Individue of gesinne wat deel uitmaak van die uitgebreide Neo-Spektrum-familie wat in finansiële nood verkeer word ondersteun deur nooddonasies of ander vorme van hulp.
Om betrokke te raak, kontak vir Terblanche by terblanche@neospektrum.co.za