Tema-Argief

18/12/2024
Emmanuel: Liefde in Aksie IV

Potgooi:   “God does not come to us from a distance; He comes as Emmanuel, near enough to hold our hearts.” — Ann Voskamp — So kom ons by ons laaste gesprek voor Kersfees oor hierdie maand se tema: EMMANUEL (God met ons) beteken: Kersfees is liefde in aksie. Eenmaal ʼn jaar is daar ʼn dag […]

11/12/2024
Emmanuel: Liefde in Aksie III

Potgooi:   “The birth of Christ is God’s answer to humanity’s deepest longing for love and belonging.” — C.S. Lewis — Ons gesels verder oor — EMMANUEL (God met ons) is liefde in aksie. As ek aan Kersfees dink, kom daar ʼn paar woorde op in my gedagtes — reconnect, restoration, renewal, reinvention, reparation, rejuvenation, and rebirth. […]

04/12/2024
Emmanuel: Liefde in Aksie II

Potgooi:   “The beauty of Christmas is not in the presents but in His presence.” — C.S. Lewis — Ons tema vir dié maand is — EMMANUEL (God met ons): is liefde in aksie. Die skrywer van Matteus Evangelie haal aan uit Jesaja 7:14 as hy verwys na die geboorte van Jesus: “Die maagd sal swanger […]

27/11/2024
Emmanuel: Liefde in Aksie

Potgooi:   “A poet’s job is to make people feel intensely, to reflect the human condition, and to bring truth to the surface of understanding.” — Maya Angelou — Daar is by my ʼn diep hartseer met die dood van Breyten Breytenbach, asof dit die afsterf van ʼn geliefde familielid is. Ek het die voorreg gehad om hom […]

20/11/2024
Spirituele Dissipline en Toewyding IV

Potgooi:   “You can’t live a positive life with a negative mind.” — Joyce Meyer — So kom ons aan die einde van ons gesprek oor Spirituele Dissipline en Toewyding met spesifieke verwysing na die geestelike waarde van STILTETYD. Dit kan begin word met 5 minute ʼn dag om êrens in jou huis tyd te maak vir ‘stilte’ […]

13/11/2024
Spirituele Dissipline en Toewyding III

Potgooi:   “The strength of a person’s spirit is reflected in their level of commitment.” — Philip Yancey — Ons sit ons gesprek voort oor Spirituele Dissipline en Toewyding en hoe dit spesifiek van toepassing is op die waarde en invloed van ons STILTETYD. In ons gejaagde samelewing word jy snaaks aangekyk as jy praat van TYD vir STILTE. […]

06/11/2024
Spirituele Dissipline en Toewyding II

Potgooi:   “Spiritual growth requires the decision to let go of excuses and embrace responsibility.” — Richard J. Foster — Ons gesels hierdie maand oor Spirituele Dissipline en Toewyding en het laas week begin met die fondasie van ons geestelike lewe, naamlik: STILTETYD. Ons het baie redes en verskonings waarom ons nie met meer toewyding net ʼn paar […]

30/10/2024
Spirituele Dissipline en Toewyding I

“Let your faith be bigger than your fear, and let your dedication be greater than your excuses.” — Rob Bell — Op skool het ek ʼn onderwyser gehad wat altyd gesê het, “Jou verskonings wys waar jou prioriteite lê.” — uiteraard van die saak het ʼn hoërskool laaitie nie ʼn idee gehad waarvan die man praat nie. […]

23/10/2024
Spirituele Volwassenheid IV

“Maturity is when you stop making excuses and start making changes.” — Roy T. Bennett — So kom ons aan die einde van ons maand se gesprek oor Spirituele Volwassenheid — wat elke aspek van ons menswees raak. In een van Brené Brown se video’s op YouTube vra sy, “Imagine waking up every day feeling grounded, yet […]

16/10/2024
Spirituele Volwassenheid III

“We are not human beings having a spiritual experience. We are spiritual beings having a human experience.” — Pierre Teilhard de Chardin — Ons tema dié maand gaan oor Spirituele Volwassenheid — ons het al gesels oor hoe dit ons gesindheid by die werk, verhouding met vriende en familie, ons liefde van gee en ontvang, asook ons […]

09/10/2024
Spirituele Volwassenheid II

“Your life does not get better by chance, it gets better by change.” — Jim Rohn — Ons gesels hierdie maand oor ‘Spirituele Volwassenheid’ — dit is die vermoë om met die lewe om te gaan op ʼn betekenisvolle manier, waarin ons ons aksies en reaksies belyn met spirituele waardes soos liefdevolheid, deernis, respek, en menswaardigheid om […]

02/10/2024
Spirituele Volwassenheid I

“Your task is not to seek for love, but merely to seek and find all the barriers within yourself that you have built against it.” — Rumi — Dit was Louis Leipoldt wat geskryf het, “Dit is die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand!” Oor twee maande is dit Nuwejaar. Waar is dié jaar heen? Hoekom voel […]

31/07/2024
Vier Psalms

“Wie kan in geheime plekke wegkruip sodat ek hulle nie kan sien nie?” verklaar die Here. “Vul ek nie die hemel én die aarde nie?” verklaar die Here.” — Jeremia 23:24 — So paar dae terug kom ek af op ʼn dokument waarin ek etlike jare gelede ʼn paar Psalms vir myself vertaal het uit Hebreeus. […]

24/07/2024
Lig in Duisternis IV

"Courage is the most important of all the virtues because without courage, you can’t practice any other virtue consistently.” — Maya Angelou — Ons het die maand gesels oor die lesse van dié seisoen en hoe ʼn mens die lig word in die donkerte van Winter. Die eerste was die waarde van STILTE, en toe oor die […]

17/07/2024
Lig in Duisternis III

“When you come out of the storm, you won’t be the same person who walked in. That’s what the storm is all about.” — Haruki Murakami — Ons gesels vandag verder oor die lewenslesse wat die Winter ons leer. Dit is my vermoede dat baie mense voel trietsig en mismoedig in die Winter, nie omdat dit […]

10/07/2024
Lig in Duisternis II

Potgooi:   “Summer is the time for squabbles. In winter, we must protect one another, keep each other warm, share our strengths.” — George R.R. Martin — Die Winter is hierdie week behoorlik op ons. Op Facebook is foto’s van sneeu oral in die Wes-Kaap, en heelwat plekke in die binneland laat weet dit is -5 […]

03/07/2024
Lig in Duisternis

Potgooi: “There are two ways of spreading light: to be the candle or the mirror that reflects it.”  — Edith Wharton — Met ʼn nuwe maand kom ʼn nuwe tema, en hierdie maand gaan ons gesels oor: LIG IN DUISTERNIS. Dit is ook my geboortemaand en daarom ʼn tyd van dankbaarheid en waardering, maar ook van self-refleksie […]

26/06/2024
Wysheid in Lewenslesse IV

Potgooi:   “Chase your passion, not your pension.” — Denis Waitley — Ons sluit ons maand se tema af oor die wysheid wat ons ontvang as ons leer uit die lewenslesse wat oor ons pad kom. Vandag gaan dit oor: in elke les wat ons leer, is daar 'n keuse om te maak — en in elke keuse […]

18/06/2024
Wysheid in Lewenslesse III

Potgooi: “I never fail. I succeed, or I learn.” — Nelson Mandela — Ons sit ons gesprek voort oor die vermoë om wysheid te tap uit lewenslesse. Vandag gaan oor die lesse wat ons leer uit teleurstellings en foute. Daar was al ʼn hele paar keer in my lewe wat ek ‘oor moes begin’ — o.a. in […]

05/06/2024
Wysheid in Lewenslesse II

Potgooi: “Yesterday I was clever, so I wanted to change the world. Today I am wise, so I am changing myself.” — Rumi — Ons gesels hierdie maand oor — Wysheid deur Ervaring. Is ons bereid om iets te leer uit ons verlede; is ons bereid om sekere patrone wat bly herhaal anders te doen; besef ons […]

29/05/2024
Wysheid in Lewenslesse

Potgooi: “Experience is not what happens to you; it's what you do with what happens to you.” — Aldous Huxley ʼn Nuwe maand, en ʼn nuwe tema. Ons gaan in Junie gesels oor — Wysheid in Lewenslesse. As my seun in die middae by die huis gekom het na skool, wou ek altyd weet, “Wat is die belangrikste vraag […]

22/05/2024
Oases en Fonteine in die Woestyn IV

Potgooi: “The oasis is in our hearts, not somewhere outside.” ― Thich Nhat Hanh — Die laaste maand reis ons deur die emosionele en spirituele woestyne van ons lewe. Ons beland dikwels in ʼn geestelike wildernis van onsekerheid en twyfel. In die dorre landskap van eensaamheid smag ons na die manna en water wat ons […]

15/05/2024
Oases en Fonteine in die Woestyn III

Potgooi:   “But in the desert, in the pure clean atmosphere, in the silence – there you can find yourself. And unless you begin to know yourself, how can you even begin to search for God?” ― Father Dioscuros ― In Deuteronomium 8 herinner Moses die Israeliete dat soms lei God ons in ʼn woestyn om […]

08/05/2024
Oases en Fonteine in die Woestyn II

Potgooi:   “Into the desert I go, to lose my mind and find my soul. It feels good to be lost in the right direction. Making my own oasis in the desert. Meet me under the stars.” — John Muir — Die afgelope Sondag het ek “die pap 'n bietjie dik aangemaak” soos my pa sou sê. In […]

01/05/2024
Oases en Fonteine in die Woestyn

Potgooi: “If seeds waited for perfect conditions to grow, there would be no plants in the desert.” — Matshona Dhliwayo — Die woestyn het nog altyd vir my ʼn sekere bekoring ingehou, en het ek al die voorreg gehad om tyd te spandeer in die Kalahari, Namib, en Sahara woestyn. Op ʼn sekere manier voel […]

24/04/2024
VISIE — om met die oë van die HART te sien II

Potgooi:   “The only thing worse than being blind, is having sight but no vision.” — Helen Keller Ons sit ons gesprek voort oor ‘VISIE — om met die oë van die Hart te sien.’ In die besigheidswêreld word die terme ‘missie’ en ‘visie’ dikwels gebruik om die waardes, doel, mikpunte, en aspirasies van 'n organisasie te verwoord. […]

17/04/2024
VISIE — om met die oë van die HART te sien

“And now here is my secret, a very simple secret: It is only with the heart that one can see rightly; what is essential is invisible to the eye.” — The Little Prince — Potgooi:   Laas week het ek die voorreg gehad om deur die Tuinroete te reis. Seker een van die mooiste gedeeltes in ons […]

27/03/2024
Paasfees is meer as 'n langnaweek V

Potgooi:   “God's presence is not something to be grasped or understood, but to be felt and experienced in the depths of our being.” — Ram Dass — So kom ons by ons laaste gesprek oor hierdie maand se tema — Paasfees is meer as 'n Langnaweek. Ons het gesels oor die KRUIS as ʼn simbool van LEWE; oor die GRAF as die […]

20/03/2024
Paasfees is meer as 'n langnaweek IV

Potgooi:   “Our Lord has written the promise of resurrection, not in books alone, but in every leaf in springtime.”— Martin Luther — Dit is Paasfees 2024. Soos reeds gesê, sou dit soveel meer sin maak as ons Paasfees vier in Lente, soos die Noordelike Halfrond doen. [Lente begin amptelik in die Noordelike Halfrond op 21 Maart en […]

13/03/2024
Paasfees is meer as 'n langnaweek III

Potgooi:   “Resurrection is not an event; it's a process of emerging from life's grave moments.”— Richard Rohr — Ons sit ons gesprek voort oor die inhoud en betekenis van Paasfees en het laas week begin met ʼn gesprek oor die KRUIS. In die woorde, “Neem jou kruis op en volg my.” (Markus 8:34) het ons gesien waar die […]

06/03/2024
Paasfees is meer as 'n langnaweek II

Potgooi:   “Carry the cross patiently, and with perfect surrender; and in the end it shall carry you.”— Thomas a Kempis — Dit is die maand van Paasfees. Dit is vier weke van introspeksie om weer vir onsself te vra: wat glo ek; en wat sê ek as ek sê ek glo in God; en hoe […]

28/02/2024
Paasfees is meer as 'n langnaweek

Potgooi:   “It is not surprising to be born twice; everything in nature is resurrection.”— Voltaire — Dit is ons Heilige Maand waar Christene tot aan die uithoeke van die Aarde die volgende paar weke Paasfees vier. Miskien net eers weer verstaan hoe die datum vir Paasfees elke jaar bepaal word: In die Noordelike Halfrond […]

21/02/2024
Spirituele Volwassenheid IV

Potgooi:   “God speaks in the silence of the heart. Listening is the beginning of prayer.”— Mother Teresa — Vandag gaan oor die vierde, en laaste hoeksteen van Spirituele Volwassenheid naamlik: GEBED. Die eerste hoeksteen waaroor ons gesels het, was GENADE (grace). Genade is allesinsluitend en allesomvattend — vir almal, oral, altyd. Genade is verniet — sonder voorwaardes of […]

14/02/2024
Spirituele Volwassenheid III

Potgooi:   “Faith is to believe what you do not see; the reward of this faith is to see what you believe.”— Saint Augustine — Ons sit ons gesprek voort oor SPIRITUELE VOLWASSENHEID. Die eerste hoeksteen waaroor ons gesels het, was GENADE (GRACE and not mercy). Genade, in die Joodse konteks, beteken: the loving-kindness of God. Genade is allesinsluitend en allesomvattend — vir […]

07/02/2024
Spirituele Volwassenheid II

Potgooi:   “Gratitude is not just a reaction to receiving—it's a recognition and acknowledgment of the abundance that's already present.”— Kristi Nelson — Ons het laas week afgeskop met ons tema oor SPIRITUELE VOLWASSENHEID en om dit in konteks te sit, moet ons eers verstaan wat is EMOSIONELE VOLWASSENHEID: Dit begin met die vermoë om verantwoordelikheid te vat vir ons aksies […]

31/01/2024
Spirituele Volwassenheid

Potgooi:   “It is not possible to grow spiritually beyond your emotional immaturity.”— Andrea Anderson Polk — Dit is ʼn nuwe maand en tyd om ʼn nuwe tema aan te pak om hierdie maand, met sy ekstra dag in Skrikkeljaar, sinvol te maak sodat ons ook hierin kan groei en sal terugkyk met die wete […]

24/01/2024
Ruim op wat onnodig is IV

Potgooi: Every morning brings new potential, but only if you are awake. Rise and shine, for you won't see the light until you are aware of it.”— Vera Nazarian — Ons sluit vandag ons maand se tema af oor wat dit beteken — om skoon te maak, op te ruim, uit te sorteer, en ontslae te raak […]

17/01/2024
Ruim op wat onnodig is III

Potgooi: “The ability to simplify means to eliminate the unnecessary,so that the necessary may speak.”— Hans Hofman — Vandag gaan ons stilstaan by seker een van die belangrikste lesse as dit kom by wat dit beteken om — skoon te maak, op te ruim, uit te sorteer, en ontslae te raak van alles wat nie jou […]

10/01/2024
Ruim op wat onnodig is II

Potgooi: “Whatever it is that stirs your soul, listen to that. Everything else is just noise.”— Nicole Lyons — Die jaar is flink op ʼn drafstap, en ek wil reeds die handrem optrek want die dae gaan net te vinnig verby. Ons gesels hierdie maand oor — maak skoon, ruim op, sorteer uit, raak ontslae, van […]

03/01/2024
Ruim op wat onnodig is

Potgooi: “The best way to find out what we really need is to get rid of what we don’t.”— Marie Kondo — 2024 — aan die begin van elke nuwe jaar neem ons gewoonlik besluite met die hoop dat dit ons lewens sal verbeter. Meestal is dit gefokus op ons gesondheid soos om oefening in te […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights