“Regrets are not to remind us what we did badly, it is to remind us that we could do better.”― Kathryn Schulz — Ons sluit ons gesprek af oor die onderwerp van ‘SPYT’ — die teleurstelling en hartseer oor keuses wat gemaak is. ‘Spyt’ het altyd te doen met keuses, het ons laas week gesê. Spyt en berou is […]