Tema-Argief

24/12/2020
Kersfeesliefde ― Show Up

23 Desember 2020 “The willingness to show up changes us, It makes us a little braver each time.” ― Brené Brown   |NB! Ons Kersdiens is Vrydag 9:00 en daar is GEEN diens eerskomende Sondag (27/12) nie.|   Kersfees 2020 — die jaar het gekom en gegaan, en wat ʼn jaar was dit nie. Verseker is dit ʼn jaar waaroor ons […]

16/12/2020
Kersfeesliefde — Wake Up

16 Desember 2020 “Once the soul awakens, the search begins and you can never go back. From then on, you are inflamed with a special longing that will never again let you linger in the lowlands of complacency and partial fulfillment.” — John O'Donohue Vir die eerste keer in my lewe moes ek ʼn Woensdag-e-pos op […]

09/12/2020
Kersfeesliefde — Grow Up

9 Desember 2020 “Most people don't grow up. Most people age. They find parking spaces, honour their credit cards, get married, have children, and call that maturity. What that is, is aging.” — Maya Angelo Kersfees — waar die ‘KERS’ ons herinner aan die Lig van die wêreld wat in en deur ons skyn (Matt 5:14), en ‘FEES’ is die herdenking […]

03/12/2020
Kersfeesliefde — Clean Up

2 Desember 2020 “The beginning of love is to let those we love be perfectly themselves, and not to twist them to fit our own image. Otherwise, we love only the reflection of ourselves we find in them.” —Thomas Merton Desember — en Boney M blêr (weer) in die winkelsentrums waar plastiek dennebome, met watte wat soos sneeu moet lyk terwyl dit 36°C […]

29/11/2020
The Fountain of Life IV

25 November 2020 "Know it well, Love is its meaning. Who reveals this to you? Love. What does he reveal? Love. Why? For Love." — Lady Julian of Norwich (1343AC-1416AC) Die laaste vier weke gesels ons oor die tema — DIE FONTEIN VAN LEWE — met die mantra uit Psalm 36:8 wat sê, “From the river of your delight […]

19/11/2020
The Fountain of Life III

18 November 2020 “No despair of ours can alter the reality of things, nor stain the joy of the cosmic dance, which is always there.” —Thomas Merton Die laaste paar dae was ek opnuut oorweldig met verwondering oor tegnologie terwyl ek sit en kyk hoe Dragon (SpaceX se ruimtekapsule) anker met die ISS (International Space […]

16/11/2020
The Fountain of Life II

11 November 2020 “Light is not so much what you directly see as that by which you see everything else.” — Richard Rohr, ‘The Universal Christ’ Wat Fr Richard hier sê oor LIG is ook waar van water. Ons is nie elke dag bewus van die FONTEIN nie en tog sal niks om ons bestaan […]

29/10/2020
The Fountain of Life

28 Oktober 2020 As ʼn klein seuntjie het ek my pa gevra, “Hoe weet mens God is daar as jy hom nie kan sien nie?” My pa het my buitentoe gevat en op die gras laat staan en gevra of ek die wind kan voel waai. “Ja, ek kan!” was my antwoord en toe sê hy, “... ons kan die […]

21/10/2020
Wysheid ― Barmhartigheid

21 Oktober 2020 “Empathy is seeing with the eyes of another, listening with the ears of another, and feeling with the heart of another.” ― Anonymous Kan ek begin deur my opregte dank uit te spreek teenoor almal wat met liefde en deernis die laaste paar dae hul innige meegevoel betuig het met my pa se […]

15/10/2020
Wysheid — Medemenslikheid

14 Oktober 2020 “Our knowledge has made us cynical. Our cleverness, hard and unkind. We think too much and feel too little. More than machinery we need humanity.” ― Charlie Chaplin Die oomblik wanneer ons iemand sien, vorm ons ʼn ‘opinie’ van iemand. Ons plaas ʼn ‘label’ om sy of haar nek wat geskryf is met die […]

09/10/2020
Wysheid — Menswaardigheid

7 Oktober 2020 “We are buried beneath the weight of information, which is being confused with knowledge; quantity is being confused with abundance and wealth with happiness. We are monkeys with money and guns.” ― Tom Waits Ons tema vir die maand is: WYSHEID — Divine Understanding and Divine Wisdom. Laas week het ons begin met die eerste […]

01/10/2020
Wysheid ― Nederigheid

30 September 2020 “Educating the mind without educating the heart is no education at all.” ― Aristotle Ons ganse samelewing is daarop gerig om ons van kleinsaf te leer dat ons moet presteer. Ons moet ‘eerste staan’ in die klas om eendag ‘suksesvol’ te kan wees. Eersgenoemde het te doen met ons intellektuele kapasiteit en laasgenoemde met ons finansiële […]

26/09/2020
Peace of Mind — Sufficiency

23 September 2020 “There is a sufficiency in the world for man’s need but not for man’s greed.” — Mohandas Gandhi — Ons tema vir die maand is — PEACE OF MIND — en het reeds gesels oor serenity and simplicity, en toe oor sincerity en eerskomende Sondag sluit ons die tema af met ʼn gesprek oor sufficiency. “Sufficiency isn't two steps up from poverty or […]

19/09/2020
Peace of Mind — Sincerity

16 September 2020 “Sincerity increases willingness to care.” — Toba Beta — Ons tema vir hierdie maand is — PEACE OF MIND — en het reeds gesels oor serenity and simplicity, en eerskomende Sondag gesels ons oor SINCERITY. SINCERITY is altyd die eerste hoofstuk in die boek oor Wysheid. Waarvan praat ons as ons praat van sincerity — honesty, genuineness, truthfulness, integrity, trustworthiness, […]

10/09/2020
Peace of Mind — Simplicity

9 September 2020 “If you can't explain it to a six year old, you don't understand it yourself.” — Albert Einstein — Ons gesels hierdie maand oor die vier pilare van — PEACE OF MIND — en het reeds gesels oor serenity en eerskomende Sondag gesels ons oor SIMPLICITY. Meister Eckhart, ʼn 14de eeu se mystic het gesê, “God is infinite in His […]

02/09/2020
Peace of Mind — Serenity

2 September 2020 “God, give me grace to accept with serenity the things that cannot be changed, Courage to change the things which should be changed, and the Wisdom to distinguish the one from the other.” — Reinhold Niebuhr: Serenity Prayer — Vroeër, in die ou dae, het ons op 1 September gesing, “Hol-la-dri-o-ha, hol-la-dri-o ... […]

29/08/2020
Know Thyself V

26 Augustus 2020 “When you love who YOU are, your relationships will be healthier and your life will be happier.” — Stephanie Lahart — Wat ʼn wonderlike reis was dit nie die laaste maand om die betekenis van 'KEN JOUSELF' te skil en oop te breek soos ʼn lemoen nie. Ons het begin met ʼn prelude […]

19/08/2020
Know Thyself IV

19 Augustus 2020 “The two most important days in life are the day you are born and the day you discover the reason why.” — Mark Twain — Ons gesels hierdie maand oor die tema — ‘KNOW THYSELF’ en het reeds die volgende onderstreep: om jouself te ken [1] is om die waarheid van jouself vir jouself te kan […]

14/08/2020
Know Thyself III

12 Augustus 2020 “The most beautiful people we have known are those who have known defeat, known suffering, known struggle, known loss, and have found their way out of the depths. These persons have an appreciation, a sensitivity, and an understanding of life that fills them with compassion, gentleness, and a deep loving concern. Beautiful […]

05/08/2020
Know Thyself II

5 Augustus 2020 “To find yourself, think for yourself.” — Socrates — Vir Forrest Gump was die lewe ʼn “boks tjoklits” waar jy nooit weet wat jy kry nie. Vir my is die lewe soos ʼn skaakspel ... om êrens te kom, you have to make a move! Dit kom met ʼn sekere insig wat die reëls […]

01/08/2020
Know Thyself

29 Julie 2020 “Jesus het gesê: Hy wat alles weet maar homself nie ken nie, weet niks.” — Evangelie van Thomas (67) — Kom ons begin met so stukkie filosofie. In antieke Griekeland was daar ʼn maxim wat gesê het: “KNOW THYSELF” — alle waarheid, alle wysheid, alle insig, alle kennis, alle verstaan begin met: “om jouself te […]

22/07/2020
Hoe God na ons Kyk

22 Julie 2020 “U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die skoot van my moeder. Ek wil U loof, want U het my op 'n wonderbaarlike wyse geskep. Wat U gedoen het, vervul my met verwondering. Dit weet ek seker: geen been van my was vir U verborge toe ek gevorm is waar niemand dit […]

19/07/2020
Dankbaarheid en Waardering

15 Julie 2020 Vandag is my verjaarsdag ... en op meer as een manier is dit ʼn verjaarsdag soos geen ander jaar nie. In hierdie bisarre seisoen groet ons mekaar agter maskers; hou ons ons afstand; moet ons saans voor 9 tuis wees en as jy êrens anders is, moet jy daar bly tot 4am; […]

08/07/2020
In Search of a New Humanity

8 Julie 2020 Kom ons begin eers met ʼn aankondiging: Ons open eerskomende Sondag weer met ons Sirkel — daar is baie reëls en regulasies aan verbonde wat Kolping van ons verwag waarvan die belangrikste is om almal se gesondheid as hoogste prioriteit te sien. Daar kan maksimum 40 mense in Kapel met die afstand […]

01/07/2020
Isolasie en Transformasie XII

1 Julie 2020 • • • “You can talk with someone for years, everyday, and still, it won't mean as much as what you can have when you sit in front of someone, not saying a word, yet you feel that person with your heart, you feel like you have known the person for forever.... connections […]

27/06/2020
Isolasie en Transformasie XI

24 Junie 2020 “A truth that’s told with bad intent Beats all the lies you can invent.” — William Blake, ‘Auguries of Innocence’ — In die Brief van Jakobus word baie gepraat oor die tong en hoe die enigste spier wat nie aan been verbind is nie ook die oorsaak is van ons grootste swakheid ... disinformasie en […]

19/06/2020
Isolasie en Transformasie X

17 Junie 2020 “When joy is a habit, love is a reflex.” — Bob Goff — ‘Joy’ and ‘happiness’ are not the same thing ... dit kan gelyktydig plaasvind, maar is nie dieselfde ding nie. Die een kom van binne en die ander een van buite. ‘Happiness’ hang af van ons omstandighede en word gelaai deur die goed wat […]

14/06/2020
Isolasie en Transformasie IX

14 Junie 2020 Een ding wat opvallend is in hierdie buitengewone tyd waarin ons leef, is om bewus te wees van hoeveel mense ons voor dagsê. Oral waar jy kom, agter maskers, is daar ʼn “Good morning” en, “Stay safe”. Ons groet mekaar op sypaadjies, in hysbakke, in winkels, en op ʼn promenade met wedersydse vriendelikheid. There […]

03/06/2020
Isolasie en Transformasie VIII

3 Junie 2020 ʼn Nuwe maand is voor ons deur. Só baie het in die 'nêrens en niks' van die laaste 2+ maande gebeur. Soos alles ontdooi en weer stadig na normaal terugkeer, is daar by ons ʼn tweestryd tussen: ons wil weer die bekende terug hê maar ons wil dit anders hê. Ons het geleer wat […]

28/05/2020
Isolasie en Transformasie VII

27 Mei 2020 So met die eerste winterstorms en koue soek ek na ʼn mus in een van my laaie en kom op ʼn liturgie van 2015 af met ʼn aanhaling van Christian D. Larson uit ‘Your Forces and How to Use Them’ — “Promise yourself to be so strong that nothing can disturb your peace of […]

23/05/2020
Isolasie en Transformasie VI

20 Mei 2020 “It was the best of times, it was the worst of times, it was the age of wisdom, it was the age of foolishness, it was the epoch of belief, it was the epoch of incredulity, it was the season of light, it was the season of darkness, it was the spring […]

15/05/2020
Isolasie en Transformasie V

13 Mei 2020 “Sometimes the questions are complicated and the answers are simple.” — Dr. Seuss — Nog ʼn week is verby. Ons onthou nie meer dae nie, net oomblikke. Alles om ons het ʼn vreemde stilte stil. Ons probeer ons koppe om die idee kry dat wat ons die laaste 50 dae ervaar, is ons […]

08/05/2020
Isolasie en Transformasie IV

6 Mei 2020 No place looks like itself, loss of outline Makes everything look strangely in-between, Unsure of what has been, or what might come. — John O’Donohue, ‘For the Interim Time’ Dit is VEERTIG dae en veertig nagte later. Dit voel soos gister toe ons President gesê het, “Bly tuis!” ... en hier is ons […]

23/04/2020
Isolasie en Transformasie II

22 April “What day is it?” “It’s today,” squeaked Piglet. “My favourite day,” said Pooh. — A.A. Milne — Dit is Woensdag 22 April 2020 ... 26 dae reeds op grot-slot — net vir ingeval jy tred verloor het met waar ons is. Dit moet die eerste keer wees sedert ek tien jaar gelede begin het met Woensdae se ‘Broodjie […]

16/04/2020
Isolasie en Transformasie

15 April “No man is an island, entire of itself; every man is a piece of the continent, a part of the main.” — John Donne — Ons heel eerste sin van ons eerste e-pos in die begin van 2020 was: “ʼn Nuwe jaar, ʼn nuwe dekade, met 366 dae van ʼn skrikkeljaar. Mag dit […]

09/04/2020
Paasfees in Isolasie

8 April 2020 “What you're supposed to do when you don't like a thing is change it. If you can't change it, change the way you think about it.” — Maya Angelou — ʼn Paasfees in isolasie. Grot-geslot tussen die mure van ons huis. Wie sou kon dink dat, teen die skryf van dié e-pos […]

02/04/2020
Om God se Stem te hoor in die Stilte

1 April 2020 “Pain that is not transformed will always be transmitted.” — Fr Richard Rohr — Ons is blare van dieselfde boom! Meer as ooit is hierdie stelling waar ... hierdie pandemie het alle mense bymekaar gebring onder dieselfde Boom van Lewe: maak nie saak wat jou agtergrond of kultuur, jou ras of geslag, […]

27/03/2020
Woorde van Hoop en Bemoediging — Nuus en Inligting

27 Maart 2020 ... en toe word ons stad en ons land stil, toe ek vanoggend op my stoep in Tamboerskloof staan, kon ek sweer ek hoor 'n hond in Vredehoek blaf. Kom ons beskou die volgende 21 dae as 'n tyd van konneksie — eerstens met onsself deur tyd te maak sodat kop, lyf, […]

25/03/2020
'n Woord van Hoop en Bemoediging

25 Maart 2020 “I have seen the moment of my greatness flicker, and I have seen the eternal Footman hold my coat, and snicker, and in short, I was afraid.” — T.S Eliot  Ons leef in buitengewone tye, in buitengewone omstandighede. Nooit gedink dat ek dit in my leeftyd sou meemaak, en nog minder […]

18/03/2020
Soulmates ― Staying Power

Sondag 22 Maart 2020 “The oak fought the wind and was broken, the willow bent when it must and survived” ― Robert Jordan Die hele wêreld is vasgevang in ʼn greep van isolasie. Die Coronavirus het die ganse planeet in kwarantyn. Drastiese, en ingrypende veranderinge in ons dag tot dag se lewe het biljoene (met […]

14/03/2020
Soulmates — Trust

Sondag 15 Maart 2020 Hierdie week se liturgie: 15 Maart 2020 “The beginning of love is the will to let those we love be perfectly themselves, the resolution not to twist them to fit our own image. If in loving them we do not love what they are, but only their potential likeness to ourselves, […]

08/03/2020
Soulmates - Wholeness

Sondagdiens 8 Maart 2020 Hierdie week se liturgie: 8 Maart 2020 Op die oomblik lees ek Mating in Captivity van die gesinsterapeut Esther Perel — sy is ʼn vars bries van nuwe insig op die dinamika van ons interpersoonlike verhoudings met dié universele waarheid: The quality of your life ultimately depends on the quality of your relationships. Vir my is […]

03/03/2020
Isolasie en Transformasie III

29 April 2020 “Shallow men believe in luck or in circumstance. Strong men believe in cause and effect.” — Ralph Waldo Emerson — Soos dae in nagte oplos en een dag in die ander verdamp en die kop nie meer weet wat om met die stiltes te maak nie, breek ons vrae weer deur die oppervlakte. […]

22/02/2020
Bekende Gebede — Die WIL van God

Sondagdiens 23 Februarie 2020 Hierdie week se liturgie: 23 Februarie 2020 Welcome, welcome, welcome. I welcome everything that comes to me today because I know it's for my healing. I welcome all thoughts, feelings, emotions, persons, situations, and conditions. I let go of my desire for power and control. I let go of my desire […]

14/02/2020
Bekende Gebede — Reinhold Niebuhr

Sondagdiens 16 Februarie 2020 Hierdie week se liturgie: 16 Februarie 2020 God, give me grace to accept with serenity the things that cannot be changed, Courage to change the things which should be changed, and the Wisdom to distinguish the one from the other. — Reinhold Niebuhr — Serenity, wat beteken dié woord vir jou ...? Stillness, peacefulness, […]

06/02/2020
Bekende Gebede - St. Franciscus van Assisi

Sondagdiens 9 Februarie 2020 Hierdie week se liturgie: 9 Februarie 2020 Here, maak my ’n instrument van U vrede. Waar daar haat is, laat my liefde bring. Waar daar ’n wond is, heling; Waar daar twyfel is, geloof; Waar daar wanhoop is, hoop. Waar daar duisternis is, lig; Waar daar droefheid is, vreugde. O, Heilige Meester, […]

29/01/2020
Bekende Gebede — Gebed van Jesus

Sondagdiens 2 Februarie 2020 Hierdie week se liturgie: 2 Februarie 2020 Bid mense nog, of slegs in nood? Wat is die inhoud en betekenis van gebede? Is daar werklik krag in gebed en hoekom verhoor God net sekere gebede? Dit is ʼn paar van die vrae wat ons in Februarie gaan verken. Toegegee dat ons […]

23/01/2020
Keuses en Besluite - Week 4

Sondagdiens 26 Januarie 2020 Hierdie week se liturgie: 26 Januarie 2020 Ons jaar het begin met ʼn voorneme om 2020 anders te doen en ʼn paar goed te verander sodat hierdie jaar ons sal seën met gemoedsrus en geestesgesondheid wat die vrugte van liefde, vreugde, en vrede sal dra. Met hierdie intensies gesels ons al vir ʼn maand lank oor KEUSES […]

16/01/2020
Keuses en Besluite - Week 3

Sondagdiens 19 Januarie 2020 Hierdie week se liturgie: 19 Januarie 2020 A lesson learned, is a lesson shared … ... met al ons lewenservaring — alles wat beleef, geleer en ondervind is, staan ons aan die begin van ʼn nuwe jaar en vir Januarie gesels ons oor die tema: KEUSES EN BESLUITE. Die vraag is — hoe skuif […]

08/01/2020
Keuses en Besluite - Week 2

Sondagdiens 12 Januarie 2020 Hierdie week se liturgie: 12 Januarie 2020 Volspoed die nuwe jaar in — gevul met optimisme en oorloop entoesiasme. Met ywer en geesdrif gaan ons die geleenthede en potensiaal hengel om van 2020 ʼn goeie, beter, beste jaar te maak en daarom ons tema vir dié maand — KEUSES EN BESLUITE. Dit vra […]

04/01/2020
Keuses en Besluite - Week 1

Kom ons vleg Januarie se tema met ons voornemens, wense, drome, gebede, en hoop as ons gaan gesels oor — KEUSES en BESLUITE.

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights