Tema-Argief

27/12/2023
Skatte en Geskenke van 2023 V

Potgooi: “For a change, don't add new things in your life as a new year's resolution. Instead, do more of what's already working for you and stop doing things that are wasting your time.”— Salil Jha — Hier is ons — die laaste boodskap vir 2023 en ʼn samevatting van die 12 temas wat ons behandel het. […]

20/12/2023
Skatte en Geskenke van 2023 IV

Potgooi: “Maybe Christmas (he thought)doesn’t come from a store.Maybe Christmas perhapsmeans a little bit more.”— Dr Seuss — Kersfees is 'n tyd wat nuwe lewe in ons siele blaas, 'n seisoen van insig en betekenis wat die doel van ons lewe verlig. Dis 'n tyd waarin ons die geboorte van Jesus vier, en hoe dit […]

13/12/2023
Skatte en Geskenke van 2023 III

Potgooi: “You won't be happy until you accept that happiness is a choice, and you'll never make that choice until you learn to let go of things that don't really matter.”— Richard Carlson — Kersfees is die seisoen waar ons asem uitblaas en die jaar laat gaan met blydskap, tevredenheid, en (soms) ʼn sug van […]

06/12/2023
Skatte en Geskenke van 2023 II

Potgooi: “Obstacles don't have to stop you. If you run into a wall, don't turn around and give up. Figure out how to climb it, go through it, or work around it.”— Michael Jordan — Ons laaste tema vir 2023 gaan oor die lesse wat hierdie jaar geleer is, en hoe dit die geskenke geword […]

29/11/2023
Skatte en Geskenke van 2023

Potgooi: “It's a funny thing about life,once you begin to take noteof the things you are grateful for,you begin to lose sightof the things that you lack.”— Germany Kent — Die jaar loop na sy einde toe en voor ons nog kon sê, “twee-duisend-drie-en-twintig” is ons in Desember. So aan die einde van die jaar kyk ʼn […]

22/11/2023
Kompas na Ware Noord IV

Potgooi: “Remain true to your values. If you don’t stand for something, you’ll fall for anything.”― Frank Sonnenberg — Hiermee sluit ons ons maand se tema af oor — ‘Die Kompas na jou Ware Noord’ wat gaan oor die rigtingwysers in ons lewe na dit wat betekenisvol en waardevol is. Dit verwys na ʼn lewenspad wat belyn is met ons diepste oortuigings […]

15/11/2023
Kompas na Ware Noord III

Potgooi: “The important thing isn't can you read music, it's can you hear it.Can you hear the music?”― From Movie: Oppenheimer — Ons sit ons gesprek voort oor ‘Die Kompas na jou Ware Noord’ — wat gaan oor die rigtingwysers in ons lewe na dit wat betekenisvol en waardevol is. Dit verwys na ʼn lewenspad wat belyn is met ons diepste oortuigings […]

08/11/2023
Kompas na Ware Noord II

Potgooi: “Honesty without compassion is cruelty; kindness without honesty is manipulation.”― Unknown — Ons gesels hierdie maand oor ‘Die Kompas na jou Ware Noord’ — wat gaan oor die Spirituele GPS na ons kernwaardes, diepste aspirasies, en persoonlike vervulling. Jordan Peterson verwys na ‘waardes’ as “carriers of meaning” en daarom is ons Kompas ʼn rigtingwyser na dit wat betekenisvol en waardevol is. Dink vir […]

01/11/2023
Kompas na Ware Noord I

“The world is changed by your example, not by your opinion.”― Paulo Coelho — Oor twee maande is dit Nuwe Jaar — waar is dié jaar heen? Met ʼn nuwe maand kom ʼn nuwe tema, en ons gaan November gesels oor: Die Kompas na jou Ware Noord. Ons kernwaardes is diepgewortelde oortuigings wat jou siel op […]

25/10/2023
Liefde bó vrees V

“I believe in the God whose breathI share, in whose love and lightI can awaken to becomewho I have always been.”― Riaan Neethling — Dit was ʼn voorreg om laas naweek deur te bring by Misty Cliffs. Vir my is dit ʼn plek wat my baie na aan die hart lê — so dan so dat dit my […]

18/10/2023
Liefde bó vrees IV

Potgooi: “Sometimes we fear of exposing our true self to someone to prevent rejection, and the only thing that we think in order for us to fit in is to pretend to be the person they want us to be. Sad but true.”― Brené Brown — Van al die leuenaars wat daar is, is ons […]

11/10/2023
Liefde bó vrees III

Potgooi:   “There isn’t enough room in your heart for both love and fear.You must decide which one will live there.”― Chuck Spezzano — Ons sit ons reis voort oor die transformasie van VREES na LIEFDE. Ons hou onsself dikwels grootmoedig en sê maklik, “Ek is vir niks bang nie!” Tot ʼn mens so een of […]

04/10/2023
Liefde bó vrees II

Potgooi: “He who fears suffering already suffers from his fear.”― Michel de Montaigne — “Dit is die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand.” het Louis Leipoldt geskryf. Ons het laas week begin met ʼn inleiding oor die VRESE wat ons gebind en geboei hou in die dryfsand van angstigheid, vertwyfeling, en bekommernis. Dis eers as ons wakker […]

27/09/2023
Liefde bó vrees

Potgooi 4: “The only thing we have to fearis fear itself.”― Franklin D. Roosevelt — Nou onlangs vertel ʼn vrou my dat sy grootgeword het in ʼn huis waarin albei ouers ateïste is. Toe sy as ʼn jong student in Europa vakansie gaan hou het, het haar pa gesê sy mag nie katedrale besoek nie. […]

20/09/2023
Wysheid en Waarheid wat betekenis gee IV

Potgooi 3: Podcast 3: “Kabbalah is all about change. It isn't about being proud of our good qualities: the wisdom is about transforming our darkness into light.”― Yehuda Berg — Vir twee maande gesels ons reeds oor die Mistiek. Ons het begin met Christen Mistici soos Meister Eckhart, Theresa van Avila, Francis van Assisi, Thomas […]

13/09/2023
Wysheid en Waarheid wat betekenis gee III

Potgooi: Podcast:   “Kindness is the light that dissolves all walls between souls, families, and nations.”― Paramahansa Yogananda — Hierdie maand gesels ons oor die waarheid en wysheid van Mistici wat ʼn brug kon bou tussen die Ooste en die Weste. Ons het reeds gesels oor Rumi en Kahlil Gibran en vandag gaan oor Paramahansa Yogananda. Voor jy skrik vir […]

06/09/2023
Wysheid en Waarheid wat betekenis gee II

Potgooi: Podcast: “I love you when you bow in your mosque, kneel in your temple, pray in your church. For you and I are sons of one religion, and it is the spirit.”― Kahlil Gibran ― Ons sit ons reis voort oor die waarheid en wysheid van Mistici. Laas week is begin met Rumi en vandag gaan […]

30/08/2023
Waarheid en Wysheid wat Betekenis gee

“If you are irritated by every rub, how will your mirror be polished?”― Rumi — Ons het Augustus in diepte gekyk na die inhoud en betekenis van die Christelike Mistiek en hoe dit my verhouding met myself, my medemens, die natuur, en God beïnvloed. In September gaan ons ʼn paar mistici besoek wat buite die […]

23/08/2023
Christelike Mistiek IV - 23 Augustus 2023

“Kom ONS maak 'n mens na ONS beeld, na ONS gelykenis.”― Genesis 1:26 — Op 3 Augustus 1650 skryf Oliver Cromwell ʼn brief aan die algemene sinode van die Kerk van Skotland waarin hy onder andere sê, “I beseech you, in the bowels of Christ, think it possible you may be mistaken.” Alhoewel die ondertoon van die brief gaan […]

16/08/2023
Christelike Mistiek III - 16 Augustus 2023

“What does the spiritual journey matter other than it transforms our lives? Nowhere is this more obvious than in our personal relationships.”― Donna Goddard — Ons gesels hierdie maand oor die betekenis en invloed van die Christelike Mistiek op ons intellektuele, emosionele, en spirituele lewe. ʼn Kort definisie van die Mistiek: 'n direkte en intieme verhouding met God wat […]

