Tema-Argief

21/12/2022
Die Hoop Beskaam Nie IV

“Let your hopes, not your failures, shape your future.” ― Robert H. Schuller — Tradisioneel is dit daardie tyd van die jaar wat opsy gesit word vir vakansie en tyd met vriende en familie. Dit is ook ʼn tyd vir besinning, introspeksie en spirituele refleksie. Ons kyk terug na ʼn jaar wat verby is en […]

14/12/2022
Die Hoop Beskaam Nie III

“Hope is the thing with feathers That perches in the soul And sings the tune without words And never stops at all.” ― Emily Dickinson — Ons tema vir die maand is: DIE HOOP BESKAAM NIE. Die Joodse verstaan van HOOP is ‘om te kan wag met ʼn doel’ — die antisipasie van wat goed en mooi en reg […]

07/12/2022
Die Hoop Beskaam Nie II

“Vocation does not come from a voice out there calling me to be something I am not. It comes from a voice within calling me to be the person I was born to be.” ― Thomas Merton — Die woord ‘vocation’ kom van die Latynse woord vocare wat beteken: om te roep. Dit kan besmoontlik vertaal word met ‘die sterk […]

30/11/2022
Die Hoop Beskaam Nie I

“Hope is able to find a way to go on when nothing else can even find a way in.” ― Caitlin Seida — Hier is ons, die laaste maand van 2022 en ek probeer nog 2019 prosesseer. Die laaste drie jaar voel soos ʼn wasigheid in my geheue. Wat het alles dié jaar gebeur? Hoe het […]

05/10/2022
Gesonde Konneksies

“It's funny how ‘a part’ and ‘apart’ are complete opposites, yet only differ by a little space.”― Wade Rouse — Daar is tans 3 BILJOEN mense op ons planeet wat Facebook gebruik, en 30 MILJOEN daarvan is in Suid-Afrika. Sean Parker, medestigter en eerste president van Facebook, het ʼn paar jaar terug in ʼn onderhoud […]

21/09/2022
Kies 'n Groter Godsbeeld IV

“God dwells within you, as you.”― Elizabeth Gilbert — So kom ons aan die einde van hierdie maand se gesprek oor die tema: wat is jou GODSBEELD — wie, wat, waar, is God vir jou? Soos reeds ʼn paar keer die laaste paar weke gesê, is dit ʼn belangrike vraag omdat jou Godsbeeld bepaal hoe jy dink oor […]

14/09/2022
Kies 'n Groter Godsbeeld III

“I do not feel obliged to believe that the same God who has endowed us with sense, reason, and intellect has intended us to forgo their use.”― Galileo Galilei — Die vraag in hierdie maand se tema is: wat is jou GODSBEELD — dis nie ʼn vraag oor wat jy glo of weet van Jesus nie, ook nie […]

07/09/2022
Kies 'n Groter Godsbeeld II

“You can safely assume you've created God in your own image when it turns out that God hates all the same people you do.”― Anne Lamott — Ons sit ons gesprek voort oor die tema: vergroot jou GODSBEELD — hoe sal jy ‘God’ beskryf aan iemand wat nog nooit van ‘God’ gehoor het nie? Mag ek net weer […]

31/08/2022
Kies 'n Groter Godsbeeld

“It's funny isn't it? That you can preach a judgmental and vengeful and angry God, and nobody will mind. But you start preaching a God that is too accepting, too loving, too forgiving, too merciful, too kind, you are in trouble.”― Bishop Gene Robinson — Dit is September, en amptelik die begin van ʼn nuwe […]

24/08/2022
Let it Go and Let it Be IV

“When you go through tragedy, you can either let that destroy you and you become bitter and never let it go, or you can let it make you stronger and let it make you grow.”― Amy Lee (Evanescence) — In my huis hang ʼn teëltjie wat jare terug in Nederland gekoop is waarop geskryf staan: “Van’t concert des […]

17/08/2022
Let it Go and Let it Be III

“Thank God I foundthe GOOD in goodbye.”― Beyoncé — Hierdie maand se tema is: Wat beteken, ‘LET IT GO’ en hoe doen ʼn mens dit? Ons het die laaste paar weke enkele aspekte van hierdie lewensveranderende kruispad bespreek — daardie oomblik waar ons iets of iemand moet ‘LET GO’ om plek te maak vir dit wat intellektuele, emosionele, […]

10/08/2022
Let it Go and Let it Be II

“The key to a good life is this: If you’re not going to talk about something during the last hour of your life, then don’t make it a top priority during your lifetime.”― Richard Carlson — Ons sit ons gesprek voort oor die tema: Let It Go and Let It Be. Wat beteken, “LET IT GO!” en hoe doen ʼn […]

03/08/2022
Let it Go and Let it Be

“Letting go means to come to the realization that some people are a part of your history, but not a part of your destiny.”― Steve Maraboli — Na ʼn maand van ʼn wonderlike reis op die voetspore van Paulus gaan ons dié maand gesels oor: Let It Go and Let It Be. Ons hoor hierdie woorde […]

27/07/2022
Dualisme V

“Just as the rational mind can see that all matter is energy, the spirit can see that all energy is love.”― Juan Mascaro — Net van ʼn handvol mense kan gesê word dat hul die geskiedenis van die mensdom verander het. Paulus is een van hulle. Wie was hierdie man van wie 14 van die […]

20/07/2022
Dualisme IV

“Recognize yourself in he and she who are not like you and me.”― Carlos Fuentes — Miskien moes ons die maand begin het met ‘Die Brief aan die Galasiërs’ siende dat dit die eerste brief is wat Paulus geskryf het. Dit dateer tussen 50-52AC wat dit dan ook die oudste dokument oor die Christelike geloof in die […]

12/07/2022
Dualisme III

“The horizon changesbut the sun does not.”― Proverb — Ons sit ons reis voort op die voetspore van Paulus en hierdie week kyk ons na die ‘Epistolé pros Korinthios’ (die Brief aan Korintiërs). Korinthos lê (soos die kraai vlieg) 50km wes van Atene en so 90km per motor. Die geskiedenis van hierdie stad dateer sover terug as 800BC en […]

06/07/2022
Dualisme II

“God laat die son opkom oor dit wat sleg sowel as dit wat goed is, en Hy laat dit reën oor dié wat reg doen en oor dié wat verkeerd doen.”― Matteus 5:45 — ʼn Paar dae gelede sit ek met iemand in gesprek wat deur ʼn geloofskrisis gaan. “Wat is waar, wat moet ek glo?” word […]

29/06/2022
Dualisme

“Praised be You, my Lord, through Sister Moon and the stars,In the heavens you have made them bright, precious, and fair.”― St. Francis of Assisi — Die twaalfde boek in die Nuwe Testament is ʼn brief aan die gemeente in Kolossense. Kolossense is in vandag se Turkye (wat ‘Klein-Asië’ genoem is in die tyd van Paulus) […]

22/06/2022
Spyt gee insig om te leer II

“Regrets are not to remind us what we did badly, it is to remind us that we could do better.”― Kathryn Schulz — Ons sluit ons gesprek af oor die onderwerp van ‘SPYT’ — die teleurstelling en hartseer oor keuses wat gemaak is. ‘Spyt’ het altyd te doen met keuses, het ons laas week gesê. Spyt en berou is […]

15/06/2022
Spyt gee insig om iets te leer

“If only. Those must be the two saddest words in the world.”― Mercedes Lackey — Die laaste 10 dae is ek plat in die bed met COVID. Die wa is deur die drif en ek hoop om binnekort weer 100% myself te wees. Daar is beplan om dié maand te gesels oor SPYT en wat die betekenis van […]

01/06/2022
Uit die Rykdom van Tradisie — Regrets

“Fully experienced, regret turns our eyes, attentive and alert, to a future possibly lived better than our past."― David Whyte — Facebook herinner my dat op hierdie dag, tien jaar gelede, het ek op my muur geskryf: Too often when someone stands up and shouts “Tradition!” values have to sit down. Tradition is a guide […]

25/05/2022
Wonderwerke - Opstanding van Lasarus

“Today, more than anything else is to invest in beauty. Because beauty is harmony which comes from chaos. But we invest in chaos because chaos is much more profitable than peace."― Vangelis — Hierdie aanhaling kom uit een van die laaste onderhoude wat met Vangelis gevoer is. Om een of ander rede het sy dood […]

18/05/2022
Wonderwerke — Staan op en loop

“There are only two ways to live your life. One is as though nothing is a miracle. The other is as though everything is a miracle."― Albert Einstein — Ons sit ons reis voort in ons gesprek oor — Die Wonders van Wonderwerke. Die eerste ‘teken’ wat Johannes Evangelie beskryf, is die ‘handgewaste water wat in wyn […]

11/05/2022
Wonderwerke - Genees die blindes

“Whatever it is you’re seekingWon’t come in the formYou’re expecting.”― Haruki Murakami — Ons gesels hierdie maand oor die tema — Die Wonders van Wonderwerke. Ons glo in ‘wonderwerke’ maar die meeste van ons is te blind om hulle te sien. Ons gaan soek ‘wonderwerke’ in bonatuurlike, metafiese, en magiese verskynsels. Wanneer ons dit nie sien nie, dan dink ons […]

08/05/2022
Wonderwerke — Water na wyn

“Miracles are not contrary to nature, but only contrary to what we know about nature.” ― St. Augustine — Die wonderlikste ding van wonderwerke is die feit dat dit gebeur… elke dag, in ʼn duisend oomblikke en maniere. Ek word wakker en hoor die voëls sing; ek roer kondensmelk in my koffie; ek vat ʼn […]

20/04/2022
Om sin te maak van lyding IV

“Live your life, sing your song. Not full of expectations. Not for the ovations. But for the JOY of it.” ― Rasheed Ogunlaru — Paasfees is verby, maar die invloed daarvan nog lank nie. Wat ons gedink het is onherroeplik dood, maak plek vir vernuwing. Waar daar ʼn kruis gestaan het, is daar herlewing. Wat […]

13/04/2022
Om sin te maak van lyding III

“Passover is the story of the liberation of body and spirit. In it comes a lesson of humility that belief in something larger than ourselves, in this case God, can free us from the bondage of our primitive instincts and those of others.” ― Charles F. Glassman — Ons is in die Heiligste Week van […]

06/04/2022
Om sin te maak van lyding II

“I sat with my anger long enough, until she told me her real name was grief” ― C. S. Lewis — In die Heilige Maand van Paasfees gaan ons gesprek oor LYDING — om betekenis te vind in beproewing. ‘Christene’ in dié land sal ʼn kabaal opskop as Paasfees nie meer ʼn langnaweek is nie, maar ek twyfel […]

30/03/2022
Om sin te maak van lyding

“There is a crack, a crack in everything That's how the light gets in.” ― Leonard Cohen, ‘Anthem’ — In die Heilige Maand van Paasfees gaan ons stilstaan by ʼn gesprek oor: om sin te maak van LYDING. Ons almal ken die seisoene van emosionele pyn, droefheid, smart, en hartseer. Dit is so deel van die lewe soos […]

23/03/2022
Everything is Spiritual IV

“Learn how to see. Realize that everything connects to everything else.” ― Leonardo DaVinci — Nie net is ons in die Heelal nie maar die Heelal is ook in ons, en niks gee ʼn dieper spirituele betekenis as om dit te weet nie. Ons tema vir die maand is — EVERYTHING IS SPIRITUAL — en het ons die laaste paar […]

16/03/2022
Everything is Spiritual III

“Happiness is always for a reason. Joy is happiness for no reason.” ― Deepak Chopra — Die laaste paar jaar ontvang ek Dr Carel Anthonissen se daaglikse e-posse wat gelaai is met Wysheid en Inspirasie. ʼn Paar dae gelede deel hy drie vrae wat ʼn antwoord verdien — “Hoeveel van my lewe was gewy aan die uitleef van […]

09/03/2022
Everything is Spiritual II

“Consciousness expresses itself through creation. This world we live in is the dance of the Creator. Dancers come and go in the twinkling of an eye but the dance lives on.” ― Michael Jackson — Tussen Kommetjie en Scarborough kry jy ʼn plek waar die huise soos vinkneste teen die berg hang en die turquoise water oor […]

02/03/2022
Everything is Spiritual

“The spiritual life does not remove us from the world but leads us deeper into it.” ― Henri J.M. Nouwen — Hier is ons in Maart — asem in en asem uit! ʼn Geleentheid om weer te begin… om laas maand neer te sit, en dit wat waarde toevoeg in te pak vir die nuwe maand. Die […]

23/02/2022
Verligting IV - Relief & Enlightenment

“The meaning of life is to find your gift. The purpose of life is to give it away.” ― Pablo Picasso — Ons tema vir die maand is — VERLIGTING. Dié woord het twee betekenisse in Afrikaans: Verligting — gevoel van gerusstelling en ontspanne na angs of nood = ASEM UIT Verligting — spirituele insig, dieper kennis, persoonlike openbaring […]

16/02/2022
Verligting III - Perspektief

“There are a dozen views about everything until you know the answer. Then there's never more than one.” ― C.S. Lewis — Ons tema vir die maand is — VERLIGTING. Dié woord het twee betekenisse in Afrikaans: Verligting — gevoel van gerusstelling en ontspanne na angs of nood = ASEM UIT Verligting — spirituele insig, dieper kennis, persoonlike openbaring […]

09/02/2022
Verligting II - Geloof

"My faith helps me understand that circumstances don’t dictate my happiness, nor my inner peace.” ― Denzel Washington — Ons gesels hierdie maand oor die begrip — VERLIGTING. Die woord het twee betekenisse in Afrikaans: Verligting — gevoel van gerusstelling en ontspanne na angs of nood = ASEM UIT Verligting — spirituele insig, dieper kennis, persoonlike openbaring = ASEM IN […]

02/02/2022
Verligting

“People have enough to live by but nothing to live for; they have the means but no meaning.” ― Victor Frankl — Dit is genadiglik koeler vandag, wat beteken ʼn mens kan weer helder dink. ʼn Nuwe maand, en die jaar is op ʼn drafstap. Die laaste paar dae blaai ek deur boeke en YouTube-video’s […]

26/01/2022
If not me, WHO? If not now, WHEN? IV

“Attitude is a choice. Happiness is a choice. Optimism is a choice. Kindness is a choice. Giving is a choice. Respect is a choice. Whatever choice you make makes you. Choose wisely.” ― Roy T. Bennett — Ons het ons jaar begin met twee vrae uit die Talmud, “If not me, WHO? If not now, WHEN?” […]

19/01/2022
If not me, WHO? If not now, WHEN? III

“Kindness is the language which the deaf can hear and the blind can see.” ― Mark Twain — Ons eerste tema vir 2022 is twee vrae uit die Talmud (kommentaar oor die Torah): “If not me, WHO? If not now, WHEN?” Die gesprek het begin met, BEREIDWILLIGHEID. Te veel word daar geskuil agter die verskoning van, “ek kan nie” — wat […]

12/01/2022
If not me, WHO? If not now, WHEN? II

  “Live as if you were to die tomorrow. Learn as if you were to live forever.” ― Mahatma Gandhi — Ons sit ons gesprek voort oor hierdie maand se tema: “If not me, WHO? If not now, WHEN?” Wat beteken hierdie woorde van Rabbi Hillel in sy interpretasie van die Torah? Ek en jy moet […]

05/01/2022
If not me, who? If not now, when?

“Being willing makes you able.” ― Rhonda Britten — Hier is ons — ʼn nuwe jaar tegemoet met optimisme en ontvanklikheid om die beste te maak van 2022. In die begin van elke jaar het ons allerlei voornemens. Ons wil meer van dit, en minder van dat. Ons wil anders dink, anders doen, anders reageer sodat ons nie verval in die same-old-same patroon […]

SONDAGBYEENKOMSTE

Broodjie vir die Week
Om ons weeklikse 
"Broodjie vir die Week" 
per e-pos te ontvang, 
druk hier.

KONTAK ONS

Terblanche Jordaan
(Spirituele Leier)
+27 83 460 4545terblanche@neospektrum.co.za
Annelize van der Linde
(Voorsitter)
+27 82 377 3318annie@finservice.co.za
Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com

DONASIES

NEO-SPEKTRUM is afhanklik van donasies om te funksioneer en om ons gemeenskapsprojekte te ondersteun. 

Bankbetaling

ABSA: Neo-Spektrum
Takkode: 632005
Rekening: 4083481065

Maandelikse debietorder

Edward Smuts
(Projekkoördineerder)
+27 82 788 1824ed56chris@gmail.com
©2025
Neo-Spektrum envelope-o
linkedin facebook pinterest youtube rss twitter instagram facebook-blank rss-blank linkedin-blank pinterest youtube twitter instagram
Verified by MonsterInsights