Potgooi: “Summer is the time for squabbles. In winter, we must protect one another, keep each other warm, share our strengths.” — George R.R. Martin — Die Winter is hierdie week behoorlik op ons. Op Facebook is foto’s van sneeu oral in die Wes-Kaap, en heelwat plekke in die binneland laat weet dit is -5 […]