09/08/2023
Christelike Mistiek II - 9 Augustus 2023

“All the darkness of the worldcannot extinguish the light ofa single candle.”― St Francis of Assisi — Ons sit ons reis voort oor die MISTIEK. Wat is die Mistiek?(Lees tot aan die einde asseblief) Die Mistiek gaan oor ʼn ervaring met God wat dieper lê as intellektuele begrip en dogmatiese oortuigings. Dit behels ʼn belewing van […]

02/08/2023
Christelike Mistiek - 2 Augustus 2023

“Theologians may quarrel, but the mystics of the world speak the same language.”― Meister Eckhart — Hernubare Energie — twee woorde met die potensiaal om ons lewens te verander. Almal soek dit, almal vra daarna, almal wil een hê: sonpanele, wind turbines, hydro, biomass ... groter inverters met sterker batterye. Wat daarvan as ek vir jou sê daar […]

26/07/2023
Spirituele Intelligensie - 26 Julie 2023

“I have one life and one chance to make it count for something. My faith demands that I do whatever I can, wherever I am, whenever I can, for as long as I can with whatever I have to try to make a difference.”― Jimmy Carter — Ons tema vir dié maand gaan oor die […]

19/07/2023
Emosionele Welsyn - 19 Julie 2023

“It is very important to understand that emotional intelligence is not the opposite of intelligence, it is not the triumph of heart over head — it is the unique intersection of both.”― David Caruso — Eerstens wil ek BAIE DANKIE sê vir al die goeie wense wat ontvang is die laaste week met my verjaarsdag. […]

12/07/2023
Waardes - 12 Julie 2023

“The two most important days in your life are the day you are born and the day you find out why.”― Mark Twain — Een van die pilare in Judaïsme is die sogenaamde Tikkun Olam (“repairing the world”) waar ons aktief opgeroep word tot die verbetering van die wêreld deur middel van vriendelikheid (kindness), geregtigheid, en sosiale verantwoordelikheid. Deur liefdadigheidswerk (tzedakah) te doen, […]

05/07/2023
Interpersoonlike verhoudings - 5 Julie 2023

“I've learned that people will forget what you said, people will forget what you did, but people will never forget how you made them feel.”― Maya Angelou — Ons is verby die halfpadmerk van hierdie jaar. Dit is my geboortemaand en omrede hierdie jaar ʼn grote is, is daar by my 'n besinning oor alles waarvoor ek dankbaar […]

28/06/2023
Onvoorwaardelike Liefde III - 28 Junie 2023

“The only love worthy of a nameis unconditional.”― John Powell — Vir ʼn maand lank het ons gesels oor: ‘Onvoorwaardelike Liefde’ — wat dit beteken en hoe om dit te koester, kweek, en kultiveer. Die slotsom was dat onvoorwaardelike liefde is nie afhanklik van behoeftes of verwagtinge, of solank dit tot my voordeel is nie. Allesomvattende en allesinsluitende liefde aanvaar mekaar […]

21/06/2023
Compassion - 21 Junie 2023

“Be noble like the sun; let even those who resent you for shinning benefit from your warmth.”― Matshona Dhliwayo — In ons laaste gesprek oor ‘Onvoorwaardelike Liefde’ gaan ons stilstaan by die begrip: COMPASSION. Compassion = com (together) + passion (suffering) — in Afrikaans dink ons aan woorde soos: deernis, medelye, erbarming, meegevoel, en liefdevolle goedheid. DEERNIS kan verstaan ​​word […]

14/06/2023
Kindness - 14 Junie 2023

“Kindness is a languagewhich the deaf can hearand the blind can see.”― Mark Twain — In Afrikaans vertaal ons die woord ‘KINDNESS’ met ‘vriendelikheid’ — maar kindness is meer as ‘friendliness’ alhoewel dit daarby ingesluit word. Woorde wat by my opkom as ek aan kindness dink, is: hartlikheid, goedhartigheid, welwillendheid, en sagmoedigheid. Die woord vir genade in Hebreeus is hesed wat die beste vertaal kan word met ‘loving-kindness’ — in Judaïsme […]

07/06/2023
Onvoorwaardelike Liefde II - 7 Junie 2023

“The beginning of love is to let those we love be perfectly themselves, and not to twist them to fit our own image. Otherwise we love only the reflection of ourselves we find in them.”― Thomas Merton — Ons sit ons gesprek voort oor ‘Onvoorwaardelike Liefde’ wat nie afhanklik is van behoeftes en verwagtinge of solank dit tot […]

31/05/2023
Onvoorwaardelike Liefde - 31 Mei 2023

“The only way love can last a lifetime is if it's unconditional. The truth is this: love is not determined by the one being loved but rather by the one choosing to love.”― Stephen Kendrick — Gister sit ʼn pa op my bank en kom vra spirituele leiding hoe hy moet dink, voel, en reageer […]

24/05/2023
Waarheid - 24 Mei 2023

“Authenticity is a collection of choices that we have to make every day. It's about the choice to show up and be real. The choice to be honest. The choice to let our true selves be seen.”― Brené Brown — Hierdie maand se tema is ‘Vier Gesprekke vir Vier Seisoene’ met vier onderwerpe vir ʼn CHAT — Creativity, Healing, Awareness, Truth-Telling. Kreatiwiteit korrespondeer […]

18/05/2023
Awareness - 17 Mei 2023

“Be present in all things,and thankful for all things.”― Maya Angelou — Ons sit ons gesprek voort oor ‘Vier Gesprekke vir Vier Seisoene’ en teen volgende week sal alles bymekaarkom. Ons het reeds gesels oor — ‘Creativity’ and ‘Healing’, en vandag gaan oor ‘Awareness’. [Vergewe die Engelse begrippe, maar die Afrikaans sukkel om dit raak te sê] ALLE emosies is […]

15/05/2023
Genesing - 10 Mei 2023

“What happens when people open their hearts?"“They get better.”― Haruki Murakami — Ons almal loop met ons letsels en kneusplekke, en as jy nie doen nie het jy gewoon nog nie geleef nie. Min mense erken ʼn ‘wond’ en wil beslis nie hê dat ander daarvan weet nie. Vir party is daardie ‘wond’ ʼn leeftyd van teleurstellings en […]

03/05/2023
Kreatiewe Wesens - 3 Mei 2023

“All children are artists. The problem is how to remain an artist once we grow up.”― Pablo Picasso — In Frans is daar ʼn uitdrukking, ‘tête-à-tête’ (letterlik: ‘kop aan kop’) wat verwys na ʼn intieme gesprek tussen twee mense. Na ʼn intense maand oor die inhoud en betekenis van Paasfees gaan ons in Mei na ʼn paar […]

02/05/2023
Geboorte en Wedergeboorte IV - 26 Apr. 2023

“Give, and it will be given to you. They will pour into your lap a good measure—pressed down, shaken together, and running over.”― Luke 6:38 — Vir ʼn maand lank het ons gesels oor die invloed en betekenis van Paasfees op ons persoonlike lewe. Die ganse skepping is in ʼn konstante staat van verandering en […]

19/04/2023
Geboorte en Wedergeboorte III - 19 April 2023

“Acknowledge the good that you already have in your life is the foundation for all abundance.”― Eckhart Tolle — Vir ingeval jy dit nie weet nie, Kersfees word bepaal deur die son — 21 Desember is die Winter Solstice in die Noordelike Halfrond en vir drie dae en drie nagte lyk dit of die son stilstaan (dood […]

12/04/2023
Geboorte en Wedergeboorte II - 12 April 2023

“There is no perfection, only beautiful versions of brokenness.”— Shannon L. Alder — Paasfees is verby. Die invloed daarvan nog lank nie. Net om ons geheue te verfris: die Griekse woord wat gebruik word om van Jesus se ‘opstanding’ te praat is anistimi waar die woord anastasis vandaan kom. Dit beteken: ontwaking, herlewing, wedergeboorte, transformasie. Met ander woorde, Paasfees […]

05/04/2023
Geboorte en Wedergeboorte I - 5 April 2023

“Dawn and resurrection are synonymous. The reappearance of the light is the same as the survival of the soul.”― Victor Hugo — Ons het laas week gekyk na die verskille in die vier Evangelies oor die sterwe en ‘opstanding’ van Jesus. Wie hierdie verskille sien as kontradiksies verstaan nie dat die skrywers van die Nuwe Testament dit […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights