Beurse

Sedert 2018 bied Neo-Spektrum beurse aan belowende leerders wat aan Attie van Wyk PS studeer het.

Die beurs word aangewend vir die koste van die volgende:

  • skoolklere;
  • sportklere /-toerusting;
  • skoolhandboeke;
  • skryfbehoeftes;
  • opvoedkundige uitstappies;
  • enige ander behoeftes wat gemotiveer kan word.

Drie leerders van Fisantekraal HS het vanaf 2018 tot 2022 beurse ontvang.

Hierdie drie leerders, Veronique Adams, en die tweeling, Alexia en Alicia Pipes, het in November 2022 hulle matriekeksamen geskryf.

Beurse is aan Justine Eiman (HS Quilla), Dalene Esselaar (Scottsville HS), Austin Jantjies (Durbanville HS) en Jo-Dean Losper (Durbanville HS) vanaf 2023 toegeken.

Vir meer inligting skakel asseblief: Edward Smuts (082 788 1824 of ed56chris@gmail.com)

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2026
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights