22 September 2021 “The best way to find yourself is to lose yourself in the service of others.” ― Mahatma Gandhi — Een ding is verseker: die WAARHEID is altyd waar! Dit is die wetmatigheid waarop die ganse kosmos berus. Ons ervaring en interpretasie van hierdie WAARHEID verander en vernuwe. Dit móét ook, anders leef ons klaaglik […]