Gespreksgroepe

Noordelike voorstede:

Die gespreksgroepe vind elke laaste Donderdagaand van die maand om 19:15 plaas by Kolping Sentrum (Durbanville)A Course in Miracles word tans bespreek. Sien onder vir meer inligting.

Stad:

'n Maandelikse byeenkoms vind by Welgemeend Huis op Jan van Riebeeck Hoërskool se skoolterrein op elke laaste Sondag van die maand om 18:00 plaas. Dit is 'n informele gesprek oor christelike spiritualiteit en hoe ons dit prakties kan uitleef en toepas.

 

A Course in Miracles is beskikbaar by enige groot boekhandelaar, op Takealot en as 'n veel goedkoper Kindle-weergawe wat op enige iPad, slimfoon of tabletrekenaar gelees kan word via die Kindle App.

Kontak my vir meer inligting en kostes verbonde by terblanche@neospektrum.co.za

.

“Miracles occur naturally as expressions of love. 
The real miracle is the love that inspires them. 
In this sense everything that comes from love is a miracle.”

- Marianne Williamson, outeur van A Return to Love

.

 

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights