Hierdie week se liturgie: 23_februarie_2014 Na die hel-hitte van die laaste week is daar vanoggend gelukkig so koel bries wat oor die stad waai wat ʼn mens sommer instaatstel om die dag met nuwe energie aan te pak. Dink vir ʼn oomblik oor dié vraag — as jou lewe ʼn boek is en jy is die outeur, […]