Geskiedenis van die Bybel

Geskiedenis van die Bybel

Die Geskiedenis van die Bybel word oor twee Saterdae aangebied deur Neo-Spektrum.

10 Mei 2025 ― Ou Testament: van Abraham (2000BC) tot by Jesus.
17 Mei 2025 ― Nuwe Testament: van Jesus tot Konstantyn (325CE).

Van 9am tot 1pm by Kolping Sentrum (7 Biccard Straat Durbanville).

Die doel van die werkswinkel is

  • om 'n oorsig te gee oor die tyd, plek, skrywers, lesers, en doel van die verskillende boeke;
  • die agtergrond van verskillende genres, en onderskeid tussen histories-feitlik en histories-metafories;
  • om Jesus te verstaan as Jood en invloed van Griekse filosofie (Hellenisme) op die ontstaan van die Nuwe Testament;
  • waarom die Bybel steeds relevant is vandag, die betekenis én inhoud daarvan, en hoe om dit met 'n moderne bril te lees.

Koste per Saterdag: R250 per persoon of R400 per paar.

Bespreek asseblief by Lourita by 0715794539

BESPREEK SO GOU AS MOONTLIK.

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights