Tema-Argief

28/12/2019
Laaste Sondag van 2019

Sondagdiens 29 Desember 2019 Hierdie week se liturgie: 29 Desember 2019 Mag ek begin deur vir jou en jou gesin ʼn allermooiste Kersfees toe te wens. Mag jou tafels die brood van Eenheid en wyn van Lewe deel met almal vir wie jy, en wie vir jou lief is. Ons het die jaar afgeskop met […]

20/12/2019
Elvis Presley

Sondagdiens 22 Desember 2019 Hierdie week se liturgie: 22 Desember 2019 Ons sit ons reis voort met die tema — LESSE UIT DIE VERLEDE — en het reeds gesels oor Charlie Chaplin, Winston Churchill, en toe Emily Hobhouse. Hierdie week se naam het geen bekendstelling nodig nie — trouens, ek dink van Port Stephens in die Falkland Eilande tot […]

13/12/2019
Emily Hobhouse

Sondagdiens 15 Desember 2019 "To the women of South Africa this book is dedicated Whose endurance of hardship Resignation in loss Independence under coercion Dignity in humiliation Patience through pain And tranquillity amidst death Kindled the reverent appreciation of the writer, And has excited the sympathy of the world." — Emily Hobhouse, The Brunt of […]

07/12/2019
Winston Churchill

Sondagdiens 8 Desember 2019 Hierdie week se liturgie: 8 Desember 2019 “You are strong because you are imperfect. You are wise because you have doubt.” — Clementine Churchill, (die vrou van Winston Churchill, in die meesterlike film, ‘The Darkest Hour’) So teen die einde van die jaar, vat ʼn mens boeke oor die jaar wat […]

30/11/2019
Charlie Chaplin

Sondagdiens 1 Desember 2019 Hierdie week se liturgie: 1 Desember 2019 Die laaste maand van 2019 het aangebreek. Niemand weet mooi hoe ons hier gekom het nie, want dit voel soos gister toe ons die jaar begin het met drome, wense, en die mooiste intensies om die nuwe jaar anders te dink, anders te ervaar, anders te reageer, en anders anders lief te […]

22/11/2019
The Prophet - CRIME and PUNISHMENT, FREEDOM and BEAUTY, PLEASURE and PASSION

Sondagdiens 24 November 2019 Hierdie week se liturgie: 24 November 2019 Bykomende notas: Kahlil Gibran The Prophet “Your hearts know in silence the secrets of the days and the nights. But your ears thirst for the sound of your heart’s knowledge. You would know in words that which you have always known in thought. You […]

15/11/2019
The Prophet - Voedsel, Werk, Vreugde en Hartseer

Sondagdiens 17 November 2019 Hierdie week se liturgie: 17 November 2019 God is a mystery in which we walk — God is nie dit wat ons kan verduidelik nie, God is iets wat ons ervaar ... en in ons ervaar (belewenis) kom daar ʼn sekere besef (begrip) — dit is nie God wat verander nie, nie ʼn nuwe God nie maar […]

06/11/2019
The Prophet - Love, Marriage and Children

Sondagdiens 10 November 2019 Hierdie week se liturgie: 10 November 2019 Velede week (3 November) se liturgie: 3 November 2019 Die jaar trek water ... 2019 is in beseringstyd. As jy nog nie uitgekom het by jou nuwejaarsvoorneme nie, moet jy maar laat oorstaan vir 2020 se skrikkeljaar, want dié jaar is verby. In November […]

25/09/2019
The Giveness of Life - Getuie

Sondagdiens 29 September 2019 Hierdie week se liturgie: 29 September 2019 Ons tema vir September was — THE GIVENESS OF LIFE — en wat ʼn wonderlike reis om onderwerpe soos GELOOF (faith) en GEBOOIE (commitment), GEBED (prayer) en GENADE (grace) te kan verken. Eerskomende Sondag sluit ons ons tema af met ʼn gesprek oor wat beteken dit om ʼn GETUIE (witness) te wees. Net soos die ander vier begrippe is GETUIE ʼn […]

22/09/2019
The Giveness of Life - Genade

Sondagdiens 22 September 2019 Hierdie week se liturgie: 22 September 2019 The Primary Teaching of Every Main Religion: Christianity — “In everything, do to others as you would have them do to you; for this sums up the law and the prophets.” (Jesus, Matthew 7:12) Judaism — “What is hateful to you, do not do […]

12/09/2019
The Giveness of Life - Gebed

Sondagdiens 15 September 2019 Hierdie week se liturgie: 15 September 2019 Daar is ʼn ‘Krag’ wat die planete om die son laat draai, embrio’s groei in babas, en saad in vrugte verander ... maar ons vertrou nie die ‘Krag’ nie en glo ons kan beter vir onsself sorg as wat hierdie ‘Krag’ kan/wil voorsien en daarom is ons net op ons […]

05/09/2019
The Giveness of Life - Gebooie

Sondagdiens 8 September 2019 Hierdie week se liturgie: 8 September 2019 Na ʼn week waarin ons op meer as een manier geruk is deur die geweld op vroue en kinders in dié land kom ʼn mens half uitasem tot stilstand om jouself te vra — hoe moet ek sin maak van dit alles ...? ʼn Mens wil […]

30/08/2019
The Giveness of Life - Geloof

Sondagdiens 1 September 2019 Hierdie week se liturgie: 1 September 2019 Carl Sagan het eenmaal gesê, “Somewhere out there, there is something to be known.” Dit is nie net van toepassing op die uitspansel nie, maar ook ten opsigte van ons psigografiese en emosionele grense. Ongelukkig is dit so dat die meeste mense glo hul lewe is ʼn […]

21/08/2019
Soos 'n Beitel vir Marmer - Week 4

Sondagdiens 25 Augustus 2019 Hierdie week se liturgie: 25 Augustus 2019 “Watching the painter painting And all the time, the light is changing And he keeps painting That bit there, it was an accident But he's so pleased It's the best mistake, he could make.” — Kate Bush, from the song: ‘An Architect’s Dream’ Ons tema […]

15/08/2019
Soos 'n Beitel vir Marmer - Week 3

Sondagdiens 18 Augustus 2019 Hierdie week se liturgie: 18 Augustus 2019 Dit was die wyse Carl Gustav Jung wat gesê het, “I am not what has happened to me as a human being. I am what I choose to become” — waarby George Kelly aansluit met, “I’m not a victim of my biography!” Ons gesels dié maand oor — BEITELS […]

07/08/2019
Soos 'n beitel vir marmer - Week 2

Sondagdiens 11 Augustus 2019 Hierdie week se liturgie: 11 Augustus 2019 Ons tema dié maand is — SOOS ‘N BEITEL VIR MARMER — en laas week het ons afgeskop met die begrip GEDULD (volharding, deursettingsvermoë) as ons eerste beitel waarmee ons aan Michelangelo se visie voldoen, “I saw the angel in the marble and carved until I set him free.” Hierdie week vat […]

01/08/2019
Soos 'n beitel vir marmer - Week 1

Sondagdiens 4 Augustus 2019 Hierdie week se liturgie: 4 Augustus 2019 Toe ek laas Sondag in die Sirkel staan en die sin lees, “wees vreugdevol in hoop, geduldig in verdrukking, getrou in gebed,” (Romeine 12:12) was dit asof ʼn vonk deur my brein gegaan het ... “joyful in hope,” dit verstaan ek, en “faithful in prayer,” maak absoluut sin, maar […]

25/07/2019
Dek die Tafel vir Ander - Week 3

Sondagdiens 28 Julie 2019 Hierdie week se liturgie: 28 Julie 2019 “Happiness is what you allow to happen through you and not with you.” ― Chuck Spezzano Vir ʼn maand lank gesels ons oor die beginsels wat toegepas kan word as ons voel die lewe druk, of as dinge gebeur wat buite ons beheer is, óf wanneer ons oorweldig […]

17/07/2019
Dek die Tafel vir Ander - Week 2

Sondagdiens 21 Julie 2019 Hierdie week se liturgie: 21 Julie 2019 “It's not bad to cough. But cover your mouth when coughing. It's not bad to complain. But cover your mouth when complaining, else you'll spread infections of complains on us!” ― Israelmore Ayivor Het jy al ooit ʼn dier gesien sit wat sug, “Life is not […]

10/07/2019
Dek die Tafel vir Ander - Week 1

Sondagdiens 14 Julie 2019 Hierdie week se liturgie: 14 Julie 2019 Dit is Julie, my geboortemaand. ʼn Verjaarsdag gaan altyd gepaard met introspeksie wat gevleg word in dankbaarheid en waardering. Aandagtig lees ek hierdie artikel van prof. Jonathan Jansen op Vrye Weekblad getiteld: “Hou op kla, SA, en kry kreatiewe oplossings vir ons probleme!” — hy […]

26/06/2019
Die Liefde van God - Week 5

Sondagdiens 30 Junie 2019 Laai hierdie week se liturgie af: 30 Junie 2019 [O, give us this day our daily BREATH] Aan die einde van die boek ‘The Shack’ (deur William Young) vra Mackenzie, die hoofkarakter, vir Jesus as hy ʼn near-death-experience het: “Don't all roads in life lead to you?” Dan antwoord Jesus, “No. […]

20/06/2019
Die Liefde van God - Week 4

Sondagdiens 23 Junie 2019 The Brain—is wider than the Sky— For—put them side by side— The one the other will contain With ease—and You—beside—The Brain is deeper than the sea— For—hold them—Blue to Blue— The one the other will absorb— As Sponges—Buckets—do—The Brain is just the weight of God— For—Heft them—Pound for Pound— And they […]

13/06/2019
Die Liefde van God - Week 3

Sondagdiens 16 Junie 2019 Vir ʼn tweede keer sit ek en kyk na die formidabele reeks van Morgan Freeman op NETFLIX getiteld, ‘GOD’ en ek hoor hom die vraag oor wie God is, opsom deur te sê, “God is so many things to so many people — the warm light of the sun; the sound of sweet […]

05/06/2019
Die Liefde van God - Week 2

Sondagdiens 9 Junie 2019 “Ou swerwer swerf nog bietjie langer nog bietjie verder miskien sal jy eendag jou pad huis toe kry Ou soeker soek nog bietjie langer nog bietjie dieper miskien sal jy eendag die antwoord kry Maar dit maak nie meer saak nie want die dice het geval en gerol en vertel ek […]

29/05/2019
Die Liefde van God

Sondagdiens 2 Junie 2019 Facebook het die gewoonte om ʼn 'MEMORY' te stuur van iets wat jy in die verlede geplaas het en so kry ek gister ʼn herinnering van 7 jaar terug (waar is die tyd heen?) — FAITH is not a drug to sedate us through a miserable life. It's a force that transports us to another realm […]

23/05/2019
Reboot your life: Verhoudinge, Vergiffenis, Embrace Change

Sondagdiens 26 Mei 2019 Niki Lauda (1949-2019) ... “He combined heroism, humanity, and honesty inside and outside the cockpit.” — Toto Wolff (Team Principle: MercedesAMG F1) Min mense kan — REBOOT YOUR LIFE — ʼn groter betekenis gee as Niki Lauda. Ná ʼn verpletterende ongeluk in 1976 waar hul hom uit ʼn brandende motor moes […]

15/05/2019
Reboot your life - Roete, Nee, Werk

Sondagdiens 19 Mei 2019 Die doel van jou lewe is om jouself weer en weer en nog ʼn keer opnuut te skep en herskep. Noem dit bekering of wedergeboorte, noem dit herlaai of herstel, noem dit restourasie of rehabilitasie ... dit is ʼn voortdurende proses en die dag as dit stop, is jy dood en […]

08/05/2019
Reboot your life - Begroting, Verantwoordelikheid, Huil

Sondagdiens 12 Mei 2019 Op hierdie verkiesingsdag in 2019 gesels ons verder oor ons tema vir Mei-maand — HOW TO REBOOT MY LIFE — en het laas week afgeskop met (i) besluit wat belangrik is en wat nie, (ii) kom uit die loopgraaf van jou geut, en (iii) begin by die begin. Met verjaarsdae of die begin […]

02/05/2019
Reboot your life

Sondagdiens 5 Mei 2019 Na ʼn intense tema in April rondom die laaste 24 uur in Jesus se lewe, gaan ons Mei-maand so ietwat ligter hou en gesels oor die vraag: HOW TO REBOOT YOUR LIFE. Alle rekenaars en fone raak oor tyd geblok met soveel files & stuff dat als stadig word. Jy weet nie meer waar jy […]

25/04/2019
Die Evangelie van Johannes

Sondagdiens 28 April 2019 Paasfees het gekom en gegaan, die ‘langnaweek’ is verby ... maar die invloed nog lank nie. Hierdie maand se tema gaan oor die laaste 24 uur in Jesus se lewe. Elke Sondag verken ons die verhaal van vier evangelieskrywers se unieke invalshoeke. Eerskomende Sondag staan ons stil by die laaste van […]

17/04/2019
Paasfees: Opstanding

Sondagdiens 21 April 2019 Ons is in die Heiligste week van ons Christen kalender. Die week in die lewe van Jesus waaraan die Evangelies tussen 30 en 40% van hul inhoud afstaan. Dit is ʼn week van ‘stilte’ — ʼn week van minder praat, minder besig wees met dit waaraan ons ons energie die meeste […]

10/04/2019
Paasfees: Wat is die Waarheid?

Sondagdiens 14 April 2019 Ons het laas Sondag afgeskop met ʼn tour-de-force oor die laaste 24 uur in Jesus se lewe. Ons het gesels oor Judas Iskariot (assassin) en hoe dit ʼn baie later toevoeging tot die Jesus-verhaal was dat dit een van sy dissipels was wat hom sou verraai. Paulus, in al sy briewe, maak geen melding daarvan […]

03/04/2019
Paasfees: Belief, Behaviour, Belonging

Sondagdiens 7 April 2019 ... en hier is ons in April — met Herfs in die lig en in die lug is die jaar besig om te tiekiedraai om ons skoppelmaai. Dit is ook die maand waarin die Christendom die lyding en dood van Jesus herdenk, sodat ons saam met die kerk van alle eeue […]

27/03/2019
Mededelinge

Sondagdiens 31 Maart 2019 Vandag se boodskap is net ʼn kort ‘DANKIE’ en een of twee mededelinge want ek vat eerskomende naweek ʼn welverdiende af-naweek. Ds. Louis van der Riet sal vir ons Sondag se diens lei en ALMAL is welkom om vir ʼn uur by ons aan te sluit om saam met hom die […]

25/03/2019
Winde van Verandering: Oorvloed

Sondagdiens 24 Maart 2019 Ons tema vir die maand is — WINDE VAN VERANDERING — en het reeds gesels oor ‘ontvanklik’ (openminded); ‘openhartig’ (openhearted); en laas Sondag oor ‘onbegrens’(openended). Eerskomende Sondag gaan ons stilstaan by ‘OORVLOED’ (openhanded). WATER — daar is water in sy vloeibare vorm, water as ys in sy soliede vorm, en dan is daar water as gas in sy damp vorm. Al drie is WATER. […]

17/03/2019
Winde van Verandering: Onbegrens

Sondagdiens 17 Maart 2019 “But would you kindly ponder this question: What would your good do if evil didn't exist, and what would the earth look like if all the shadows disappeared? After all, shadows are cast by things and people. Here is the shadow of my sword. But shadows also come from trees and […]

10/03/2019
Winde van Verandering: An Open Heart

Sondagdiens 10 Maart 2019 Woordfees, FirstThursdays, Argus ... net in dié week — en dan is daar ons eie Neo-Spektrum besoek aan die Planetarium op Woensdag 20 Maart @ 18:00 (6pm) — so much to do, so little time! Dis net die goed op dié week se spyskaart saam met vele ander sosiale verpligtinge: ʼn ete […]

03/03/2019
Winde van verandering: God is an Open Mind

Sondagdiens 3 Maart 2019 ʼn Week gelede in ons ACIM groep by Kolping, waar ons Rob Bell lees, het ons gevra, “Wie/Wat is God vir jou?” Verskillende antwoorde is gegee vanuit elkeen se ervaring van dit wat ons beskryf as ‘God’. Hier is ʼn paar beskrywings wat ons op die bord geskryf het: allesinsluitende Liefde, Lig, Energie, dit […]

24/02/2019
Abide in Me: Teenwoordigheid van God

Sondagdiens 24 Februarie 2019 Ons tema vir die maand is — ABIDE IN ME — en het die maand se gesprek afgeskop met die eerste vraag wat aan Jesus gevra word in die Johannes Evangelie naamlik, “Where do you abide?” Dit is nie ʼn vraag oor ‘location’ (plek) nie maar oor ‘vocation’ (roeping) ... dit is ʼn vraag wat gaan oor ons: ‘Beingness and Belonging in […]

17/02/2019
Abide in Me: Leiding in Lyding

Sondagdiens 17 Februarie 2019 Nog nooit in die geskiedenis van die mensdom het ons soveel kennis, soveel geleerdheid oor die kompleksiteit van die lewe in die algemeen en ons lewe spesifiek gehad nie. Ons leef in ʼn era met enorme insig en wysheid danksy die wetenskap en tegnologiese vooruitgang en tog (of sal ons sê, […]

10/02/2019
Abide in Me: Die Vreugde van Behoort

Sondagdiens 10 Februarie 2019 Somer in die Kaap het ʼn mondgevoel as die wingerde ryp en volrond staan, gereed vir pluk en pars. “Oestyd is woestyd” word gesê, want wie dit al meegemaak het, sal weet — daar word GEWERK! en slaap is vir wanneer jy omval. Die eerste keer (moet bysê, ook die laaste keer) wat ek help […]

03/02/2019
Abide in Me: Ware Identiteit

Sondagdiens 3 Februarie 2019 “The two most important days in your life are the day you are born and the day you find out why.” – Mark Twain. Hoe dikwels in ʼn gesprek sal iemand vra: waarom is ek hier; waarheen is ek op pad; wat is die doel van die lewe in die algemeen en my […]

27/01/2019
Van Steenkool na Diamante: Potensiaal

Sondagdiens 27 Januarie 2019 Ek staar na ʼn foto van ʼn jong seun wat gehurk sit met ʼn sny waatlemoen in sy hande, oë op ʼn skrefie en reg vir een groot hap. Ek kyk na hom met sy kortbroek en pee-pot ‘square cut’ weg van die ore geknipte hare, en ek onthou ... daardie kind is […]

20/01/2019
Van Steenkool na Diamante: Vordering

Sondagdiens 20 Januarie 2019 Die wonder van Kindle is dat ʼn mens gemaklik twee boeke gelyk kan lees en op die oomblik lees ek Steven Pinker se formidabele boek, “The Sense of Style: The Thinking Person's Guide to Writing in the 21st Century” — asook sy nuutste, “Enlightenment Now: The Case for Reason, Science, Humanism, and Progress” Beide boeke is […]

13/01/2019
Van Steenkool na Diamante: Optimisme

Sondagdiens 13 Januarie 2019 Ons galop die nuwe jaar in. Seun is veilig by die huis en die nuwe jaar puls sy ritme en dis tyd om die dans te begin. Daar is ʼn optimisme in die lug met die jaar se kalender wat soos ʼn verfdoek voor ons lê ... die maande is ons kwaste en […]

06/01/2019
Van Steenkool na Diamante

Sondagdiens 6 Januarie 2019 ʼn Nuwe Jaar — met die geleentheid om nuut te begin en wat ook al laas jaar gehakkel en geskaaf het op ʼn andermanier te doen en anders te reageer op die uitdagings van ʼn nuwe jaar sodat 2019 vir ons die beste en mooiste sal bring! Gister word ek wakker op ʼn wynplaas […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights