Hierdie week se liturgie: 30_maart_2014 Wat het God, my 1977 kapoen kleur VW Beetle wat ek op Universiteit gery het, en Jona ingemeen? — dis waaroor ons eerskomende Sondag gaan gesels. Daar is altyd iets kinderlik opgewonde as ʼn mens ʼn nuwe boek begin lees ... en hoe maklik en bekostigbaar het die nie geword danksy Kindle nie? Rob Bell se nuwe boek ‘What […]