en Bemoediging

25 Maart 2020 “I have seen the moment of my greatness flicker, and I have seen the eternal Footman hold my coat, and snicker, and in short, I was afraid.” — T.S Eliot  Ons leef in buitengewone tye, in buitengewone omstandighede. Nooit gedink dat ek dit in my leeftyd sou meemaak, en nog minder […]

03/03/2020
Isolasie en Transformasie III

29 April 2020 “Shallow men believe in luck or in circumstance. Strong men believe in cause and effect.” — Ralph Waldo Emerson — Soos dae in nagte oplos en een dag in die ander verdamp en die kop nie meer weet wat om met die stiltes te maak nie, breek ons vrae weer deur die oppervlakte. […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights